English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 454
Total Replies: 217 984
Total Views: 81 852 425
topics: 824
replies: 10 884
views: 3 138 989
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Caravan scrapyard

replies: 13
views: 2472
19 May 2017 @ 06:52:59 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11958
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Ek plaas hierdie inligting....dit mag miskien handig te pas kom vir kampeerders met ouer karavane wat soms sukkel om parte in die hande te kry...
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
2
19 May 2017 @ 07:04:42 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5439
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Dis nou baja gaaf.
Hiers kort kort iemand wat iets soek.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2017 @ 07:16:28 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 346
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years
Baie dankie See, dis nou puik inligting die! Sal handig te pas kom.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2017 @ 08:28:00 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6965
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dankie vir die inligting. Nie geweet daar bestaan so iets nie.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2017 @ 09:55:58 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3726
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Dankie vir die inligting Geert. Ek het al gewonder of ek my ou Caravette 6L wat vrot is nie moet scrap nie. Net die moeite werd vir iemand wat nog die woema het om self reg te maak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2017 @ 16:25:04 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2647
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Handige inligting die...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2017 @ 10:39:05 am
Piet Pad
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 87
Joined: 16 Feb 2016
Experience: 32 years
Baie dankie See L. Ek is juis op soek na vensters vir n Caravette 6 1989 model. Sal hulle verseker kontak.
'n Glimlag is gratis!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2017 @ 13:34:01 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5439
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Bfing hierdie draad vorentoe vir
JOHANN CRAWFORD
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2017 @ 17:18:21 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3726
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Bfing hierdie draad vorentoe vir
JOHANN CRAWFORD

Plaas dat ek eers na die topics gekyk het want ek het ook die inligting gesoek.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2017 @ 20:10:43 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11958
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Wonder wat het van foto met kontak besonderhede geword? 😢
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2017 @ 11:46:10 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3726
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years
Geert ek wonder of jou foto met info nie in die dlag gebly het met ons sigs en profile pics nie.
Die inligting was:
Henrie 0839906969
Riandrie 0617831961
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2017 @ 12:34:21 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11958
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Geert ek wonder of jou foto met info nie in die dlag gebly het met ons sigs en profile pics nie.
Die inligting was:
Henrie 0839906969
Riandrie 0617831961

Dankie Danie! Ek wou die inligting deurgee vir Rita wat op die ander draad opsoek is na n venster vir n Sprite Supersport 1993
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2017 @ 11:29:27 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3726
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Plesier. Ek het gesien jy het die inligting deurgegee aan Rita.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2019 @ 10:25:46 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12186
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Volgens my bestaan die plek nie meer nie tensy hulle geskuif het.  Dit was altyd op die pad wat ek ry as ek my karavaan gaan haal.

Sien dit nie meer daar nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required