English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 786
Total Replies: 209 421
Total Views: 81 315 836
topics: 585
replies: 3 242
views: 3 269 891
Share all those nice recipes with everybody...

Spur se pienk sous

replies: 9
views: 334
01 Dec 2018 @ 09:02:56 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10353
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Ek het êrens hier op forum n resep gesien hoe om jou eie Spur pienk sous te maak...maar kry dit nie nou nie. Het iemand die resep? Dié wat dit al probeer het, proe dit soos die oorspronklike? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2018 @ 13:48:32 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10353
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Ek het êrens hier op forum n resep gesien hoe om jou eie Spur pienk sous te maak...maar kry dit nie nou nie. Het iemand die resep? Dié wat dit al probeer het, proe dit soos die oorspronklike? 

....dis die salad dressing

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2018 @ 16:09:33 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6451
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Die Girl koop dit maar by Checkers.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2018 @ 18:22:26 pm
Ockert
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 72
Joined: 26 May 2017

Ek maak jy eie een deur tamatie sous en mayonnaise so 50/50 te deel en te roer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2018 @ 06:19:38 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10643
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Gelukkig beskikbaar op die rak in Checkers en P&P. Makliker om dit daar te koop. Maar dan wil ek dit ook nie saam met meeste etes gebruik nie.

Ek beskou dit as deel van die SPUR en geniet hom wanneer ons vir 'n Brekkie die SPUR besoek.

My CHIPS doen dan back stroke in daai sous.......... baie lekker.  En veral lekker as jy die Peri peri chicken livers se sousie met dit ook meng.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2018 @ 06:41:26 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10353
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Ek het nou op n resep afgekom...klink interesant:

1x Bottel mayonnaise 

1x Blik kondesmelk

1x Blik Fanta Orange

 

Meng alles saam

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2018 @ 14:39:21 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10643
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ek het nou op n resep afgekom...klink interesant:

1x Bottel mayonnaise 

1x Blik kondesmelk

1x Blik Fanta Orange

 

Meng alles saam

Ha ha ha.................... dit is 'n resep ja maar ek weet nie so mooi nie................

Ha ha ha ha

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2018 @ 23:15:11 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10353
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Ha ha ha.................... dit is 'n resep ja maar ek weet nie so mooi nie................

Ha ha ha ha

 

Klink vir my ook snaaks,  maar die terugvoering oor smaak van resep was baie positief.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2018 @ 06:09:48 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10643
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Geert as jy hom maak kom gee terugvoer.

Kyk alles wat in die resep is hou ek en gebruik ek baie van. Dis maar die kombinasie daarvan wat vir my so effens verdag is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2018 @ 06:31:01 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10353
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Geert as jy hom maak kom gee terugvoer.

Kyk alles wat in die resep is hou ek en gebruik ek baie van. Dis maar die kombinasie daarvan wat vir my so effens verdag is.

Gaan so maak! (Hoop nie mengsel ontplof in my gesig nie...😁)

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous