English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 653
Total Replies: 207 943
Total Views: 81 148 754
topics: 575
replies: 3 186
views: 3 260 795
Share all those nice recipes with everybody...

Braai Pie

replies: 30
views: 481
05 Nov 2018 @ 20:23:24 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10185
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Ek het nog nooit n "braai pie" gemaak nie. Gee asseblief bietjie raad - moets en moenies!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2018 @ 20:24:27 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10185
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

.....lyk heerlik!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2018 @ 03:57:19 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1044
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 39 years

Geert, n GROOT moet en moenie is "moet dit nie alleen eet nie, al wil jy"

Hierdie is vulsel van eie keuse, alles wat lekker is. Dan het ons gevind dat matige hitte werk, deeg word behoorlik gaar.

So gekyk na jou foto's sal ek die naweek een moet saam slaan.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2018 @ 07:07:17 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 613
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 2 years

'n vriendin van my maak hom met die volgende:

baba spinasie

mozarella

chedder

fetta

ham

net dit, en dis vrek lekker

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2018 @ 08:00:35 am
Fransie
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 116
Joined: 06 Mar 2014
Experience: 4 years

Sal like om so resep te had!

 

Lyk vreeslik lekker!  Eerste keer dat ek so iets sien.

WERK SE MOER
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2018 @ 10:35:54 am
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3157
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Het die braai pie nie juis ontstaan deur die vorige braai se oorskiet vleis te gebruik ipv ander bestandele? Maak egter nie saak nie dit kan net goed afgaan en nooi sommer die mede kamper bure om saam te eet.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2018 @ 10:57:12 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10471
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Bestandele

Rump/Serloin steak in stukkies gesny.

Skaap of bees niertjies in stukkies gesny.

1 of 2 uie op gekap.

Crushed garlic.

Bietjie asyn

Mezina.

Gemengde groente (Country Crop).

Speserye na smaak. 

1 of 2 eiers

Hoe maak jy:

Rol die stukkies vleis in die Mezina tot dit net net mezina op het en braai met speserye op baie hoë hitte in 'n pan tot gaar. (Skep uit)

Braai die uie en knoffel soos jy daarvan hou.

Voeg die gesnyde niertjies en speserye by en braai verder tot 80% gaar.

Gooi bietjie asyn oor die nietjies en braai verder tot heel gaar. (Die asyn maak die niertjies so sag jy hoef dit omtrent nie te kou nie)

Gooi die stukkies vleis en groente en maak dit gaar so dat die groente sag is soos jy daarvan hou.  

Spuit toevou rooster met koekie spray. Sit deeg in en skep die Steak en kidney en groente in probeer maar van die sous ook in kry.

Sit die bo deeg op en  druk die rante  goed teen mekaar vas.

Smeer buite kant van pastei met geklitsde eier.

Maak net gaar tot die deeg reg is.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2018 @ 10:59:28 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10471
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ek bou gewoonlik die pastei in 'n oond bak pan in die weber.

Is altyd 'n wenner

Steak/Kidney/Cornish pastei.

En so is hy nooit droog nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2018 @ 11:33:29 am
Fransie
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 116
Joined: 06 Mar 2014
Experience: 4 years

Dankie Leon!

WERK SE MOER
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2018 @ 11:42:00 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5263
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years

Alweer onregverdig. Julle maak my honger

Deeg resep ??

Ons gebruik .. 500 ml bruismeel,  150 ml kookwater,  125 ml kookolie, knippue sout.

Gooi alles in plastiek houer met n deksel en skud dit goed tot n deeg gevorm het.

Druk plat uit op n broodbord.

Vulsel ... wat jy like. Pak op die helfde . Vou toe .. op n rooster, braai op medium kole en geniet.

Ek het so'n sprei-bottel met olie.  Sprei kort kort op pie dan brand hy nie so droog nie.

Het dit lanklaas gemaak, nous ek weer vuur en vlam...  gaan hom beslis aanvat in Desember.

