English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 270
Total Replies: 230 120
Total Views: 82 380 338
topics: 4 388
replies: 29 464
views: 17 334 058
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Pilanesberg -Wildkyk

replies: 4
views: 1642
30 May 2006
Dave
Gold Member
14% Profile Strength
Posts: 131
Joined: 10 Oct 2007
Ons is gereelde besoekers die afgelope 15 jaar. Volgens my observasie is die getal diere besig om af te neem- behalve die olifante en seekoeie wat vermeerder het.
Die vraag is, eet die leeus en wilde honde meer wild as wat jaarliks aanteel, of word die
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2006
Prof
Moon Member
14% Profile Strength
Posts: 821
Joined: 14 Jul 2003
Dave

Ek het verlede jaar in September die groot-5 binne 24 uur raakgeloop. Onder meer 'n trop van 50+ buffels so 3 kms van Bakgatla-hek. In-en-om die Mankwe-dam was daar heelwat springbokke en 'n trop van meer as 100 blouwildebeeste.

Ek st
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2019 @ 19:20:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Vanoggend voor die Pilansberg sentrum se deure....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2019 @ 15:45:22 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14078
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Daar moet mos heinings en goed in plek wees om te keer dat die diere tot daar kom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2019 @ 22:08:16 pm
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1292
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

No Leon, there are no fences at the restaurant,. Lions have been seen in the car-park quite often.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required