English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 259
Total Replies: 229 951
Total Views: 82 374 480
topics: 10 823
replies: 124 876
views: 38 855 766
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Wood rot repair in Gauteng

replies: 9
views: 222
25 Aug 2019 @ 18:51:07 pm
NJ VAN
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 14 Oct 2015
Experience: 20 years

Good day all

I Know this is not a new topic, but I need the details of a good and trustworthy company who do repairs wood rot in Gauteng. I`m based in the West Rand, but do not mind traveling if the service is good and prices are competetive

 

Thank you

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2019 @ 19:42:06 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4237
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

I would pay Sean a visit and have a chat with him and take it from there. I had extensive wood rot on the roof repaired by him a few years ago.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 06:41:20 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14047
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Brits karavane doen gieie werk en dan vorige terug voer hie op die forum is dat Pretoria Oos karavane ook chaperige werk doen.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 07:25:10 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 690
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

As jy bereid is om Pta toe te sleep, bel vir Oom Boet.  Hy't ons Splash baie mooi reg gemaak teen 'n fraksie van wat die ander plekke ons gevra het en het 'n uitstekende job gedoen.  Hy bly in Pta-Noord.  Hy kom kyk by jou huis wat jy wil doen, en dan vat jy jou wa na hom toe.  Hy't sy lewe lank by die Jurgens fabriek gewerk en het 'n passie vir karavane, en glo my, hy weet wat hy doen.

Ons wa het redelik baie houtvrot gehad, hy't dit alles reg gemaak, die roof surrounds vervang, nose cone reg gemaak, lig cover terug gesit, onderstel gediens, nuwe yskas ingebou, ligte geruil en handbriek reg gemaak.  Sy vrou het self die gordyne afgehaal en gewas en terug gesit. Hy kan meeste goed self regmaak, vervaardig dis hoekom sy kostes minder is. En as hy 'n quote gee dan bly hy binne daai quote, so no nasty surprises.

Hyt ook laasjaar my buite kombuis reggemaak wat uit gebreek het, nuwe pype op die wasbakkie en stoof gesit.

0.8.2.4.2.8.9.1.9.2

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 08:15:12 am
NJ VAN
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 14 Oct 2015
Experience: 20 years

Baie dankie vir almal se replies

Gaan bietjie met die ouens gesels

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 06:29:19 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14047
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

As jy bereid is om Pta toe te sleep, bel vir Oom Boet.  Hy't ons Splash baie mooi reg gemaak teen 'n fraksie van wat die ander plekke ons gevra het en het 'n uitstekende job gedoen.  Hy bly in Pta-Noord.  Hy kom kyk by jou huis wat jy wil doen, en dan vat jy jou wa na hom toe.  Hy't sy lewe lank by die Jurgens fabriek gewerk en het 'n passie vir karavane, en glo my, hy weet wat hy doen.

Ons wa het redelik baie houtvrot gehad, hy't dit alles reg gemaak, die roof surrounds vervang, nose cone reg gemaak, lig cover terug gesit, onderstel gediens, nuwe yskas ingebou, ligte geruil en handbriek reg gemaak.  Sy vrou het self die gordyne afgehaal en gewas en terug gesit. Hy kan meeste goed self regmaak, vervaardig dis hoekom sy kostes minder is. En as hy 'n quote gee dan bly hy binne daai quote, so no nasty surprises.

Hyt ook laasjaar my buite kombuis reggemaak wat uit gebreek het, nuwe pype op die wasbakkie en stoof gesit.

0.8.2.4.2.8.9.1.9.2

Aaaaaaa ek sal bietjie 'n nota maak van die Oom se details. Dankie Kitty

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 06:36:32 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13739
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Aaaaaaa ek sal bietjie 'n nota maak van die Oom se details. Dankie Kitty

Ja....klink na ideale kontak

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2019 @ 08:23:36 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 690
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

Julle kan hom gerus gebruik.  DIs nog outydse vakmanskap wat jy kan vertrou

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2019 @ 13:55:39 pm
M Els
New Member
88% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 30 Aug 2019
Experience: 11 years

Is daar ook dan nie n oom Boet hier in die Kaap nie. Ons het so 3 maande terug ons eerste karavaan gekoop en wil ook so paar werkies binne doen. Weet nie lekker waar om te begin nie.

 

Hoor graag van julle.

 

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2019 @ 14:54:14 pm
Struis
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 27 Jul 2017
Experience: 2 years

Mobile Caravan Repairs CC is in Krugersdorp. (Google sal jou sy noomer gee)

Praat met Gert hy sal jopu ook kan help. Weet my swaer het sy Fleetline by hom gehad vir herstelwerk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required