English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 168
Total Replies: 49 799
Total Views: 80 838 366
topics: 4 045
replies: 110
views: 17 163 395
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Kamp by Montagu of Mgregor

replies: 19
views: 411
Quick Navigation
15 Jul 2017 @ 11:24:43 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 5049
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Het op google gaan loer.
Beide plekke is besonders mooi. Sal dalk by Montagu staan maak en by Mgreggor inloer en by Italiaanse eetplek ontbyt. Sien juis hulle advert sulke lekker-mooi-lyk kossies. Reg na die oom se smaak
Ons gaan mos nou biki tyd daar deurbring end November.

Wie het al in daardie omgewing gekamp en hoe het julle dit gevind. Dink veral aan KAROO KLONG. Sy wereld daardie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
15 Jul 2017 @ 13:51:59 pm
Harv
Gold Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 106
Joined: 23 Oct 2008
Experience: 20 years
G'day Oom Jeep!

McGregor's campsite is on a small dam and is isolated for those seeking peace and quiet. Haven't camped there myself (I own a tent which would probably take strain in the wind). Don't think there is electricity but may be wrong. Green Gables in the hamlet used to do a mean omelette! Look them up. Montagu is one of my favourites in the Cape, so I am biased. Green grass that Jim Reeves and Tom Jones could only dream about, brick braais, hot/lukewarm and cold pools, a dam to paddle on or fish in. Walking distance to the shops. What's not to like? Enjoy, whatever your decision is!
Stop! People! What's that sound? Everybody look what's going down!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
15 Jul 2017 @ 13:55:27 pm
HM
Uranus Member
85% Profile Strength
Offline
Posts: 3280
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 45 years

Klompie jare gelede by Montagu gekamp. Kan dit aanbeveel. Sien ook die "ratings" is goed.

Ken nie die ander een nie.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
15 Jul 2017 @ 14:20:33 pm
Campervan
Saturn Member
96% Profile Strength
Offline
Posts: 2449
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 40 years
Ook net goeie goed gelees van Motagu...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
15 Jul 2017 @ 15:23:07 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 5049
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Dis goeie nuus. Dankie.
Harv, thanks. Breakfast looks awesome. Will try it foresure.
Julle weet mos. Eks n dik oom. As ek hoor van lekker kos dan werk my ingeboude gps overtime.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
15 Jul 2017 @ 17:47:02 pm
Fred
Mars Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 1250
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 50 years

Johan, Montagu se kamp is voortreflik- dis een van ons gunstelinge.  Hulle het ook twee verhitte binneshuise swembaddens en die dorpie en omgewing is pragtig.  Onthou om by hulle droëvrugtewinkels aan te gaan- daar is twee. Pasop om nie soos ons met bokse vrugte en neute weg te gaan nie. Buite die dorp, op die R18 seker so 20 km, is daar 'n boer wat jou met 'n trekker en sleepwa tot hoog bo in die berg ry.  Dis asemrowend- bespreek net vooraf- dis baie gewild. Jy kan ook na oggendrit of voor middagrit 'n potjiekos-ete onder hulle dennebome geniet. 

MacGregor is ook 'n juweel met verskeie baie oulike restaurante.  Daar is 'n gastehuis met 'n restaurant (kan nie naam onthou nie) met 'n besonderse tuin met meditasieplekke vir elke geloof.  Ek was nie bewus van die kampplek wat Harv van praat nie- sal beslis gaan kyk.  Daar is ook 'n nasionale of Cape Nature park net buite die dorpie met kampplek asook 'n aftree-oord vir donkies.  Daar is 'n baie mooi grondpad teen die berg op met kamphutte vir oornagbesoekers wat die staproete tussen MacGregor en Greyton doen.  Die rit is die moeite werd.  Geniet!

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
15 Jul 2017 @ 20:39:35 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 5049
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Dankie.
Ons beplan vrydag 1 desember daar te land dan 4de maandag in te boek by arniston.
Het nou gaan loer. Voel ve my ons moet langer daar staan. Was vier jaar terug op ons rondry eskapades by Greyton. Wat n oulike plekkie. Ook daar by italiaanse plek ge-eet.
Slegs die berg tussen Greyton en Mgreggor. Glo nie daars n pad nie.
Ons wil maandag 4de ry tot by swellendam. Ontbyt by daai op-die-stoep, mis daai nooit. Sal die braai en tuiskos bere vir Arniston/waenhuiskrans as ons leter daar kampslaan.
Gaan daar kuier-en-kamp tot na kersfees. Dit gaan so lekker wees.

