English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 059
Total Views: 82 378 384
topics: 10 825
replies: 124 935
views: 38 857 536
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Rietspruitdam

replies: 18
views: 327
19 Sep 2019 @ 20:40:13 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 613
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Vir julle manne wat op reis is noord of suid. N lekker plek om te oornag is Rietspruitdam. 7km suid van Ventersdorp. As jy hou van visvang. Die manne trek grotes hier uit. Die 60km noord of suid van Ventersdorp is egter n riller. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2019 @ 21:41:35 pm
Meerkat
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 112
Joined: 26 May 2017
Experience: 2 years

Is hierdie foto's van 'n onlangse besoek? Dit is 'n pragtige oord. Ons was in Maart daar en toe was die dam baie leeg. Nogtans het ons mooi vis gevang, al moes ons afry water toe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 06:31:11 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14068
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ons staan gewoonlik by Amigo's net aan die oorkant van die dam.

Het al gemiddeld 32 vis per naweek daar getrek. Baie lekker.

Amigos 1

Amigos 2

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 09:12:22 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7836
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ons staan gewoonlik by Amigo's net aan die oorkant van die dam.

Het al gemiddeld 32 vis per naweek daar getrek. Baie lekker.

Amigos 1

Amigos 2

Dis nie Desember se oorstaan nie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 09:16:12 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14068
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis die beplanning. Maar kon nog niks vasmaak nie Jin.  Ons salarise stabiliseer nou eers. Sal na volgende week verseker weet of ek Des wel so toer kan vat of nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 09:19:55 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 752
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Ons staan gewoonlik by Amigo's net aan die oorkant van die dam.

Het al gemiddeld 32 vis per naweek daar getrek. Baie lekker.

Amigos 1

Amigos 2

Kyk daai lelike tipper.....haha

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 09:23:40 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14068
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja 'n ou in Lydenburg het hom op geraap.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 09:35:55 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 613
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ja Meerkat, die foto's is gedurende hierdie week geneem.

Ook gesien die karavane by Amigo's.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 17:16:06 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5011
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Het die dam dan so vol geraak? Is daar rivier inloop?

Dis baie nice, sal ook bietjie graag daar wil uitkom en visse probeer uittrek.


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 18:40:29 pm
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2331
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 59 years

Rietspruitdam word eintlik gevoed deur 'n fontein, en is 'n besproeiingsdam, wat onder beheerde omstandighede gebruik word vir besproeiing. Normaalweg oor naweke sal water hoër opstoot as gevolg van geen onttrekking van water uit die dam nie. Met oorloop tye sal gedeelte van die water afvloei na die spruit wat Klerksdorpdam weer van water voorsien.

Moet erken ek was baie jare laas daar, en omstandighede mag verander het, maar daar is NIE 'n rivier wat voed nie, slegs fontein.

Frans

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 21:14:04 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7836
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dis die beplanning. Maar kon nog niks vasmaak nie Jin.  Ons salarise stabiliseer nou eers. Sal na volgende week verseker weet of ek Des wel so toer kan vat of nie.

Sal jou maar moet hak.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 14:04:00 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5011
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Rietspruitdam word eintlik gevoed deur 'n fontein, en is 'n besproeiingsdam, wat onder beheerde omstandighede gebruik word vir besproeiing. Normaalweg oor naweke sal water hoër opstoot as gevolg van geen onttrekking van water uit die dam nie. Met oorloop tye sal gedeelte van die water afvloei na die spruit wat Klerksdorpdam weer van water voorsien.

Moet erken ek was baie jare laas daar, en omstandighede mag verander het, maar daar is NIE 'n rivier wat voed nie, slegs fontein.

