English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 463
Total Replies: 218 149
Total Views: 81 859 105
topics: 582
replies: 3 484
views: 3 294 352
Share all those nice recipes with everybody...

Vet Persie slag lammers

replies: 9
views: 215
5 days ago @ 15:46:17 pm
Alec Vleis
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 16 May 2019
Experience: 37 years

ek het 10 vet persie slag lammers beskikbaar teen Junie vir die wat vet soek vir lekker wors.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 17:56:48 pm
Dries
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 41
Joined: 20 Sep 2017
Experience: 36 years

Prys p/kg en hoeveel weeg hul? Opgesny?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 07:24:13 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12234
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Prys p/kg en hoeveel weeg hul? Opgesny?

Soos ek dit sien is dit net die vet gedeelte wat te koop is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 07:43:16 am
Alec Vleis
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 16 May 2019
Experience: 37 years

Prys p/kg en hoeveel weeg hul? Opgesny?

R65 pkg en ja ek kan dit vir jou opsny, dit is vir die hele lam en jy sal heelwat meer vet he as net sy stert.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 07:50:20 am
Alec Vleis
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 16 May 2019
Experience: 37 years

Soos ek dit sien is dit net die vet gedeelte wat te koop is.

leon, nee die hele lam word verkoop. hy is baie vet dus sal jy die hele skaap weer trim vir die vet en dan het jy die res van die lam oor vir vleis. sy rib ontbeen jy heel want daar is omtrent geen vleis. Hulle sal seker so tussen 22-30kg weeg.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 08:00:08 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5439
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Klink alte lekker (vir my)..  maar Elma slag my lewendig af as ek met so n cholestor-skapie by die huis inkom. 

Eks gelukkig. My cholestor bly laag, maar hare is hoog... vermoed dis n familie ding.

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 09:52:49 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6965
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Goeie prys. Hoe werk die aflewering. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 09:55:38 am
Alec Vleis
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 16 May 2019
Experience: 37 years

Goeie prys. Hoe werk die aflewering. 

 

ek is in Somerset wes omgewing om te kom haal.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 10:03:19 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6965
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

ek is in Somerset wes omgewing om te kom haal.

Het gesien jy bly daar, dus hoekom ek gevra het. 

Sal kolega by werk sê. 

Dankie 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 10:13:48 am
Alec Vleis
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 16 May 2019
Experience: 37 years

reg so

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required