In elk geval, die wegspring vanaf Bloem ry tot Karoo N P. Daar ve drie nagte bly tot die eerste. Dan Montagu. En ek gaan sy muskadel ala David Kramer aanvat.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
15 Jul 2017 @ 20:56:06 pm
speknek
Titanium Member
59% Profile Strength
Offline
Posts: 681
Joined: 30 Apr 2014

Klink lekker oom Jeep

What ever will be will be
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
15 Jul 2017 @ 21:21:56 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 5049
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Ja spekkies, dit gaan lekker wees, glo my.
Kom jy join.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
15 Jul 2017 @ 21:46:37 pm
DK
Moon Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 808
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years
Miskien sal ons ook bespreek.
Ons het nog geen bespreking vir Desember gemaak nie omrede my karavaan verkoop is en die nuwe nog op bestelling is.
Hopelik teen November sal ek hom kry volgens die verkoopsman.
Die ouens kan ook maar twak praat as dit by "sales" kom.
Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
15 Jul 2017 @ 21:50:16 pm
speknek
Titanium Member
59% Profile Strength
Offline
Posts: 681
Joined: 30 Apr 2014

Nee oom Jeep dis te ver. Wat het jy nou gekry DK, Oops!, sorry klein DK?

What ever will be will be
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
16 Jul 2017 @ 03:45:37 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Offline
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: less than a year

Johan, sorry dat ek jou draad nou so bietjie kaap.   Ek en Colin is al van 2 uur wakker, sit al van 3 uur af en koffie drink.  Hier waai een helse wind, niemand kan slaap met die tent wat so ruk nie.  Colin sê ek moet vir jou sê daai alluminium cups wat jy hom gegee het, werk soos 'n bom.   Die penne staan rotsvas!   Baie dankie daarvoor.smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
16 Jul 2017 @ 08:43:46 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 5049
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Duime op. Groete
Wou gese het thumps up, maar eks te bang ve spelling.

Dennis. Mense van Montagu se hulle het heelwat plek beskikbasr in Desember.
Ons bespreeking aldaar werk uit op R150 per dag.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
16 Jul 2017 @ 10:31:09 am
Campervan
Saturn Member
96% Profile Strength
Offline
Posts: 2449
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 40 years
Dit klink baie redelik Johan, ek neem aan dat dit R150 pppd beteken...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
16 Jul 2017 @ 10:46:07 am
DK
Moon Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 808
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years

Nee oom Jeep dis te ver. Wat het jy nou gekry DK, Oops!, sorry klein DK?

Spekkies, kom ons kyk wat hulle aflewer.
Al wat ek kan sê, dit is frieken baie tjieng.
Met daardie geld kon ek 15 jaar gelede nog ń plaas gekoop het.
Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
17 Jul 2017 @ 20:43:34 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 5049
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Dit klink baie redelik Johan, ek neem aan dat dit R150 pppd beteken...


Nee Edge, hulle het my gese dis R150 per dag ve twee persone. 1 ste tot 4 de Desember
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
27 Jul 2017 @ 21:24:15 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 5049
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
KAROO KLONG.
Ons het nou bespreek by Karoo N.P 28 November. Tot 1 Desembet
Dan
1 Desember tot 4 Desember. By Montagu.
Ons gaan vir jou wag daar.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
28 Jul 2017 @ 07:30:16 am
Karoo Klong
Mars Member
88% Profile Strength
Offline
Posts: 1372
Joined: 22 May 2014
Experience: 5 years
Dit sal n groot plesier wees om julle te ontmoed en n wyntjie te geniet.Dit is n pragtige omgewing en kampterein Ek sal nog n paar juweeltjies [kampplekke]aan julle uitwys,sodat die monde kan water.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
28 Jul 2017 @ 10:49:37 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 5049
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Dis 100%. Ons kan die ander kampers se monde behoorlik laat water met fotos.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
02 Aug 2017 @ 10:59:07 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Offline
Posts: 5049
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Dit sal n groot plesier wees om julle te ontmoed en n wyntjie te geniet.Dit is n pragtige omgewing en kampterein Ek sal nog n paar juweeltjies [kampplekke]aan julle uitwys,sodat die monde kan water.

Dirk ,
Ek weet dis nog vroeg, maar stuur my n wats app. 082 4469 323. Wil verseker nie uitmis op n ontmoeting nie.
Ons gaan beslis ontbyt eet by M'greggor. Waarskynlik sondag oggend. Indien nie laat ek weet, maar ons kan intussen gesels.


Edge, ons gaan vandag die deposit betaal. Dis beslis R150 per dag per staanplek.
Ons sal ook fotos neem v.d. plek.. en dit plaas.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
😡
0
Quick Navigation
Reply to Topic
You
Member
% Profile Strength
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First