Kan jy jou indink hoe gaan hy smaak met dun gekerfte biltong by... Namies.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2018 @ 11:45:01 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5263
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years

'n vriendin van my maak hom met die volgende:

baba spinasie

mozarella

chedder

fetta

ham

net dit, en dis vrek lekker

As ek so lees .. proe hy baie lekker.

 

Ek se ook... enigste  "moenie"   jy mag dit nie alleen eet nie..

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2018 @ 15:22:15 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10185
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Ek het al gehoor dat iemand 2x pizza basisse gebruik met inhoud in die middel. Iemand dit al probeer?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2018 @ 15:39:11 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3157
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Ek het al gehoor dat iemand 2x pizza basisse gebruik met inhoud in die middel. Iemand dit al probeer?

Die rolle deeg wat mens koop by supermark werk ook baie lekker.......

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2018 @ 15:50:17 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5263
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years

Ek het al gehoor dat iemand 2x pizza basisse gebruik met inhoud in die middel. Iemand dit al probeer?

Geert ons doen daai ding gereeld. Braai dit in die ronde roosterkie wat bedoel is vir n tolletjie wors.

Pizza basis   plus

Kaas, .. cheddar

Fyn gekerfde spinasie

Feta

Enige soort vleis. Gaar bacon / ham / biltong / tuna /  whatever

Plus wat jy het soos mushrooms 

PASOP as hy te veel goete inhet, dan draai hy nie lekker om nie.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2018 @ 18:05:04 pm
Johan Hall
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 619
Joined: 13 Jun 2011
Experience: 37 years

Sjoe, dit lyk lekker!!

Camping Forever, enjoy
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2018 @ 06:43:16 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10185
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Die rolle deeg wat mens koop by supermark werk ook baie lekker.......

 

Werk daai deeg nie moeilik op n toeknyp rooster wat kortkort omgedraai moet word nie? Lyk wel die lekkerste kors vir n braai pie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2018 @ 06:51:10 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5263
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years

Werk daai deeg nie moeilik op n toeknyp rooster wat kortkort omgedraai moet word nie? Lyk wel die lekkerste kors vir n braai pie

Spuit die rooster met "COOK & SPRAY"  

Ook vir braai broodjies. 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2018 @ 07:23:13 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10471
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Die rolle deeg wat mens koop by supermark werk ook baie lekker.......

 

Ek gebruik daai rolle deeg.  Gebruik hom net soos hy uit die plastiek kom.  Ek sukkel nie met nog platter rol nie. Koop een vir bokanr en een vir onder kant.

Dan is hy dik genoeg om die sous ook binne te hou.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2018 @ 07:29:50 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1044
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 39 years

Het die braai pie nie juis ontstaan deur die vorige braai se oorskiet vleis te gebruik ipv ander bestandele? Maak egter nie saak nie dit kan net goed afgaan en nooi sommer die mede kamper bure om saam te eet.

Danie, ek dink jy is reg. Maar as daar niks oorgebly het nie maak ons n ander plan en so word dit al lekkerder.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2018 @ 07:37:51 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10471
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Werk daai deeg nie moeilik op n toeknyp rooster wat kortkort omgedraai moet word nie? Lyk wel die lekkerste kors vir n braai pie

Nee wat jy werk en druk die onder en bo deeg se rante net lekker aanmekaar vas. Jy moet in elkgeval so hier en daar gaatjies steek met die vurk om die stoom te laat ontsnap ander blaas die pastei op of blaas 'n gat waar jy hom nie wil he nie.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2018 @ 07:53:13 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1044
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 39 years

Nee wat jy werk en druk die onder en bo deeg se rante net lekker aanmekaar vas. Jy moet in elkgeval so hier en daar gaatjies steek met die vurk om die stoom te laat ontsnap ander blaas die pastei op of blaas 'n gat waar jy hom nie wil he nie.

 

Geert jy het nou reeds n bom in jou mikrogolf gehad. Onthou die gaatjies anders het jy een op die braai en die bure smul aan die vulsel.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 07:04:58 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 613
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 2 years

Ek het al gehoor dat iemand 2x pizza basisse gebruik met inhoud in die middel. Iemand dit al probeer?

