English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 797
Total Replies: 222 934
Total Views: 82 055 357
topics: 4 287
replies: 28 834
views: 17 288 347
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

KAMP en DANS kan mos saam gaan.

replies: 30
views: 8530
29 Jan 2015 @ 13:36:24 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13073
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Watter oord "Nie groot plek soos die ATKV oorde nie" het 'n gepasde plek waar ons kan gaan kamp en dan 'n tamaai   Boere Dans of Sokkie die Saterdag aand hê.

Die uitgangs punt moet wees jy gaan op daai naweek by die oord kamp want jy wil gaan dans.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2015 @ 13:37:56 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13073
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

OOooooooooo Klipwerf waars julle nou.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2015 @ 14:16:31 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6326
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Met die kalfie wals en alkisskisswinktongue-outlaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2015 @ 14:21:02 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2899
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Leon

El Rancho Grande is so plek. Hulle het groot saal en reel gereeld so iets.

Hulle vrkoop braai pakke gee pap en sous, maak groot vuur en almal kuier saam. Oujaars aand R50 per persoon betaal. Kontant kroegie by die saal ook.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2015 @ 14:34:09 pm
BigBen
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 267
Joined: 21 Jan 2015
Experience: 21 years

The last time I was on a dance floor they called the police, they thought a fight had broken out .....

Time passes so slow between camping weekends demmit :(
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2015 @ 14:47:14 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6326
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Dans maar hier by die huis met die ouvrou, het jare terug ballroom gedoen laughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2015 @ 14:55:47 pm
Anonymous

Watter oord "Nie groot plek soos die ATKV oorde nie" het 'n gepasde plek waar ons kan gaan kamp en dan 'n tamaai   Boere Dans of Sokkie die Saterdag aand hê.

Die uitgangs punt moet wees jy gaan op daai naweek by die oord kamp want jy wil gaan dans.

Leon, Koppisol het boere orkes fees die naweek van die 6 Februarie. Soos ek verstaan van een van my vriende is daar nog staanplek beskikbaar.

Ek was genooi saam met hulle, maar ongelukkig onttrek.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2015 @ 18:01:01 pm
Johan Hall
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 650
Joined: 13 Jun 2011
Experience: 38 years
Gelukkig is ek een van die kampers wat plek gekry het 6 Februarie by Koppisol met die Boeremusiek naweek.

Hulle pryse is verlaag vir die naweek en die hele naweek kos my R800 vir ses persone.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2015 @ 19:01:42 pm
BOMA
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 95
Joined: 08 Feb 2014
Experience: 29 years

Dit klink nou donners lekker, maar ek dink my "timing" is seker nou al heeltemal uit, ........ en as by die vrou gaan kom met so 'n voorstel, gaan sy dink daar is regtig iets nie reg in my nietongue-outlaughing

Sleepstang groetnis,
Pieter
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2015 @ 19:51:08 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 31 years

Ai, ek wens ek kan dit bywoon. Is ver van die huis af. Ek het nogal so 35GB Boere musiek en in totaal so 1,3TB se musiek Ek is seker daar sal ietsie wees vir die rustelose bene. Julle moet dit geniet........cry

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2015 @ 19:52:16 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 31 years

Magoebaskloof! Hy dans lekker

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2015 @ 20:09:32 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4432
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Leon gaan groot en se jy soek Nico Langeveld se kalfie wals mamma sal hom geniet
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2015 @ 06:25:40 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Hi Leon,

Kyk op KSA (CCSA) se internet - die groter streke hou gewoonlik 'n dans by hulle rallies.

Hester en ek hou nogal van Easterns - (ek het al gesien Shirley Gizorke is ook hier tussen ons) - ons dans nie eintlik nie, maar geniet nogal hulle musiek.

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2015 @ 06:50:02 am
Anonymous

Gelukkig is ek een van die kampers wat plek gekry het 6 Februarie by Koppisol met die Boeremusiek naweek.

Hulle pryse is verlaag vir die naweek en die hele naweek kos my R800 vir ses persone.

Johan gaan uit en geniet dit. Ek was daar met die vorige fees en glo my dit is die moeite werd. Die dans liefhebbers dans al Saterdae oggend van 9 uur af en die gees is baie goed.

Dit is 'n ''Pitty'' dat ek moes onttrek,sodoende kon ek jou ontmoet en my vriend vier ook sy 50ste verjaarsdag.

Ongelukkig is dit nou so, as 'n ou werksverpligtinge het dan moet jy dit nakom, daarom moes ek onttrek met die feit dat ek agv werksverpligtinge oor die lands grens moet gaan.

Ek glo jy het seker my staanplek gekry, indien so het jy 'n baie lekker stand gekry, sommer so hanetree van die abblusies af.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2015 @ 06:58:12 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4815
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Skud skud skud...


