English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 330
Total Replies: 204 972
Total Views: 80 957 927
topics: 4 048
replies: 28 014
views: 17 129 400
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

2019 Krugerwildtuin & ATKV Eiland Spa

replies: 16
views: 301
14 Sep 2018 @ 14:36:09 pm
Chris Boucher
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 534
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 32 years

My besprekings vir volgende jaar is pas gefinaliseer. Ons kuier eers vir 46 nagte in die wildtuin - vanaf 30 April tot 14 Junie. Dan "verhuis" ons Eiland Spa toe vir die volgende 3 maande - vanaf 15 Junie tot 15 September. Dit sal die langste wees wat ons nog in die wildtuin sowel as Eiland gekuier het. Ons het in 2016 vir 39 aande in die wildtuin gekuier en in 2014 en 2017 beide vir 2 maande by Eiland gekamp.

Never trust a woman who's honest about her age.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2018 @ 15:31:22 pm
Heindrich
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1013
Joined: 21 May 2013
Experience: 18 years

Wonderlik. Sal julle graag wil ontmoet. Ons van 1 Mei tot 2 September by die Eiland. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2018 @ 16:24:54 pm
RichardJ
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 49
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 50 years

I noticed you have registered on "when will I see..."

Not sure if our paths will cross during that time, as our dreams are still that....

Dreaming of retiring
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2018 @ 16:38:21 pm
Chris Boucher
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 534
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 32 years

Watter staanplek gaan julle wees Heindrich? Ons is op A90 bespreek. Gee eintlik voorkeur aan die C-blok, maar "beggars can't be choosers". My seun staan slegs vir die vakansietydperk op C45.

Never trust a woman who's honest about her age.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2018 @ 16:44:40 pm
Chris Boucher
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 534
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 32 years

I noticed you have registered on "when will I see..."

Not sure if our paths will cross during that time, as our dreams are still that....

Hi Richard

I notice you are also from my part of the country and a Stormer supporter. I read an article by Dana Snyman today in which he says that he normally has a braai when WP/Stormers win. Therefore he braais very seldom nowadays. Will your yellow ribbon be flying next year? Or are you presently only dreaming about it?

Never trust a woman who's honest about her age.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2018 @ 17:09:47 pm
Fred
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1485
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 50 years

Klink lekker maar ek weet darem nie of ek so lank ledig kan bly nie.  As ek nie iets het om te maak of reg te maak nie, raak ek baie onrustig.  Ek hou van lees, maar dit is iets wat ek tussen ander aktiwiteite indruk.  Ek was op 'n stadium vir vyf maande op Kimberley met 'n projek weg van my familie, wel nie in 'n karavaan nie, maar dit was die langste vyf maande in my lewe.  Toe ek Desember terugekom het huistoe, was die plan om onmiddelik met 'n maandlange toer te begin aangesien ons kinders nog op skool was.  Ek was egter so uitgehonger v ir iets om te doen dat ek met behulp van die kinders, eers vir twee dae drie vertrekke se plafonne vervang het.  Toe eers het en reg gevoel vir die toer.

Maar ons werk gelukkig nie almal dieselfde nie, so ek hoop julle geniet julle gate uit Chris.

 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2018 @ 18:15:38 pm
Chris Boucher
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 534
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 32 years

Nee Fred - ek gaan elke dag konstruktief besig bly. Terwyl ek in die wildtuin is tel ek elke dag rooibokke. By Eiland speel ek rolbal, kuier by al die ou pelle, maak vuur, braai, maak potjie, gaan stap in die bos, baai in die warmwater, ry supertube terwyl die kleinkinders vir die wintervakansie daar is, ry fiets, ry hout aan ens. Konstruktief sê ek jou!! laughing

Ek het al baie keer vir mense gesê dat ek het die gawe gekry om te kan sit en niksdoen. Ek kuier maklik vir 3 weke in die Karoo Nasionale Park. Dan sê mense vir my dat daar is mos niks om te doen nie. My antwoord is dat dit is presies waarom ek daarnatoe gaan. Om niks te doen. Om af te skakel.

Maar ek het begrip daarvoor dat alle mense nie só is nie. Beide my susters se mans is gedurig of daar 'n warm klip in hul gatte brand. Kan nie stilsit en afskakel nie. My vrou se oudste broer is presies dieselfde.

Maar jissie - ek's bly ek weet hoe om niks te doen.laughing

 

Never trust a woman who's honest about her age.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2018 @ 18:20:08 pm
Proffie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 423
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years

Chris

Ons ook by Eiland van 1 April 2019 tot einde September.

Ons moet sekerlik mekaar opsoek. Ons kan dan ook vir Heindrich opsoek.

Kan braai sonder dat die Stormers speel, of wieookal.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2018 @ 18:25:59 pm
Proffie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 423
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years

Chris

Wou nog bysê, ons, Heindrich en ek, het mekaar raakgekamp hierdie jaar by Eiland en het lekker saam gekuier.

Het nog nie saam oor rugby gesels nie en ook nog nie saam gebraai nie, maar dit sal kom.

So, as jy kamp opgeslaan het, kom groet gerus.

Ons staan by B144.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2018 @ 18:27:10 pm
Chris Boucher
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 534
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 32 years

Lekker man, lekker!! Proffie, ek sal braai sonder om 'n gat in die grond te maak.laughing

Never trust a woman who's honest about her age.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2018 @ 18:55:28 pm
Fred
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1485
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 50 years

Jy het 'n gawe Chris!  Ek wens soms ek het dit, maar probeer soos ek wil, as ek nie iets kan doen nie, is ek gefrustreerd.  Die wildtuin is baie lekker, maar nie vir langer as 'n week op 'n slag nie. 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2018 @ 20:25:40 pm
Proffie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 423
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years

Lekker man, lekker!! Proffie, ek sal braai sonder om 'n gat in die grond te maak.laughing

Dankie Chris.

Dan sal ek my opinies vir myself hou!

Ek braai sommer op die Eiland se braaier wat hulle voorsien. Geen gate nodig nie. Hy kuier net nie so lekker soos 'n vuur op die grond nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2018 @ 12:55:52 pm
Heindrich
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1013
Joined: 21 May 2013
Experience: 18 years

Watter staanplek gaan julle wees Heindrich? Ons is op A90 bespreek. Gee eintlik voorkeur aan die C-blok, maar "beggars can't be choosers". My seun staan slegs vir die vakansietydperk op C45.

Ons staan by A95. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2018 @ 18:45:23 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Baie geluk met die manne in die suide se oorwinning vandag teen die goue leeus. Wel verdiend en ook geluk aan die Bokkies.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2018 @ 19:10:02 pm
RichardJ
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 49
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 50 years

Hi Richard

I notice you are also from my part of the country and a Stormer supporter. I read an article by Dana Snyman today in which he says that he normally has a braai when WP/Stormers win. Therefore he braais very seldom nowadays. Will your yellow ribbon be flying next year? Or are you presently only dreaming about it?

Chris it seems that the braai fires are going to become regular.

The dream has been coming for a number of years and I soon reach the "pensioner discount status" and the dream must be comitted too .... talking about it helps.... doing budgets doesn't.... 

Dreaming of retiring
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 09:26:12 am
Skolopad
Silver Member
70% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 28 Feb 2018

Wow what an adventure, can you give just an indication of cost, as there is a strick budget management on this side 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 13:36:49 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6324
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Ag dis lekker om so te kamp, veral die niks doen deel.

Sal nie daarmee reg kom nie, ek moet besig bly al is dit om die girl te pla.  Hehehehe

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First