English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 977
Total Replies: 225 408
Total Views: 82 174 514
topics: 585
replies: 3 584
views: 3 308 209
Share all those nice recipes with everybody...

Potjie kos en bredie wenk.

replies: 8
views: 272
20 Apr 2019 @ 20:19:09 pm
Anonymous

Tydens ons kamp, was my bure albei oud en afgetree en so leer jy elke dag.

Die tannie koop haar verskillende speserye en meng dit saam.

Die mengsel word toegewerk in materiaal so groot soos ń tee sakkie.

Terwyl die pot of bredie kook, word die sakkie met speserye in die pot of kasserol gegooi sodat die mengsel kan versprei.

So bredie of pot kom bobaas uit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2019 @ 12:59:45 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Net die regte dag vir n lekker bredie.......

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2019 @ 14:16:49 pm
Anonymous

My vrou het nou die dag so sakkie in ń heel hoender gesit voordat hy rotesserie toe gegaan het.

Daai geure het die hele hoender deurweek en was "finger licking good".

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2019 @ 22:59:30 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1543
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Saam met n vriend skaapnek potjie gehou. Los toe die man dat hy sy ding doen. Uie gebraai, skaap nek bygevoeg, so twee ure gekook. Toe gooi hy pakkie potjie mix groente saam en nog so 40 minute. Daarna staan ek bekommerd en kyk hoe hy peri peri aeromat en hoender speserye by gooi gevolg met n klein botteltjie room.

Liewe ouma ek het lekker ge eet. Die potjie en sous was nommer een saam met rys en tuis gebakte brood.

 

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2019 @ 04:18:42 am
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1410
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

My vrou doen ook die sakkie speserye  met potjie al baie jare. Ek dink sy het  "ouma se as" in die sakkie met dan ander los goete ook by.

Ouma se as is haar eie potjie mengsel wat die naam jare gelede by Badplaas gekry het, want dit het soos as gelyk.

Ouma se as is toe ook op versoek as geskenk vir familie gegee. Almal in familie het "Ouma se as" geken.

Sy het nie 'n resep nie, kyk hom net en meng en hy werk elke keer.

Ek wou dit op groot skaal meng en bemark, toe kan sy my nie die resep gee nie. Lyk my dit gaan in die mengsel afhangend hoe sy voel.

Sy het baie lanklaas gemeng. 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 07:51:54 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Saam met n vriend skaapnek potjie gehou. Los toe die man dat hy sy ding doen. Uie gebraai, skaap nek bygevoeg, so twee ure gekook. Toe gooi hy pakkie potjie mix groente saam en nog so 40 minute. Daarna staan ek bekommerd en kyk hoe hy peri peri aeromat en hoender speserye by gooi gevolg met n klein botteltjie room.

Liewe ouma ek het lekker ge eet. Die potjie en sous was nommer een saam met rys en tuis gebakte brood.

 

So het elke ou maar sy manier om 'n ding te doen.  Die ding gee elke potjie sy eie karakter nè.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 12:37:54 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

My vrou doen ook die sakkie speserye  met potjie al baie jare. Ek dink sy het  "ouma se as" in die sakkie met dan ander los goete ook by.

Ouma se as is haar eie potjie mengsel wat die naam jare gelede by Badplaas gekry het, want dit het soos as gelyk.

Ouma se as is toe ook op versoek as geskenk vir familie gegee. Almal in familie het "Ouma se as" geken.

Sy het nie 'n resep nie, kyk hom net en meng en hy werk elke keer.

Ek wou dit op groot skaal meng en bemark, toe kan sy my nie die resep gee nie. Lyk my dit gaan in die mengsel afhangend hoe sy voel.

Sy het baie lanklaas gemeng. 

Deel bietjie ouma se as op WhatsApp sodat ons hom kan toets. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2019 @ 01:08:25 am
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1410
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Deel bietjie ouma se as op WhatsApp sodat ons hom kan toets. 

Ek sal die baas vra of sy dit nog kan aanmekaarsit. Sy het eintlik lanklaas weer gemeng. Ons nou self al 'n tydjie sonder dit.

Sy het sommer die bestandele op gevoel gekoop en op gevoel gemeng.

Sal laat weet.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2019 @ 09:03:42 am
Kanneman
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1097
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 54 years

  As ek dit nie mis het nie staan die sakkie met geurmiddels bekend as bouquetgarnie of iets in dier voege.

 

Don't confuse one's personality with one's attitude. One's personality is who you are. One's attitude depends on who the other person is. Therefore, be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required