English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 059
Total Views: 82 378 331
topics: 10 825
replies: 124 935
views: 38 857 516
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Tru kamera al weer

replies: 12
views: 304
19 Sep 2019 @ 21:03:36 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 613
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Na ses weke en 7000 km bevestig ek dat die grootste bargain van my opset bly die tru-kamera agterop my karavaan. Wat n loutere plesier om daarmee te toer. Dis so lekker om te weet wat agter my aangaan

 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 06:21:59 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14068
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek stem volkome saam met jou Danie.  Naas die mover is dit verseker een van die beste toestelle wat ek op die wa geinstaleer het.

Niks meer bewende kant spieels nie en nou sien jy eintlik reg om die sleep kombinasie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 07:21:18 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6406
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ek stem saam 2 van die beste gadgets

 

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 09:08:04 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7836
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek stem saam 2 van die beste gadgets

 

Beste belegging ooit gedoen.

Al wil sekere instansies jou niks gee vir die extras by inruil nie.

Maar jy betaal by hulle vir ekstras.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 13:26:38 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4122
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Agree, the camera and my movers certainly make the hooking up and journey a pleasure.

I need to invest in a larger display screen, mine is a little small.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 16:48:44 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5011
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Kamera is 'n moet.. Het so grootgeword en kan nie indink sonder een nie


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 20:57:10 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1890
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Sonder die Ewiks en kamera sou die 2 ou pensionarisse nie meer kon kamp nie. Dankie tog daarvoor.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Sep 2019 @ 21:56:00 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1525
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Moet nog myself oortuig dat die kamera die roete is om te gaan.

Sal net my verskaffer baie oordeelkundig kies.(Het eintlik reeds, moet nog net bevestig en reël)

Met my tegniese vaardighede is ek 'n gevaar vir die samelewing.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2019 @ 10:46:11 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14068
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Beste belegging ooit gedoen.

Al wil sekere instansies jou niks gee vir die extras by inruil nie.

Maar jy betaal by hulle vir ekstras.

 

 

 

Ja dit maak mens nogal keel vol.  Die handelaars is gou gou by as daar ekstras op 'n karavaan ingesit word en hulle maak vinnige 'n prys vir dit maar as jy jou wa met dit wil verkoop gee hulle jou niks daarvoor nie.

Dis nie nodig om mens die volle aankoop prys te gee nie maar jy wil darem sien dat jou mover jou wa se waarde opgestoot het.

Ek is van opinie dat 'n Ewiks mover bv 'n wa se waarde met tenminste R10 000 vermeerder en 'n Powertouch mover R12000 - R15000.

As 'n wa net met 'n Rally uitkom en jy het 'n voltent by gekoop dis dit tog seker waarde vermeedering.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2019 @ 15:39:04 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5011
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Moet nog myself oortuig dat die kamera die roete is om te gaan.

Sal net my verskaffer baie oordeelkundig kies.(Het eintlik reeds, moet nog net bevestig en reël)

Met my tegniese vaardighede is ek 'n gevaar vir die samelewing.

Dis nie so moeilik om die installasie te doen nie. Dis die tyd wat dit neem om dit ordentlik en netjies te doen, dit byt bietjie.

Ek het nou net weer 'n wifi system uitgehaal uit 'n land cruiser en die reverse kamera van land cruiser ook reggemaak, dis baie lelik hoe werk gedoen word daar buite.. Maar nou ja, soos ek laas gesê het dit pas my ook, ek kan uithaal kostes vra ;-)

Maar ja, kies mooi en kyk hoe installasie gedoen is.. Gewoonlik neem ek fotos vir klient soos ek werk, tel nogal baie


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 11:25:17 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2473
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ek sien daar is sulke kameras van so min as R300 wat waarskynlik nie te goed is nie.  Ek het so 'n goedkoop dashcam gekoop wat wel goed gewerk het, maar in teenstelling met wat die spesifikasies sê, baie swak beelde gegee het.  Ek het nou 'n Garmin wat puik is.  Selfs met die laagste resolusie is alles, insluitende die nommerplaat baie duidelik op die video as dit gevries word, nog meer so op stil fotos.

Daar is 'n Garmin BC30 draadlose kamera wat met sekere Garmin GPS'e kan integreer en wat vir my baie aantreklik lyk.  Dit intigreer ongelukkig nie met my spesifieke Nüvi nie, maar ek moet in elkgeval begin dink aan opgradeer.  Is daar dalk iemand wat hierdie kamera gebruik en kan kommentaar lewer?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 16:09:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13767
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sien daar is sulke kameras van so min as R300 wat waarskynlik nie te goed is nie.  Ek het so 'n goedkoop dashcam gekoop wat wel goed gewerk het, maar in teenstelling met wat die spesifikasies sê, baie swak beelde gegee het.  Ek het nou 'n Garmin wat puik is.  Selfs met die laagste resolusie is alles, insluitende die nommerplaat baie duidelik op die video as dit gevries word, nog meer so op stil fotos.

Daar is 'n Garmin BC30 draadlose kamera wat met sekere Garmin GPS'e kan integreer en wat vir my baie aantreklik lyk.  Dit intigreer ongelukkig nie met my spesifieke Nüvi nie, maar ek moet in elkgeval begin dink aan opgradeer.  Is daar dalk iemand wat hierdie kamera gebruik en kan kommentaar lewer?

Daar was n ruk gelede n draad gewees hieroor....sien onderstaande link

 

https://www.caravanparks.com/35.Caravan-Camping-Forums-Garmin-Backup-Camera.htm?forumaction=1&loadcategory=4239&loadpost=149&highlight=Garmin#ForumsAnchor

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 16:38:01 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2473
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Dankie Geert.  Dit help maar gee nog nie al die inligting wat ek soek nie.  Ek soek verder op Google.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required