English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 975
Total Replies: 225 358
Total Views: 82 170 195
topics: 891
replies: 11 922
views: 3 180 963
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Namaak gras vir grond staanplekke?

replies: 23
views: 1298
07 Jun 2017 @ 06:23:02 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13077
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Dink julle dit gaan lekker werk om n paar meter van hierdie namaak gras te gebruik in plaas van n grondseil vir daai staanplekke wat baie gronderig is?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2017 @ 08:11:06 am
Nabro
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 278
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 13 years
Dit sal seker werk as mens dit kan anker/vaskap, anders gaan dit dalk te veel beweeg of oplig?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2017 @ 08:35:09 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Dit sal baie lekker wees om dit in jou tent te hê, ek sal hou daarvan. Jy gaan heelwat nodig hê vir die hele oppervlakte, so vervoer daarvan kan seker 'n probleem wees.  Ook om dit skoon te hou sal seker meer werk wees as met 'n grondseil.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2017 @ 08:48:42 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4093
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Soos Freda genoem het kan dit nogal 'n hele paar kilos weeg as mens jou hele tent deel wil onder gras he. Ek sal maar by 'n grondseil bly.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2017 @ 10:11:17 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13077
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Sien die rolle is so 2.5m breed...as mens net een lengte van so 4m...afhangende van jou karavaan....voor wa gooi. Ek weet nie hoe swaar is die goed nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2017 @ 10:11:26 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13077
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Sien die rolle is so 2.5m breed...as mens net een lengte van so 4m...afhangende van jou karavaan....voor wa gooi. Ek weet nie hoe swaar is die goed nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2017 @ 10:14:04 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13077
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
By Salt Rock noord van Ballito het hulle in plaas van die paving wat hulle op staanplekke maak, concrete blad gegooi en van hierdie namaak gras daarop aangebring.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2017 @ 10:59:54 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2673
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Laat my dink aan begrafplaas.
Die ander probleem is, neem jy dit net saam indien jy weet jou staanplek is grond/grys...
Ry jy dit saam met gewone grondseil saam, wat dubbel jou gewig is.
Ry net die saam en smoor die gras indien jou kamp plek nie grond is nie.
Ens moet maar seker self besluit wat jou behoeftes is...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2017 @ 11:37:30 am
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1970
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Het so 3 x 3m van die gras agter by my meenthuis. Nogal swaar as ek dit optêl om skoon te maak. Sal nie graag heeltyd wil vervoer in my wa nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2017 @ 13:21:53 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit sal seker baie netjies lyk.

Het jy prys uitgevind?  Want soos ek laas vestaan het is dit eintlik vrek duur. Dalk net 1m van dit koop en voor die karavaan deur lê. 1m x 2,5m strook behoort goed te werk.

Basies 'n gras mat voor die deur.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2017 @ 13:29:09 pm
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years

Het so 1m by 1m wat ek saam ry om te gebruik as ek wiel moet ruil, maar sit dit ook soms onder die trappie by die karavaan se ingang. Dit werk lekker om jou skoene af te vee maar die nadeel is dat dit maak nie so maklik soon nie.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2017 @ 06:02:13 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

Nothing better than the feel of natures soft sand underfoot.

It's free, no sweeping, no cleaning, no pegging, in fact no effort at all, just leave it behind

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2017 @ 06:21:13 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hey Warren. Glad to hear from you again. Where youve been?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2017 @ 15:10:56 pm
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 656
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Laat my dink aan begrafplaas.
Die ander probleem is, neem jy dit net saam indien jy weet jou staanplek is grond/grys...
Ry jy dit saam met gewone grondseil saam, wat dubbel jou gewig is.
Ry net die saam en smoor die gras indien jou kamp plek nie grond is nie.
Ens moet maar seker self besluit wat jou behoeftes is...

He,he,he. Is dit nie swaar nie?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2017 @ 20:08:57 pm
Pattwee
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 44
Joined: 27 Apr 2013
Experience: 42 years

Ons het 'n mat van 2 x 3 meter.  Ons toer permanent en dit is lekker om te gebruik om plekke waar daar geen gras of net sement is.  Gebruik dit om 'n "sitkamer" te skep.  Die enigste probleem is as jy kom by 'n plek met lekker gras dan bly die "gras" in die karavaan waar dit teen die bed pas, behalwe dat dit uitsteek in die gedeelte waar my man moet loop om om die bed te kom, maar hy het nou al geleer om sy voete op te tel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2019 @ 07:48:25 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13077
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sien daar is ook grasblokke beskikbaar…...

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2019 @ 08:29:03 am
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 125
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Lyk vir my alteveel na n rompslomp wat jy saam vat.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2019 @ 16:28:20 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 347
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 32 years

Using inside of tent kitchen area on top of ground sheet.  You have to peg it at the corners else it will move.

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2019 @ 16:34:40 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 347
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 32 years

Using 2.5 by 3.00 meters. If my wife can carry it then weight should not be a problem. When it comes to transporting it, there are two methods namely rolled up and or fold up.

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2019 @ 17:26:01 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 3968
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Ek sien daar is ook grasblokke beskikbaar…...

Geert where did you see those ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2019 @ 19:35:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13077
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert where did you see those ?

Click on the link below....

 

https://lockfloors.co.za/

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2019 @ 23:10:05 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 3968
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Thanks

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2019 @ 11:25:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek dreig nou al 'n tydjie om so groot stuk gras mat te koop.  Fondse was maar die probleem.  Maar ek gaan hom verseker koop.  My Maia het mos 'n boot agter waarin ek hom opgerol kan stoor.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2019 @ 11:26:50 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Sal maar kyk hoe werk hy. Op sand grond klippie en as hy sop nat word.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required