English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 524
Total Replies: 207 712
Total Views: 81 131 126
topics: 4 068
replies: 28 225
views: 17 156 533
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Aktiwiteits of "tema" naweke by oorde

replies: 12
views: 248
13 Sep 2018 @ 06:31:12 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10164
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Ek sien dit begin al hoe meer populer raak by oorde om oor n spesifieke naweek iets aan te bied...soos n kamp uitstalling...of n sekere fees met tema. Ek dink dis n goeie ding om te doen....dit "boost" darem die oord se bywonings syfers vir daai spesifieke naweek en gee ook gelyke tyd publisiteit vir die toekoms

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2018 @ 06:32:15 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10164
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

n Tipiese voorbeeld....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2018 @ 10:02:38 am
Heindrich
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1041
Joined: 21 May 2013
Experience: 18 years

Jy is reg met jou opmerking Geert. Die oorde moet iets doen om die hele gesin “besig te hou”. Okkupasiesyfers by oorde het geweldig gedaal soos die mense begin sukkel het. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2018 @ 13:15:38 pm
Proffie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 510
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years

Heindrich,

As okkupasiesyfers daal omdat mense begin finansïeel sukkel, kan ek nie verstaan hoe 'n tema naweek mense gaan trek nie, behalwe as die mense wat bv die Badplaas bierfees gaan bywoon, 'n ander tipe kamper is as die wie Badplaas vir Badplaas gebruik.

Ek aanvaar dat bv. uitstallings of skou soos bv Mbizi aanbied 'n hoër konsentrasie van mense kan trek oor so 'n naweek.

Dit is egter nie volhoubaar nie en die antwoord sal iewers tussenin moet lê.

Maak dit maklik en aangenaam sodat daar 'n gereëlde stroom naweekkampers na jou park toe kom. Wat dit sal wees behalwe spesiale aanbiedinge, moet die bemarkers maar met navorsing bepaal.

Mense wat nie kamp nie omdat hulle sukkel moet oortuig word om te kamp al sukkel hulle. So daar moet voordeel vir die gebruiker in wees.

Ek persoonlik sal bv. Badplaas of enige ander oord vermy oor 'n bierfees naweek.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2018 @ 16:47:20 pm

Ek stem saam met jou oor die bierfees ding maar ons weet van mense wat na die buitelug expo by Sondela wil gaan en dan maak hulle sommer naweekuitstappie daarvan. Ons was verlede jaar toevallig by Buffelspoort se sitrusfees en die oord was vol bespreek. Buffelspoort se besetting is nou al n geruime tyd af. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2018 @ 06:43:20 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10458
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Dit is seker 'n manier om die getal voete in die oord te vermeerder. Maar ek sal verseker nie deel wees van enige van die aanbiedinge nie.

Ons gaan kamp om van die gewoel weg te kom, nie om na een toe te gaan nie.  As 'n wildsfees bv op die skou gronde in Nylstroom gehou word sal ek dit seker bywoon want ek weet daar is steeds rustigheid in die oord as ek daarna terugkeer.

Die feeste binne 'n oord is nie vir my nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2018 @ 07:43:27 am
Chris Boucher
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 565
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 32 years

Leon slaan die spyker op die kop wat my aanbetref as hy sê: "Die feeste binne 'n oord is nie vir my nie".

Ek vermy selfs 'n oord indien ek verneem dat daar ook 'n klub-saamtrek is oor 'n naweek. So verskil ons maar (gelukkig). Die een ou hou van die rumoer (daarom gaan kamp hy graag by Omaramba) en die ander ou soek stilte, rustigheid en vrede.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2018 @ 08:56:23 am
Heindrich
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1041
Joined: 21 May 2013
Experience: 18 years

Dit is seker 'n manier om die getal voete in die oord te vermeerder. Maar ek sal verseker nie deel wees van enige van die aanbiedinge nie.

Ons gaan kamp om van die gewoel weg te kom, nie om na een toe te gaan nie.  As 'n wildsfees bv op die skou gronde in Nylstroom gehou word sal ek dit seker bywoon want ek weet daar is steeds rustigheid in die oord as ek daarna terugkeer.

Die feeste binne 'n oord is nie vir my nie.

Ek stem 100% saam................

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2018 @ 09:46:43 am
DK
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1092
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years

Daarom verkies ek ook eerder buite seisoen kampe wanneer ek verseker is daar is vrede en rustigheid.

Drink 'n doppie by die huis, dit is baie goedkoper en veiliger as wat jy in 'n kroeg te gaan sit en in 'n moontlike situasie beland.

Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2018 @ 10:53:35 am
Proffie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 510
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years

Dit is seker 'n manier om die getal voete in die oord te vermeerder. Maar ek sal verseker nie deel wees van enige van die aanbiedinge nie.

Ons gaan kamp om van die gewoel weg te kom, nie om na een toe te gaan nie.  As 'n wildsfees bv op die skou gronde in Nylstroom gehou word sal ek dit seker bywoon want ek weet daar is steeds rustigheid in die oord as ek daarna terugkeer.

Die feeste binne 'n oord is nie vir my nie.

Stem saam. Hou maar eerder verby as daar goed in die oord gereël word.

Maar dit is seker maar 'n seker manier om oor daardie tydperk meer kampers te trek.

Selfde soos die handel in die wêreld wie allerhande tydperke gebruik om verkope op te stoot.

Kersfees, dan nuwejaar aanbiedinge, dan Valentynsdag in Februarie, dan paasaanbiedinge ens en so gaan dit voort elke jaar.

My vraag bly, wat sal my vir een naweek 'n maand na 'n oord toe trek as ek dit nie meer gereëld doen nie as gevolg van ekonomiese druk?

Net iets wat vir my voordeel inhou.........en dit sal sekerlik afslagtarief wees wat my kostes laag hou. Of dalk 'n bietjie gratis brandstof. 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2018 @ 12:32:17 pm
Proffie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 510
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years

Wie gaan die naweek 28 tot 30 Sept die buitelug skou op Sondela bywoon?

Net vir 'n dag of die naweek daar kamp?

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2018 @ 18:48:30 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10164
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Wie gaan die naweek 28 tot 30 Sept die buitelug skou op Sondela bywoon?

Net vir 'n dag of die naweek daar kamp?

Mbizi het daai selfde naweek ook n skou aan...wonder wie gaan die meeste trek. Ek het nog daaraan gedink om vir die naweek by Sondela te bly....maar dis te kort op die hakke van die lang naweek. Miskien nog as dag besoeker...sal nog sien

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep 2018 @ 20:26:26 pm
Proffie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 510
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years

Wie gaan die naweek 28 tot 30 Sept die buitelug skou op Sondela bywoon?

Net vir 'n dag of die naweek daar kamp?

Vir die wat dalk Sondela se skou bywoon.

Gaan kyk gerus by my kinders se stalletjie na die kampkombuis en gesels gerus met Juan de Beer oor wat hy alles doen in die besigheid.

Hulle is stalletjie 45.

Ek plaas 'n foto van een van die kombuisies. Dis onder 'n tent geneem en effe donker.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous