English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 247
Total Replies: 201 748
Total Views: 80 837 628
topics: 571
replies: 3 069
views: 3 246 747
Share all those nice recipes with everybody...

Avo spek en eier gebak

replies: 1
views: 231
12 Oct 2017 @ 20:35:27 pm
Herman
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 230
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 14 years
Avos
eiers
gerasperde kaas
gebraaide spek en in op gesny
sout en peper na smaak
Skakel oond aan op 180
Sny die avos deur en haal die pit uit en skep n bietjie van die vleis uit.
Plaas die avo in n muffin pannetjie se holte sodat die avo stewig sit.
Gooi n bietjie sout en peper oor na smaak.
Breek n eier in die avo en kan nog n bietjie sout en peper oor gooi na smaak
Gooi die versnipperde gebraaide spek oor die eier en dan volg dit met gerasperde kaas oor.
Plaas in oond en bak tot eier gaar is
Haal uit en geniet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2017 @ 12:49:46 pm
Lena01
New Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 14 Oct 2017
hi all, my name is Lena)) I am a new member here )) thanks for your post , nice to meet you all here, in this web site
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First