English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 773
Total Replies: 209 323
Total Views: 81 291 233
topics: 585
replies: 3 242
views: 3 268 276
Share all those nice recipes with everybody...

Slow cooker

replies: 10
views: 343
13 Mar 2018 @ 17:21:54 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 14 years
Wie almal het n slow cooker wany ek het vir my een aangekoop en wat n plesier om n lekker bredie te kook hoef nie te check nie slaan alles saam aan sit die cooker aan en die doen sy ding en vanaand n heerlike bredie. Gebruik dit ook as ek gaan kamp so makilik
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2018 @ 20:26:32 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2726
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 28 years

Baie lekker vir beesstert! Veral met winter kamp werk dit goed!

I will rather push my HILUX than drive a ...
Sorry.....you NEVER push a HILUX!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2018 @ 21:23:31 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2018 @ 23:53:08 pm
Janack1
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 250
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 63 years
Ek het probeer om brood in die ding te bak maar dit was 'n taaierige droe nat gedoente. Die bietjie rou deeg wat ek geeet het het baie lekkerder gesmaak.

Ek moet se dat ek nie die geduld het om so lank te wag voor ek eet. So my slow cooker staan netjies bo op die kas en wag vir my.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
14 Mar 2018 @ 09:13:40 am
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 14 years
Janack1 stof dit maar weer af en gebruik dit wanneer jy aand ete wil maak en sal nou nie werk as jy die middag wil eet maar vir aand ete baie gerieflik ek gebruik teminste een keer n week. miskien so n paar resepte plaas die slow cooker maak die lekkertse beesstert bredie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2018 @ 09:44:18 am
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 216
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 58 years
Ja nee Herman ek stem saam die "slow cooker" is die beste ding om iets lank en stadig aan die gang te hoe. Ek sit bees, skaap of vark in (hotpot, bietjie water ens ook by), op laagste stelling, voor dat ek werk toe gaan en as die vrou by die huis kom is aandeete gaar. My enigste klagte is om sous dik te maak is 'n storie. Ons skep alles uit in 'n pot op die stoof en maak dan die sous so dik. Anders is hy wonderlik.

Ek het al beesvleis met spices bedek (sonder water) en vir die dag op laagste stelling gelos. Baie lekker "potroast".
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2018 @ 13:04:53 pm
Skolopad
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 111
Joined: 28 Feb 2018
The slow cooker also have a high setting, bread minimul of 5 hours, you can also Google for receipts
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2018 @ 13:27:54 pm
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 216
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 58 years
The slow cooker also have a high setting, bread minimul of 5 hours, you can also Google for receipts


Dankie vir dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2018 @ 07:45:51 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10636
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Die wederhelf gebruik hom vir sop en dis dit.  Het hom telkemale gebruik vir bredie en dan is die vleis nog taai na hele dag in die cooker.

Nou gebruik ek 'n stoom pot en die ding werk die beste.  Hoef nie die hele dag te wag vir die kos nie. As vleis lekker sag is sit ek die groente in vir 7min met die gevolg wortels proe soos wortels, groen bone soos groen bone, aartappels soos aartappels, Blom kool soos Blom kool en dies meer.

Dan is my persoonlike moto net siek mense eet sop en drink tee...........Ha Ha Ha.

Dus staan daai slow cooker net en wag dat ek weg werk van die huis af dan word hy dalk gebruik vir sop en dit net in die winter.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2018 @ 07:53:11 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years
My slow cooker terwyl ek kamp sal die 3-been pot wees....hou daarvan om kos op vuur gaar te maak as ek kamp. As mens permanent kamp, glo ek slow cooker sal handig wees
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2018 @ 09:54:52 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6447
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Ons gebruik hom baie by die huis. Veral met wilds vleis en skaap afval. Lekker sag en heerlik.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous