English & Afrikaans Forums
Total Topics: 18 429
Total Replies: 63 563
Total Views: 80 338 559
topics: 559
replies: 2 918
views: 3 226 815
Share all those nice recipes with everybody...

Green pepers gereg

replies: 0
views: 19
12 Oct 2017 @ 21:16:47 pm
Herman
Gold Member
Offline
Posts: 224
Joined: 08 Dec 2016
Province: Western Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 13 years
Vehicle: Mercedez 300e
Camping: Karavaan Gypsy 4B
Bell green peppers top af gesy
Pakkie ees mince
Een ui fyn op gekap
Blikkie tamatie skywe in sous
Halwe koppie rys
Halwe koppie water
Sout en peper na smaak
Bietjie worcester sosu
Koppie gerasperde kaas
Stel oond op 180 Grade c
Sny die top van die pepper af en hol die peppers uit en goii die binneste gedeeltes weg. Die top kan op gesnipper of fyn gsny word
Kook die peppers in kook water vir ongeveer so 5 minute haal uit en laat goed reineer.
Strooi n bietjie peper en sout aan die binnekant van die peppers
Braai die bees mince , uie en peppers en n pot totdat vleis bruin is en ui en peppers sag is .
Gooi die blikkie tamaties, rys, water, worcester sous en strooi n bietjie sout en peper na smaak
Laat dit stadig kook en roer maar n bietjie tot rys sag is seker so ongeveer 15 minute hou maar dop .
gooi die kaas by en roer goed deur.
Met n lepel vul die peppers met die vulsel.
Plaas in n oond bak en bak in die warm oond vir ongeveer 30 minute
Haal uit en geniet
Reply to Topic
Member
Offline
Posts:
Joined: Not yet