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2015 @ 12:31:34 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7194
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years
Dit kan nou lekker wees Leon, maar ek sal iemand moet kry om mee te dans of die ouens gaan my vasbind as ek met hul partners dans, die GIRL sukkel met loop wat nog te se dans.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2015 @ 19:21:40 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 31 years

Een ou was so "getap" hy het onwetend loshande die singles dans kompetisie gewen op pad kroeg toe vir nog n dop.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2015 @ 10:08:40 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13073
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek dink Die Koppiesol kamp sou werk nou sit ek hier in die verte. Sal seker maar iets moet reel in die toekoms.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 07:02:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13073
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het maar weer die ou onderwerp vorentoe gebring.

Is daar nog oorde wat die Dans en kamp ding doen.  Ek gaan vir 'n maand weer weg maar wat van 'n lente dans iewers by 'n kamp.

Boere musiek, Eighties musiek. Dink dis tyd vir 'n saam trek so met 'n lente dans by.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 08:18:57 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Koppisol het n paar deur die jaar.

  • 8 – 10 September
  • 10 – 12 November

Dis die volgende 2 naweke

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 09:28:36 am
Harv
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 126
Joined: 23 Oct 2008
Experience: 21 years

G'day!

 

The Baths Citrusdal every Wednesday night up at the Dwarsgebou. Braai en swaai ou perd!

Soet wees!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2019 @ 07:39:04 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12655
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Rust oord naby Brits hou kort-kort sulde tema naweke. Hulle het onlangs so n boeremusiek fees/naweek gehou. Lyk my dis baie populer gewees....hulle hele oord was lank vooruit vol bespreek vir daai naweek. Ek sien hulle het weer so n tipe naweek vir Augustes of September beplan, maar is nie boere musiek nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2019 @ 08:27:19 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5527
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

As die wat kom saamkamp by Parys, kan ons iets reel. Daars n groot saal. Reg vir n 

"Balke toe"

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2019 @ 12:09:02 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2899
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Ag nee man Leon!!!!!!

Eks so lus vir n mandjie dans (gereeld gehou in Pta) ek gaan koop sommer n mandjie!!!😡😡😡😡

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2019 @ 13:04:01 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12655
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Rust oord naby Brits hou kort-kort sulde tema naweke. Hulle het onlangs so n boeremusiek fees/naweek gehou. Lyk my dis baie populer gewees....hulle hele oord was lank vooruit vol bespreek vir daai naweek. Ek sien hulle het weer so n tipe naweek vir Augustes of September beplan, maar is nie boere musiek nie

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 08:27:55 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13073
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek hou hiervan.  Dit kan lekker werk maar daar is nou nie 'n prys sonder die brandewyn nie.

So die wat van brannas hou en gaan.                 

Enjoy! ! ! ! ! ! ! !

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 08:45:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13073
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek dink ons moet 'n eie Kamp en Dans reel.

  • Eers 'n paar oorde lys wat 'n dans fasiliteit het. 
  • Dan die beste een kies.
  • Datum kry wat gepas is vir die wat wil gaan.
  • Reelings met die oord vas maak.

Dan moet elke persoon net sy bespreking maak.

Punt 1 - Watter oorde stel julle voor?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 09:05:08 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 468
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Leon ek wil nie die @#$% in die drinkwater wees nie, maar wanneer jy daai kampplek kry waar daar op 'n Satrerdag-aand geraas .... dans word, stuur asb vir my die name, ek wil seker maak ek bly daar weg. Ek het te veel van Saterdag-aand-jolle in parke gehad om te sê ek wil daar gaan kamp. Julle is dalk meer beskaaf (mag mens dit deesdae sê?) in die Noorde waar julle OORDE het. Hier onder-langs is daar PARKE. Groot verskil. 'n Dans is 'n dans, maar 'n geraas wat tot die oggend-ure aangaan maak van hierdie oud-bosvegter en boerseun 'n onaangename monster. Daar is baie van ons wat gaan kamp om STILTE te geniet. Ek het al by ATKV Rustenburg gaan kamp waar ek die hele tyd moes luister na "aandag, aandag, aandag, koeksisters nou te koop by die swembad." Of "aandag, aandag, aandag, kostuum-parade vir die onder tien kinders oor tien minute by die klein saaltjie." 

A.s.s.e.b.l.i.e.f.   tog nie.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 13:38:21 pm
Bak oor
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1380
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

The last time I was on a dance floor they called the police, they thought a fight had broken out .....

Ben jy het my nou laat smile. laughing Ek verstaan heeltemal want hier in Alberton se wereld (Suide) het jy eers leer boks dan geleer om te dans. Dus lyk die dans passies soos shadow boxing en dans nog steeds so want jy weet nooit wanneer jy moet oor skakel na the real thing. Dit is instinkmatig so ek bly maar tussen die toeskouers solank as nodig.

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 21:15:20 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12655
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek hou hiervan.  Dit kan lekker werk maar daar is nou nie 'n prys sonder die brandewyn nie.

So die wat van brannas hou en gaan.                 

Enjoy! ! ! ! ! ! ! !

Ek sien hulle hou verskillende temas.Die vorige een was country....en Clive Bruce was kunstenaar. Ek sien hulle het n sakkie sakkie gehad vir die pensioenarisse laasmaand

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2019 @ 08:02:18 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13073
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Sal maar 'n ogie hou daar.

Tans moet ek maar volgens ma se pype dans by die huis.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First