English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 247
Total Replies: 201 748
Total Views: 80 837 590
topics: 571
replies: 3 069
views: 3 246 745
Share all those nice recipes with everybody...

Maklike paptert resep

replies: 9
views: 394
08 Oct 2017 @ 17:31:34 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9263
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Ek het vandag hierdie maklike paptert resep probeer....lekker.

Meng die volgende alles saam in n mengbak:
2=3 Eiers
Blik uie en tomatie mix
Blik mielies
250g Spek...stukkies
Ui...gerasper
1x Koppie BRAAIPAP ....nie mielie pap nie!
125ml Olie
375ml Melk
250g mushrooms ....stukkies gekap
Sout en peper na smaak

Plaas in vooraf verhitte oond...180*c
Bak vir ongeveer 1-uur

Sprinkel gerasperde kaas oor en bak tot gesmelt

Geniet!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2017 @ 17:36:22 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9263
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
1. Mengsel voordat dit gebak is
2. Mengsel na 1-uur se bak
3. Nadat kaas bo-op gesmelt is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
08 Oct 2017 @ 17:47:20 pm
DK
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 974
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years
Lyk baie lekker. My vrou maak hom ook so.
Die mielies en tamatie haal sy uit, ongelukkig mag ek dit nie eet nie.
Gewoonlik met ń groot groep maak sy myne appart.
Probeer gerus volgende keer mosserela kaas met fyn biltong oor.
Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2017 @ 19:42:58 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: less than a year

Paptert is altyd 'n wenner!  Dankie, ek gaan hom maak, net soos jou resep sê. Gelukkig kan ek alles eet.   Dit wys hier om my middellyf.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2017 @ 20:02:25 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9263
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Die pap moet BRAAIPAP wees...die growwe een. Lekker is dat jy niks vooraf gaar hoef te maak nie...meng net alles rou bymekaar en druk vir n uur in die oond.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2017 @ 20:37:53 pm
Anonymous

Geert, selfs ek sal dit kan maak, dit klink en lyk sommer lekker. Gaan dit probeer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2017 @ 13:24:15 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9263
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Geert, selfs ek sal dit kan maak, dit klink en lyk sommer lekker. Gaan dit probeer.


Ja....ek hou ook van die maklike resepte :-}
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2017 @ 17:38:31 pm
Campervan
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2453
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 40 years
Ook die tannie se resep...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2017 @ 21:46:38 pm
Herman
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 230
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 14 years
Dit lyk lekker gaan dit definitief maak
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2017 @ 15:06:08 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9263
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Lyk baie lekker. My vrou maak hom ook so.
Die mielies en tamatie haal sy uit, ongelukkig mag ek dit nie eet nie.
Gewoonlik met ń groot groep maak sy myne appart.
Probeer gerus volgende keer mosserela kaas met fyn biltong oor.

Daai biltong bo oor kaas klink of dit mooi kan werk! Wonder wat mens nog in die tert kan gooi....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First