Ons het al naan broodjies gekoop by woolies, en dit gebruik, dan is dit meer soos 'n groooot braai broodjie as 'n pie, maar ook baie lekker.  Pizza babisse weet ek werk het so lekker.  Ek dink al van die twee pie degies wat bo op mekaar kom is dat hy toe maak aan die kante, so die vulsel kan nie uitval nie.  Ons maak hom so met die ham ek kase, en eet dit in die plek van 'n braai broodjie. Wat ook lekker gaan werk is fetta kaas en peppadews, mens kan eintlik enige iets op sit.  Van oorskiet vleis to ham ek kaas.  Watever jy voor lus het.

Ek dink 'n italiaanse weergawe sal ook lekker wees, dan vat jy

mozarella kaas

sundries tomatoes

en vars basil blare...mmmmm yum

 

of...

wat van mozarella kaas en dan maak jy 'n mengsel groente soos, uie, peppers, mushrooms ens, en skep dit is, dan is dit 'n vegetariese opsie.  kan net lekker wees.

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 21:35:14 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10185
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Geert jy het nou reeds n bom in jou mikrogolf gehad. Onthou die gaatjies anders het jy een op die braai en die bure smul aan die vulsel.

Lollaughing....meer bang ek moet vulsels van tente af skrop

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 09:53:32 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5263
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years

Alweer onregverdig. Julle maak my honger

Deeg resep ??

Ons gebruik .. 500 ml bruismeel,  150 ml kookwater,  125 ml kookolie, knippue sout.

Gooi alles in plastiek houer met n deksel en skud dit goed tot n deeg gevorm het.

Druk plat uit op n broodbord.

Vulsel ... wat jy like. Pak op die helfde . Vou toe .. op n rooster, braai op medium kole en geniet.

Ek het so'n sprei-bottel met olie.  Sprei kort kort op pie dan brand hy nie so droog nie.

Het dit lanklaas gemaak, nous ek weer vuur en vlam...  gaan hom beslis aanvat in Desember.

Kan jy jou indink hoe gaan hy smaak met dun gekerfte biltong by... Namies.

Het nou gisteraand die deeg gemaak en sommer in die oond gebak. 210°

Vrek lekker

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 10:56:00 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5263
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years

Het nou eers  kinders akkommodeer met kleintjies. Oupa se liefies.

 

Wou nog se... hierdie kors werk super-duper  probeer gerus. Dit bak so  "crispie".

Vulsel was gebraaide mushrooms. Ham. Kaas en pynappel stukkies. Kleintjies hou van die pynappel.

Dis amper soos n pizza, maar omrede die kors so crispie is,  sou ek dit eerder n oond-pie noem. Volgende is nou op die kole ala braai-broodjie.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 12:56:50 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10185
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Ek bou gewoonlik die pastei in 'n oond bak pan in die weber.

Is altyd 'n wenner

Steak/Kidney/Cornish pastei.

En so is hy nooit droog nie.

Daai glas pyrex bakke Leon? Hoe lank in die weber? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 06:58:02 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10471
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Daai glas pyrex bakke Leon? Hoe lank in die weber? 

Net tot die deeg mooi gaar is en goud bruin is. So 30min min of meer. Jy sal sien hy lyk nou mooi. Onthou die bestandele binne is basies reeds gaar.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 06:58:45 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10471
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Man is hierdie pastei leker die volgende dag as 'n snack........

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 12:43:14 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10185
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Ek lees nounet van n nagereg braai pie:

 

Rol puff pastry uit op rooster

Smeer n laag caramel op puff pastry

Plaas dun gesnyde peer stukke op caramel laag

Strooi n handvol fyngemaakte pekan neute oor peer/caramel

Plaas bo laag puff pastry op

Verf buide kante met eier vir bruin kleur

Braai op matige kole

 

GENIET

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 13:48:02 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10471
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Kyk Geert nou gaan ons nie net eet nie ons gaan nou sommer DIK word ook.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 13:51:05 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5263
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years

😎😂

Ons kry al meer en idees.  Haleluja.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous