English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 602
Total Replies: 253 717
Total Views: 83 279 452
topics: 1 001
replies: 14 150
views: 3 260 249
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

caravan movers

replies: 28
views: 6708
08 Jul 2015 @ 20:49:09 pm
milly
New Member
85% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 04 Nov 2013
Experience: 48 years
I need comment and advice on whether a caravan mover works for a Exclusive? which make and the installer and is it worth the money?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2015 @ 20:54:43 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9870
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
welkom op die forum,
dit is verseker die moeite werd.
lees die "Topic" in by "Title Search" en jy kry al die strooii en raad wat ons al gepraat het ook movers.
Dalk is daar van die kede wat jou nog advies sal gee.
Ek het die EWIK op my wa en is tevrede.
Sterkte.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2015 @ 21:12:15 pm
Veldskoen
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 08 Apr 2015
Experience: 36 years
Milly, Welkom by die forum. Skakel Erik by Ewiks. Hy maak die mover en hy sal jou eerstehandse inligting gee.Tel nr 031-2662608. Ek het myne self opgesit. Hoop jy kom reg
Hou jou voete plat op die aarde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2015 @ 21:36:24 pm
Anonymous

Busy with my own design as well.. but there are a lot of people claiming that it is worth it.. you will know if you struggle to move caravan around

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2015 @ 21:39:17 pm
Anonymous

Milly welcome to the forum, as mentioned above do the search, you will find plenty info on this subject.

As far as I know, there are a few members with movers on their excusives, as far as I am concerned, it was the best investment I made on my Penta.

Good luck.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2015 @ 22:22:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17508
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Welcome to the forum
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2015 @ 22:25:45 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17508
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ewiks is going to be the cheapest option. Phone the number Pieter gave you...he will refer you to an installer in your area.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2015 @ 22:48:41 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Agree with Chuck. Do a title search. This topic has been discussed many times. And just as many different opinions as well. 

Remember, cheapest now is not always the cheapest in the long run.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2015 @ 22:59:24 pm
Johan Hall
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 650
Joined: 13 Jun 2011
Experience: 39 years

Welcome to the forum. I have Ewiks on my van and it is the best investment made on the van.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2015 @ 03:28:50 am
Goose
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 15 Nov 2011
Experience: 50 years

Hi Milly

Having the experience of a large van I will say putting on a mover is the best thing you can ever do. It helps to hitch up the van by yourself, get into sites easier to position the van exactly where the wife thinks you need it which is normally impossible to get to without a lot of swearing and pushing.

A word of advice though - I put on the Alco Mammut system which is imported. While movers don't normally fail this one has and has been a nightmare to get repaired with parts having been imported from Germany. Buy local, the guys need the support and get the backup you need although Murphy's law will probably prove that if support is available you will never need it

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2015 @ 06:29:22 am
Dick
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 817
Joined: 12 Feb 2008
Experience: 29 years
Ons het November 2014 n mover op gesit deur Boksburg Karavane en is nog nie eendag spyt daaroor nie, soos baie hierbo noem beste belegging wat mens kan maak.
Diederik Strachan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2015 @ 07:04:19 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16179
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Milly daar is verseker groot waarde in die aankoop van 'n "Caravan Mover". Maar om een op die Exclusive te sit is nie so 'n maklike keuse nie.

Willem Brits (WilSur) hier op die forum het 'n plaaslik vervaardigde "mover" op sy Exclusive laat instaleer en na vele gesukkel en baklei, nadat hy ook toe op aanbeveling van die vervaardiger 'n dubbel stelsel voor en agter as geinstalleer het, het hy sy geld terug gekry want die "mover kon nie die mas op kom deur die Exclusive rond te skuif nie.

Dit is die kort van Willem se lang storie met Movers. Hy het daarna 'n ingevoerder produk gekoop en sy probleme is finaal opgelos.

Ek weet nie of die plaaslik vervaardigde produk in tussen opgegradeer is nie, maar as ek jou kan aanraai koop dadelik die Powrtouch mover. Hy is sterk genoeg en meeste van die Exclusive eienaars met "movers" maak gebruik van hom.

Ja hy is baie duurder maar jy sal nie sukkel met hom nie.

Laastens die plaaslike produk werk goed op kleiner karavane met die verskil dat hy meer lawaai as die van ingevoerder produkte.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2015 @ 07:30:14 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Welkom op die forum

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2015 @ 08:14:45 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5817
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

I need comment and advice on whether a caravan mover works for a Exclusive? which make and the installer and is it worth the money?

Milly, Welkom by die forum. Skakel Erik by Ewiks. Hy maak die mover en hy sal jou eerstehandse inligting gee.Tel nr 031-2662608. Ek het myne self opgesit. Hoop jy kom reg

Ewiks is going to be the cheapest option. Phone the number Pieter gave you...he will refer you to an installer in your area.

Ek het die skakels op fb gesit, gaan kyk na die inligting en besluit dan.

 

Gaan kyk ook na hierdie draad, klik net op dié skakel

Joos

Gaan kyk na die draad, ek het daar inligting geplaas en ook hierdie web inligting, hier is nog 'n draad waarna jy kan kyk.

Dit het my genaadsaak om vir 'n 2de keer ondersoek in te stel en toe vir my die Powrtouch laat op sit op net een as en hy werk 100% baie lekker, kan ook nie in by die huis sonder hom nie.

