English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 964
Total Replies: 225 197
Total Views: 82 162 344
topics: 585
replies: 3 584
views: 3 307 644
Share all those nice recipes with everybody...

Stokbrood

replies: 18
views: 286
14 Apr 2019 @ 16:49:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13058
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hierdie manier is seker "cheat"....maar is steeds lekker!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 16:53:45 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7350
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Altyd lekker om dit so te braai. 

Botter in met kaas en perke konfyt en n beker moer koffie.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 00:53:38 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 352
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years

"Cheat" of nie, bly darem maar lekker! Niks kom by varsgebakte (gebraaide?) broodrolletjies nie. En soos Chuck sê, met regte botter (sommer baie) en lekker konfyt.

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 06:46:01 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13378
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek dink dit kan werk ja.  Cheat of te nie....... ons boere hou mos van eet veral as dit met braai te doen het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 08:28:20 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Dit lyk baie lekker. Ek gaan dit verseker met my volgende kap(weet nie wanneer nie) probeer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 08:47:01 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13378
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Terwyl op die onderwerp.

Ek is opsoek na instand ROG brood deeg. Vir ons kamp.  Kry wit, bruin, die met saad en vetkoek om aan te maak ja.

Het iemand dit al iewers gesien.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 10:41:23 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13058
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Terwyl op die onderwerp.

Ek is opsoek na instand ROG brood deeg. Vir ons kamp.  Kry wit, bruin, die met saad en vetkoek om aan te maak ja.

Het iemand dit al iewers gesien.

Leon...kontak hierdie mense....hulle het klomp verskillende brood mixes en hordes ander produkte wat baie lekker is vir kamp. Ons eet gereeld hul pap en sous en vat ook altyd hul plaatkoekie resep saam. Jy kan direk by hulle koop...maar moet dan 12x produkte koop wat hul dan courier

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 10:43:17 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13058
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Leon...kontak hierdie mense....hulle het klomp verskillende brood mixes en hordes ander produkte wat baie lekker is vir kamp. Ons eet gereeld hul pap en sous en vat ook altyd hul plaatkoekie resep saam. Jy kan direk by hulle koop...maar moet dan 12x produkte koop wat hul dan courier

Skuus...vergeet om foto aan te heg

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 11:03:30 am

Hul biltong brood en farm style vetkoek is ook lekker

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 11:20:04 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Hierdie manier is seker "cheat"....maar is steeds lekker!

Geert; Waar kry jy daardie stokbrood deeg?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 11:56:22 am
Jaada
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 41
Joined: 11 Jun 2014
Experience: 58 years

Ons hou daarvan om die dun skaap worsie binne in die stokbrood broodjie te sit. My "stokke" is permanent in die karavaan.

Kamp groete
Kobus & Ada
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 12:21:09 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13378
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Skuus...vergeet om foto aan te heg

Het hulle 'n mail gestuur sal sien wat seg hulle.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 12:32:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13058
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Het hulle 'n mail gestuur sal sien wat seg hulle.

Ek het ook nou vir jou gestuur....maar pryslys is ouer....pryse heel moontlik opgegaan

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 12:36:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13058
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert; Waar kry jy daardie stokbrood deeg?

Ek het gekoop by Checkers Hyper....nie alle Checkers hou dit aan nie, maar ek glo daai groot Checkers by julle in Ballito winkelsentrum sal dit beslis aanhou. Mens koop die stokbrood reeds so klaargemaak op die stokkie.....ek dink dis reeds gaar ook....mens maak dit basies net warm op die vuur.....ek hou hom bietjie langer op, dan word hy so lekker crispy aan die buitekant

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 12:42:01 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13378
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die produk lys help baie.

My oog het daai souskluitjies pakkie raak gesien.

Ek het dit laas met 'n Potjiekos kompetisie gemaak en ge eet.

Moet my ouma se resep gaan uitgrawe.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 14:18:43 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ek het gekoop by Checkers Hyper....nie alle Checkers hou dit aan nie, maar ek glo daai groot Checkers by julle in Ballito winkelsentrum sal dit beslis aanhou. Mens koop die stokbrood reeds so klaargemaak op die stokkie.....ek dink dis reeds gaar ook....mens maak dit basies net warm op die vuur.....ek hou hom bietjie langer op, dan word hy so lekker crispy aan die buitekant

Dankie; Ek sal gaan kyk by Checkers. Ons het nogals 'n indrukwekkende een hier in die dorp. "Ons is darem nog nie 'n stad nie"

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 15:08:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13058
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie; Ek sal gaan kyk by Checkers. Ons het nogals 'n indrukwekkende een hier in die dorp. "Ons is darem nog nie 'n stad nie"

Ja...daai Checkers by julle is nog die mooiste een wat ek gesien het. 

....hou ook van daai slaghuis langs hulle

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2019 @ 10:59:14 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ja...daai Checkers by julle is nog die mooiste een wat ek gesien het. 

....hou ook van daai slaghuis langs hulle

Daardie Taylors slaghuis se pryse is baie goed gegewe die feit dat sy biefstukke "dry aged" is. Hy het elke week 'n spesiale aanbieding en op Dinsdae koop pensioenarisse teen 10% afslag. So twee weke terug vark boudtjops verkoop vir R40/kg.

Hoop hulle betaal my vir die advertensie..................!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required