Frans

Interessant, dankie. 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 17:53:15 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 827
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Ons het 3 jaar gelede by Rietspruitdam oorgestaan oppad wildtuin toe. Óf die standaarde het intussen dramaties verhoog, óf ek was vol st#@& (wat waarskynlik die geval was), óf smaak en voorkeure verskil maar net eenvoudig. Ek het dié oord ge-"rate", maar ek het besluit dat ek tweekeer by Rietspruitdam was - die eerste en die laaste keer. As ek kyk na die gemiddelde "rating" (uit 'n totaal van 14), dan blyk dit in elk geval dat die standaarde t.o.v. sekuriteit en ablusies, nie iets is om spreekwoordelik 'oor huis toe te skryf nie'.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 20:35:09 pm
Meerkat
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 112
Joined: 26 May 2017
Experience: 2 years

Baie dankie Dansan, sal so gou as moontlik weer daar draai.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2019 @ 08:36:45 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 613
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Chris my gevoel was dat dit n heerlike oord is om by te vertoef. Dis bowenal baie stil. Ek voel tog dat daar meer ablusies moet wees wat nader aan die vêr staanplekke is. Ek oordeel graag n oord aan netheid. Gras. Stilte en vriendelike mense. Vir ons Kaap-mense is dit n lekker oornagplek omdat die mooi oorde in die noorde dan binne n dag se ry is. Dis net jammer die pad is so tragies sleg weerskante van Ventersdorp.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2019 @ 09:47:57 am
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 827
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Danie - Ekself 'n ywerige "rater" van oorde. En ek verlaat my graag op andere "ratings". Daarom heg ek nogal besondere waarde aan die "ratings" op CaravanParks.com se webblad. 

Verder lê ek persoonlik baie klem op sekuriteit en die toestand/onderhoud van ablusies by 'n oord. En tydens my besoek aan Rietspruitdam (weliswaar 3 jaar gelede) was daar geen teken van sekurireit nie. En die ablusies het ook veel te wense oorgelaat. Ek het die man en seun (eienaars) ontmoet - en ek moet toegee dat hulle besondere vriendelike en aangename mense was.

Maar al's in ag genome was Rietspruitdam nie "my cup of tea" nie. Soos wat sommige van my gunstelinge nie andere s'n is nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2019 @ 13:08:54 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14068
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Rietspruitdam word eintlik gevoed deur 'n fontein, en is 'n besproeiingsdam, wat onder beheerde omstandighede gebruik word vir besproeiing. Normaalweg oor naweke sal water hoër opstoot as gevolg van geen onttrekking van water uit die dam nie. Met oorloop tye sal gedeelte van die water afvloei na die spruit wat Klerksdorpdam weer van water voorsien.

Moet erken ek was baie jare laas daar, en omstandighede mag verander het, maar daar is NIE 'n rivier wat voed nie, slegs fontein.

Frans

Dis waar wat Oom sê rakende die fontein.  Die is aan die noorde kant van die dam en trickle maar stadig in die dam in.

Die Dam word wel ook vanaf die Suide deur die Rietspruit gevoed.  En mens moet nie die spruitjie onderskat nie.

'n Kolonel in die weermag wat 'n kollega was van my oorlede kampvriend het dit met 'n skok agter gekom.  Hulle het by die dam aan Klub Amigos kant gekamp en visvang. Weens die lae water vlak het hulle van die karavaan afgery watertoe met die kar.

Dit het die een aand so gereen in die spruit se opvangs gebied dat hulle die volgende oggend net die Gazebo se dak bo die water sien uitsteek het.  Gelukkig vir hulle, was daar jong manne met 'n klein bootjie wat gehelp het om al die visgerei en kamp goed wat daar was oor nag uit te duik en kant toe te bring.

Ek self het die watervlak styging daar nog nie so ondervind nie maar wel die winde en donderstorms wat daar voorkom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2019 @ 13:53:28 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1197
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Ons het verlede jaar daar gekamp en het gevind dat ablusie geriewe baie verbeter het. Soos Chris noem is daar nie noemens waardige sekuriteit nie.

Leon daardie winde is klokslag in die middag daar, het al menige keer gesien hoe manne agter hul klein tentjies aan hardloop.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2019 @ 15:35:47 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5011
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Bly lyk na 'n lekker visvang-kamp plek


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required