 

Hier is die draad waar ek die inligting (bo) van gekry het, klik net op die skakel

Werner

Gaan kyk na die inligting, PowrTouch is die enigste hier by ons wat sê hulle sin kan dit doen en is ook die sterkste een.  Jy kan ook 4 op sit, maar hoekom as 2 werk ?

p

http://www.caravanmoversonline.co.uk/pages/SINGLE-compare-movers.html

w

w

w
w

 

Hier is die draad waar ek die inligting (bo) van gekry het, klik net op die skakel

Ok, genoeg is genoeg verwysings van my kant.

Ek het lokale een op gehad, hy is NIE ontwerp vir 'n dubbel as karavaan nie toe ek hom op gesit het.  Die problee met hom is as jy draai dan draai net die buite motors en die binneste motors staan stil, jy gaan jou aste baie seer maak.

Gaan kyk op die web waarna ek verwys en besluit dan.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2015 @ 11:31:09 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4770
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Hi Milly welkom on the forum glo jy sal regkom
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2015 @ 15:39:45 pm
Anonymous

[quote]1022,250041788[/quote]

[quote]1022,250041794[/quote]

[quote]1012,250095958[/quote]

Gaan kyk ook na hierdie draad, klik net op dié skakel

[quote]1012,250082575[/quote]

 

Hier is die draad waar ek die inligting (bo) van gekry het, klik net op die skakel

[quote]1012,250076558[/quote]

 

Hier is die draad waar ek die inligting (bo) van gekry het, klik net op die skakel

Ok, genoeg is genoeg verwysings van my kant.

Ek het lokale een op gehad, hy is NIE ontwerp vir 'n dubbel as karavaan nie toe ek hom op gesit het.  Die problee met hom is as jy draai dan draai net die buite motors en die binneste motors staan stil, jy gaan jou aste baie seer maak.

Gaan kyk op die web waarna ek verwys en besluit dan.

Ek dink die een breek alle rekords vir die langste antwoordlaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2015 @ 15:44:57 pm
Anonymous

laughingAl wat jy moet doen, tik in WilSur, en kry al jou antwoordjies.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2015 @ 17:02:00 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Ek het nou die Quattro endure system op. Net die een stel agter. Draai is n probleem. Wat doen julle ander. Lig julle die wa hoog voor? Moet ek voor ook n stel op sit?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2015 @ 18:00:08 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5817
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ek het nou die Quattro endure system op. Net die een stel agter. Draai is n probleem. Wat doen julle ander. Lig julle die wa hoog voor? Moet ek voor ook n stel op sit?

Pieter

Ek ken hom nie en weet nie hoe hy draaI nie, met myne draai ek sê links dan sal die buite bande vinneger as die binne bande draai.

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2015 @ 18:01:14 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5817
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ek dink die een breek alle rekords vir die langste antwoordlaughing

Herman

Jammer dit pla jou.

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2015 @ 20:30:24 pm
Anonymous

Ek dink as jy dubbel as karavaan het moet jy maar oë toeknyp, en die beste op sit, onthou dis vaste aste en die wiele "volg" nie die draai van jou wa nie.

Persoonlik sou ek op alle wiele movers opsit, en dan moet dit behoorlik gesync wees, of jy gaan skade kry.

Het eenkeer my handrem op vergeet en wou die wa met die movers skuif, ek kon behoorlik die rubber ruik soos daai movers se rollers teen die bande vastrap en probeer draai.

Niks teen die plaaslike mark nie, myne is plaaslik vervaardig, maar ek het enkel as.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2015 @ 22:28:30 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

The Powrtouch Twincaravan mover drives two wheels. It will fit the majority of twin axle caravans up to 2,000 kg.

Normally fitted behind the rear wheels to obtain the best turning performance.

The Powrtouch soft start feature allows the caravan to be manoeuvred very accurately before full speed is achieved. Braking is fully automatic and occurs immediately the finger is removed from the selected button.

Fitting the Powrtouch Twin to the caravan does NOT require any welding or drilling of the chassis making fitting simple.

If your twin axle caravan weight exceeds 1,700kg we recommend you consider the All Wheel Drive.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2015 @ 06:35:13 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16179
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

En te danke aan die forum kan julle wweereens 'n goeie beslising maak wat jou wa en sak sal pas.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2015 @ 07:53:46 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5817
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Hendrik

Is jy 'n agent / instaleerder ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2015 @ 09:22:47 am
milly
New Member
85% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 04 Nov 2013
Experience: 48 years
Thank You to all the very interesting and some entertaining replies I got. You have convinced me that the Powrtouch is the one to install. Who in Cape Town supplies and installs?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2015 @ 09:53:34 am
Veldskoen
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 08 Apr 2015
Experience: 36 years
H Milly. Phone Pine Joubert @ 082-8245126. He supply and fit. Good Luck
Hou jou voete plat op die aarde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2015 @ 10:21:24 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Hendrik

Is jy 'n agent / instaleerder ?

Nie een van die twee nie Wilsur. Waarom die vraag?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2015 @ 10:33:39 am
Anonymous

Nie een van die twee nie Wilsur. Waarom die vraag?

 Faait! LOL

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2015 @ 11:13:33 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

 Faait! LOL

????

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za