English & Afrikaans Forums
Total Topics: 18 429
Total Replies: 63 563
Total Views: 80 338 563
topics: 559
replies: 2 918
views: 3 226 816
Share all those nice recipes with everybody...

Eier en spek ontbyt pastei

replies: 0
views: 33
12 Oct 2017 @ 20:51:50 pm
Herman
Gold Member
Offline
Posts: 224
Joined: 08 Dec 2016
Province: Western Cape
First Language: Afrikaans
Second Language: English
Experience: 13 years
Vehicle: Mercedez 300e
Camping: Karavaan Gypsy 4B
Een rol puff pastry
Pakkie spek
Eiers
mushrooms
cherry tamaties
gerasperde kaas
Sout en peper na smaak
Sit die oond aan op 180 grade C
Rol die puff pastry uit en sny in 4 blokkeen maak die kante bietjie op staan sodat dit soos n bakkie lyk.
Plaas op bak plaat waat uit gele is met bak papier
Druk met n vurk in die pastry en bak in die oond vir ongeveer 10 minutetot amper begin bruin kleur vorm
Haal uit en druk die binnekant plat.
Braai die spek in n pan tot lekker crispy.
Haal uit en sit eenkant.
Sny die mushrooms in kwarte en gooiin die pan en braai in die vet van die spek tot sag.
Braai dan die cherry tamaties ook in die spek en verwyder wanneer lekker sag is
Neem nou die gebakte pastry vorm en plaas n paar mushrooms in die bodem en plaas dan die spek wat in stukkies gebreek is oor die mushrooms.
Breek n eier oor die spek en strooi n bietjie sout en peper oor na smaak
Strooi nou die kaas oor en rangskik die cherry tamaties aan die buite kant van die eier
Plaas terug in die oond en bak tot die eier gaar is en daar het ons n spek en eier ontbyt pastei
Reply to Topic
Member
Offline
Posts:
Joined: Not yet