English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 786
Total Replies: 209 421
Total Views: 81 315 813
topics: 585
replies: 3 242
views: 3 269 887
Share all those nice recipes with everybody...

Tomawhack eye rib steak

replies: 11
views: 209
05 Dec 2018 @ 20:04:57 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 14 years

Manne hier is die steak van steaks en dit is die tomawhack steak met die been aan 

Om hom te eet moet jy dit in n vice vas clamp vir daardie lekker eet.

Ek het dit nou al tweekeer gaar gemaak vir my sappig 

Vat die steak en gooi growwe sout oor en plaas in yskas vir ongeveer 4 ure 

Haal uit en was die sout af strooi dan growwe peper en gemaalde sout oor. Plaas steak in op foelie meng gesmelte botter, growwe peper, rosemary blare en fyn gemaakte knoffel en meng deur 

Smeer steak met die mengsel beide kante en draai toe in die foelie.

Sit in die weber op indirekte hitte vor ongeveer 45 minute toets met temp meter so ongeveer 125 tot 130 grade C Haal af em maak oop 

Krap kole bymekaar en braai die steak op direkte warm kole en smeetr die botter mengsel oor sommer lekker as die kole vlam braai vinnig bruin draai om en doen dieselfde en smeer die mengsel aanmekeaar oor tot lekker bruin so ek die vet kant 

Haal af klamp die stuk steak vas in die vice en sny daar die stukkies steak van die clamp af 

Manne nou water my mond 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2018 @ 21:20:08 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2329
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 45 years

Now that is how we eat in South Africa...

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2018 @ 22:40:49 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10353
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Wow Herman....dit lyk nou lekker! Noem hulle dit nie ook Caveman steak nie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2018 @ 06:16:44 am
AltydKampTyd
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 16 Oct 2016
Experience: 26 years

Lyk soos die klamp steak by Buffelsfontein Beesboerdery restaurant in Pretoria 😋

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2018 @ 09:23:43 am
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 14 years

AltydKamp jy is reg dit is waar ek dit geet het en was toe moes ek dit net doen het sommer ook n vice gaan koop spesiaal vir die stuk steak het dit nou al tweekeer gemaak en vriende kan nie glo nie maar lekker is lekker 

Dit kos R300.00 vir die clamp steak by die restuarant dit is nou sonder die bykosse 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2018 @ 09:25:29 am
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 14 years

Jy kan hom seker n caveman steak want die stuk steak weeg so ongeveer een kilogram en om jou mense te impress moet hy in n clamp gesit word 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2018 @ 10:02:52 am
Skolopad
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 113
Joined: 28 Feb 2018

Have seen it advertised as Flintstone steak , but there could be a copy bright issue, but it does look good, very good

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2018 @ 11:29:21 am
Ash
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 118
Joined: 28 Jul 2016
Experience: 19 years

Wow thats big does it come with the Vice?

Ashly Bartlett
0609701795
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2018 @ 13:13:07 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10643
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Dit lyk voorwaar baie lekker. Moet nou net 'n plek kry wat vir my die steak so sal sny.

Wat se snit vleis is dit van die bees.

Lyk amper soos Club-steak maar net die hele rib by.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2018 @ 08:09:18 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5294
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years

Ek kort n vise.😂

Leon.... lyk soos n tjoppie met steroids 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2018 @ 16:46:30 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10353
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2018 @ 17:34:01 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 450
Joined: 26 May 2013
Experience: 44 years

dis 'n ma se stuk vleis daai en ken nie eers genoeg mense om dit saam met my op te eet nie

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous