English & Afrikaans Forums
Total Topics: 17 487
Total Replies: 179 532
Total Views: 79 241 960
topics: 3 886
replies: 26 171
views: 16 918 345
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Plettenberg forever resort

replies: 25
views: 794
11 Jun 2017 @ 17:12:01 pm
OOM JEEP
Neptune Member
Offline
Posts: 3980
Joined: 25 Aug 2015
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 42 years
Vehicle: Jeep Grand Cherokee
Camping: Jurgens Elegance
Ons kamp nou by Forever Plet.
Baie lekker plek. Hiers so n paar fotos.
11 Jun 2017 @ 17:20:09 pm
OOM JEEP
Neptune Member
Offline
Posts: 3980
Joined: 25 Aug 2015
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 42 years
Vehicle: Jeep Grand Cherokee
Camping: Jurgens Elegance
Plettenberg forever
11 Jun 2017 @ 17:33:41 pm
PietG
Moon Member
Offline
Posts: 864
Joined: 12 May 2015
Province: KwaZulu-Natal
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 45 years
Vehicle: Toyota Fortuner 2.5 D Auto
Camping: Caravan
Baie mooi Oom Jeep. Julle moet julle verblyf saam met Freda en Benkie geniet. Maak maar groot vuur.
11 Jun 2017 @ 17:37:12 pm
OOM JEEP
Neptune Member
Offline
Posts: 3980
Joined: 25 Aug 2015
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 42 years
Vehicle: Jeep Grand Cherokee
Camping: Jurgens Elegance
Hehehe,
Ons los die groot vuurmaak vir die brandstigters in Knysna.
11 Jun 2017 @ 18:27:45 pm
pwven
Jupiter Member
Offline
Posts: 1668
Joined: 03 Jan 2015
Province: Northern Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: 2016 Ford Everest XLT 3.2 4X4 6AT
Camping: 2016 Jurgens Exclusive Deluxe

Julle moet dit geniet daar Johan. Was self nog nie daar nie maar die fotos lyk baie mooi.

11 Jun 2017 @ 18:58:49 pm
Heindrich
Moon Member
Offline
Posts: 860
Joined: 21 May 2013
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Fortuner 4.0 aut
Camping: Sprite Tourer SP
Ons is dankbaar dat ie brande nie by julle uitgekom het nie. Enjoy.....
11 Jun 2017 @ 19:36:44 pm
ColinFreda
Neptune Member
Online
Posts: 4326
Joined: 18 Apr 2011
Province: Eastern Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 42 years
Vehicle: Isuzu
Camping: Gypsey Raven

Hehehe,
Ons los die groot vuurmaak vir die brandstigters in Knysna.

Hoe lekker lag ek en Colin nou vir jou!!   Sal net jy wees wat daai antwoord gee.laughing

Mooi foto's.  Kyk hoe rustig lyk dit as die wind nie waai nie!

Benkie en Colin het vanmiddag gaan visvang terwyl ek tennis gekyk het.  Benkie het 'n haai gevang.   Ons gaan die groot vuur nog maak.

11 Jun 2017 @ 19:52:12 pm
Karoo Klong
Mars Member
Offline
Posts: 1339
Joined: 22 May 2014
Province: Western Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 4 years
Vehicle: Tata Dubbelkajuit
Camping: Gypsey Caravette 4
Geniet die lekkerte ons ander is jaloers Het familie daar wie se huise totaal verlore is.Baie tragies.Die springgety en stormweer mag dalk goeie vangste bring.Jy sal niks vang as jou aas nie in die water is nie so hou die gereedskap reg.
11 Jun 2017 @ 20:30:23 pm
See liefhebber
Pluto Member
Offline
Posts: 6852
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Dankie vir die fotos...lyk heerlik...geniet julle verblyf!
12 Jun 2017 @ 06:32:28 am
Leon
Pluto Member
Offline
Posts: 7869
Joined: 12 Jun 2007
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Camping: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.

Ai ons het darem baie op daai water met die boot die klowe in gery en gaan piekniek. Netso veel kere af gery see se kant toe.

Somtyds het laag water ons gevang dan moes ons 'n goeie gedeelte van die pad terug tot by die brug op jou fotos die boot deur die vlak water sleep wat as ons inklim staan ons dood stil.

Mooi herinderinge.

12 Jun 2017 @ 08:40:36 am
Campervan
Jupiter Member
Offline
Posts: 1969
Joined: 27 Oct 2013
Province: Eastern Cape
First Language: English
Second Language: Afrikaans
Experience: 39 years
Vehicle: Hilux 3.0 D4D S/C 4x4 camper
Camping: Campervan
Lyk heerlik,
Geniet die visvang sowel as die vakansie en weer...
13 Jun 2017 @ 12:33:47 pm
Kurper
Gold Member
Offline
Posts: 169
Joined: 22 Feb 2012
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 33 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2 D/C
Camping: SP Tourer
Dit bly maar 'n baie mooi plek.
Wil net laat weet - het vanoggend na 5uur nuus op RSG gehoor dat daar 'n waarskuwing is vir kwaai wind Donderdag in die Plettenbergbaai area.
Sien ook op die website - http://old.windguru.cz/int/index.php?sc=288275 - word wind tot en met 32 knope voorspel, 60 KPU.
Kap maar alles mooi vas.
13 Jun 2017 @ 16:22:15 pm
OOM JEEP
Neptune Member
Offline
Posts: 3980
Joined: 25 Aug 2015
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 42 years
Vehicle: Jeep Grand Cherokee
Camping: Jurgens Elegance
Die vyf oues van dae op n ferrie trip in die keurbooms opwaarts.
13 Jun 2017 @ 16:32:01 pm
Johann
Pluto Member
Offline
Posts: 7310
Joined: 10 Oct 2013
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 45 years
Vehicle: Kia Sedona 2.9 CRDI
Camping: Penta

Die vyf oues van dae op n ferrie trip in die keurbooms opwaarts.

Baie nice foto Johan, lyk of julle dit genietπŸ‘

13 Jun 2017 @ 16:36:43 pm
Lennie
Mars Member
Offline
Posts: 1274
Joined: 19 Jul 2012
Province: Western Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 48 years
Vehicle: 2013 Nissan Patfinder dCI
Camping: 2005 Jurgens Exclusive

Is dit nou nodig om daardie cooler box só op te pas ?

Lyk lekker gesellig  -  dankie vir die foro.

13 Jun 2017 @ 16:43:41 pm
See liefhebber
Pluto Member
Offline
Posts: 6852
Joined: 05 May 2015
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 17 years
Vehicle: Ford Ranger 2.2
Camping: Sprite Swing
Lyk lekker...dankie vir foto!
13 Jun 2017 @ 17:32:13 pm
PietG
Moon Member
Offline
Posts: 864
Joined: 12 May 2015
Province: KwaZulu-Natal
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 45 years
Vehicle: Toyota Fortuner 2.5 D Auto
Camping: Caravan
Pragtig Johan. Help darem om te se van links na regs wie is wie!!!!!!
13 Jun 2017 @ 17:56:01 pm
Jan Meyer
Mars Member
Offline
Posts: 1406
Joined: 31 May 2014
Province: KwaZulu-Natal
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 50 years
Vehicle: Landrover Freelander
Camping: Sprite Swing

Gelukkig het die boot nie 'n dak nie anders was dit die ouetehuislaughing

Julle moet dit geniet.

13 Jun 2017 @ 18:46:06 pm
OOM JEEP
Neptune Member
Offline
Posts: 3980
Joined: 25 Aug 2015
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 42 years
Vehicle: Jeep Grand Cherokee
Camping: Jurgens Elegance

Gelukkig het die boot nie 'n dak nie anders was dit die ouetehuislaughing

Julle moet dit geniet.


