English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 318
Total Replies: 204 839
Total Views: 80 951 338
topics: 4 048
replies: 28 006
views: 17 128 386
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Oorde - "Bucket list"

replies: 17
views: 465
14 Nov 2017 @ 13:27:41 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9753
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Ek het n paar oorde wat ek al n geruime tyd al wil besoek...maar oor een of ander rede nog nie daar by uitgekom nie. By my staan Dube, Almega en Bass Lake al n geruime tyd op die lys.....
Het julle ook sulke "uitstaande" lyste?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2017 @ 14:57:57 pm
Campervan
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2463
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 40 years
Bislis, wil meeste oorde besoek,
Dus kamp ek by alternetiewe plekke indien die geleentheid daar is...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2017 @ 16:11:07 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2556
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 48 years
Kosi baai.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2017 @ 17:30:07 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1487
Joined: 12 May 2015
Experience: 46 years
Alhoewel ek nie te ver is van Drakensville nie,ontwyk hy my nog altyd. Hy is beslis op my lys om te besoek.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2017 @ 20:06:42 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2621
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 28 years

Swadini

 

On my way back!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2017 @ 07:02:35 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 584
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 2 years

Dube ook op myne, en bosveld oase. Enige oord in Natal, want ek was nog nooit daar nie.

Sal graag na daai nature's valley rest camp toe wil gaan in die Tsitsikama woud. En Natuurlik Pretorius kop in Kruger. Merry Pebbles in Sabie. St. Lucia.

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2017 @ 14:17:52 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6324
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years
Ek het n paar oorde wat ek al n geruime tyd al wil besoek...maar oor een of ander rede nog nie daar by uitgekom nie. By my staan Dube, Almega en Bass Lake al n geruime tyd op die lys.....
Het julle ook sulke "uitstaande" lyste?

Baie lekker plekke, veral Almega.
Was met Kerk kamp weer daar. Rustig.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2017 @ 17:20:00 pm
Fred
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1476
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 50 years

Stem saam 'n mens moet soveel as moontlik oorde besoek.  Jy ontdek soms baie oulike plekke wat jy weer wil besoek.   As dit op jou Bucket List is, wat verhoed jou om daar uit te kom?  Met ons afry na Stilbaai en 'n kort toer hier die die Suidkaap rond, het ons nege nuwe plekke besoek.  Drie van hulle, Towerkraaltjie, Van Stadens Mond en Gentana is drie van die wat ons beslis weer wil besoek, nie dat ons die ander ses sal vermy nie. Wel, Addo was nie regtig nuut nie aangesien ons baie jare gelede wel daar was, maar toe was die kampplek baie anders en die reservaat ook maar 'n breukdeeltjie van wat dit nou is.  As jy so 'n bietjie Zieg en ook 'n bietjie Zag, ontdek jy dat die kortste afstand tussen twee punte wel 'n reguit lyn is, maar dat die kortste afstand nie noodwendig die lekkerste is nie. Omdat ons afgetree is, maak dit sin om eerder 'n week te ry oor 'n afstand wat jy dalk in 'n dag kan doen.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2017 @ 19:38:16 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4420
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 33 years
Tietiesbaai, Dube,Drie berge, Klein Kariba net n paar om te noem Geert
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2017 @ 21:42:01 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5205
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Ek wil net graag weer gaan kamp.
Elma sĂȘ sy sal graag by Mabalingwe wil kamp. Was net daar in huisies.
Weer kamp.... Natalia, Golden gate. Deo Volente. Riverside-kimberley. Oranjerus-upington. Strandfontein-weskus
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2017 @ 21:56:08 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5205
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Lees nou so deur almal se lyste. En ek het vergeet van baie. Het in totaal by omtrent 80 oorde gekamp.
Nog weer n slag.... kamp by.
Hollandse molen. Montagu. Karoo NP. Waenhuiskrans. Van stadens. Te veel om op te noem.

Snaaks hoe verskillende kampers hierdie draad sien. Daar is kampers wat hou van Natalia en dan weer wat nie van Natalia hou nie.
Van die ATKV oorde is Drakensville my gunsteling. Ek hou weer nie van Buffelspoort nie.
Hou ook nie van Goudini nie. Elma hou van Hartenbos, vir my is hy weer so-so.
In die Drakensberge se kampeer oorde... Die beste.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2017 @ 14:40:19 pm
Harv
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 108
Joined: 23 Oct 2008
Experience: 20 years
McDougall's, Aquacade, Augrabies, Kgalagadi, Oranjerus, Malelane, Croc Bridge, Kwa-Rie, St. Lucia, Richards Bay, Queensburgh, Drakensville, Dragon Peaks, Macnicol's, Coffee Bay, Away with the Fairies, MZNP, Camdeboo, Nature's Valley, Glentana, Bonnievale Lodge.

7 years to do them. No major trips once retirement. Just 2-3 hour drives from home base when the hip operations kick in.....
Soet wees!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2017 @ 14:41:30 pm
Harv
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 108
Joined: 23 Oct 2008
Experience: 20 years
McDougall's, Aquacade, Augrabies, Kgalagadi, Oranjerus, Malelane, Croc Bridge, Kwa-Rie, St. Lucia, Richards Bay, Queensburgh, Drakensville, Dragon Peaks, Macnicol's, Coffee Bay, Away with the Fairies, MZNP, Camdeboo, Nature's Valley, Glentana, Bonnievale Lodge.

7 years to do them. No major trips once retirement. Just 2-3 hour drives from home base when the hip operations kick in.....
Soet wees!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2017 @ 15:36:22 pm
DK
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1028
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years

Ek het nie 'n Bucket List nie.

My Bucket List is enige plek waar ek net rustig en veilig kan sit en vergeet van alles.

Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2017 @ 16:59:24 pm
Fred
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1476
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 50 years

Harv, You sound like you think life ends at retirement.  Just the opposite: It really begins!  We put in about three times the distance per annum now than what we did before retirement.  Hip replacements cannot overshadow a person's will to live and enjoy life, so chin up!

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2017 @ 17:15:26 pm
Harv
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 108
Joined: 23 Oct 2008
Experience: 20 years
Cheers Fred!

Heh, heh! Just having a laugh, laddie. Though I'm not big on driving, so 300 kms a day max will be the target at that stage. I'll probably be in the karoo somewhere when I do call work quits, so I will have options aplenty campingwise....
Soet wees!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2017 @ 19:05:37 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4420
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 33 years
Ja met brandstof wat so duur raak moet ons maar mooi beplan
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2017 @ 09:35:56 am
Fred
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1476
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 50 years

You don't have to drive far to enjoy the trip.  We had an eight day tour mainly through the Little Karoo about two weeks ago and our average distance per day was just over 100 kms. Trying to limit trips to 300 k/days sounds about right. When coming down to Stilbaai abut a month ago, we had only one two long leg: Centurion to Colesberg which was more than 300 kilos.  This makes the drive itself a pleasure.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First