Hy het n dak. Ons sit maar teenaan mekaar op die voorstoep en die kaptein neem ons af 😎😎😎
Benkie. Ekke. Elma. Colin. Freda.
17 Jun 2017 @ 19:43:22 pm
Bostoe
Neptune Member
Offline
Posts: 4068
Joined: 11 Dec 2013
Province: Mpumalanga
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 32 years
Vehicle: Nissan Qushkai
Camping: Howling moon tent
Lekke julle moet geniet
18 Jun 2017 @ 06:57:27 am
OOM JEEP
Neptune Member
Offline
Posts: 3980
Joined: 25 Aug 2015
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 42 years
Vehicle: Jeep Grand Cherokee
Camping: Jurgens Elegance
Einde van vakansie by Foreverplet.
Nou maak ons reg om terug te gaan. Slaap vanaand oor by Karoo N.P.
18 Jun 2017 @ 08:08:56 am
Leon
Pluto Member
Offline
Posts: 7869
Joined: 12 Jun 2007
Province: Gauteng
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: Ford Ranger Wildtrak 4x4
Camping: Karavan, Krimp Varkie of Tente wat beste werk vir die Area en Oord.

Veilig sleep Oom Johan.

19 Jun 2017 @ 18:11:32 pm
PietG
Moon Member
Offline
Posts: 864
Joined: 12 May 2015
Province: KwaZulu-Natal
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 45 years
Vehicle: Toyota Fortuner 2.5 D Auto
Camping: Caravan
Johan ek sien nou eers julle is op pad terug. Ek vertrou julle het veilig gereis en die kuier saam met Colin/ Freda en Benkie geniet. Ongelukkig kom daar aan elke lekker kuier n einde. Vertel vir ons hoe het dit met wakker bly gegaan.
19 Jun 2017 @ 18:45:45 pm
pwven
Jupiter Member
Offline
Posts: 1668
Joined: 03 Jan 2015
Province: Northern Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 53 years
Vehicle: 2016 Ford Everest XLT 3.2 4X4 6AT
Camping: 2016 Jurgens Exclusive Deluxe

Bly julle is veilig by die huis Johan. Lekker slaap vanaand.

19 Jun 2017 @ 19:47:12 pm
ColinFreda
Neptune Member
Online
Posts: 4326
Joined: 18 Apr 2011
Province: Eastern Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 42 years
Vehicle: Isuzu
Camping: Gypsey Raven

Ek is bly julle is veilig tuis Johan.  Het netnou gesien jy het gebel net voor 7, jammer my foon was in my handsak, maar Colin het jou selfoonboodskap gekry.   Nou kan julle begin beplan vir jul volgende kamp.   Liefde vir Elma.

4 days ago @ 13:18:59 pm
OOM JEEP
Neptune Member
Offline
Posts: 3980
Joined: 25 Aug 2015
Province: Free State
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 42 years
Vehicle: Jeep Grand Cherokee
Camping: Jurgens Elegance
Die wakker bly::::::
Ek het al die rate gebruik.
1. Herman se konsentradie raat. As ek voel die vaak kom, skerp ek op.
Dan
Die kouende raat. Stimorol (maar net een hoor)
Dan
Die stilhou raat. So elke + - 100 kilos aftrek. Voel of die dromme warm word. Pee agter n boom. Strek bewegings en voorwaarts. Dis nou stilhou by stilhou plekke langs die pad.
Gn wonder ons het die 560 kilos van beaufort tot by die huis 8 ure lank op die pad spandeer nie.

Nou. Ek like hierdie manier van reis sommer baie. Volgende keer wil ek meer oornag plekke uitsoek.
Bloem tot Beaufort. W karoo N.P ....3 dae oornag.
Tot by Montagu ... weer 3 dae oornag
Dan daarlangs tot by Waenhuiskrans.

Sal nog die paaie hier in forum-kennis ondersoek. Wag net vir my bevestiging van waenhuiskrans af.
Reply to Topic
Member
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First