English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 270
Total Replies: 230 120
Total Views: 82 380 268
topics: 10 826
replies: 124 958
views: 38 858 266
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Zwartkops buitelug skou 2019

replies: 35
views: 532
25 Aug 2019 @ 17:35:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wie gaan eerskomende naweek n draai maak by hierdie skou?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2019 @ 17:42:21 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7841
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Is maar elke jaar daar, dis by my huis. Sal saterdag daar breakfast en koffie drink. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2019 @ 21:59:30 pm
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1292
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

We want to make a turn there, not too sure of the day or time yet.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 00:58:33 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek wil definitief gaan, maar ons het nog n kamp die naweek by Dinokeng met n groep, maar net tot Saterdag....wil vroeer loop en hierheen kom. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 01:00:03 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Is maar elke jaar daar, dis by my huis. Sal saterdag daar breakfast en koffie drink. 

 

Sou graag jou wou join vir breakfast.....maar gaan seker eers bietjie later soontoe.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 06:43:09 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14078
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Is maar elke jaar daar, dis by my huis. Sal saterdag daar breakfast en koffie drink. 

 

Ditto.  Gaan saam met Jin daar wees. Vroeg want dit rak warm daar so in die buite lug.

Vat maar 'n hoed saam as jy gaan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 09:06:47 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5011
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Was baie lank terug by enige buite lug skou.. Twyfel, werk mos maar elke flippen naweek................... En as ek nie gewerk het nie sou ek heel waarskynlik ook nie gegaan het nie ;-)


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 10:20:21 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7841
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ditto.  Gaan saam met Jin daar wees. Vroeg want dit rak warm daar so in die buite lug.

Vat maar 'n hoed saam as jy gaan.

Jammer Leon het vergeet van jou. 

Geert jy kan nog steeds kom. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 10:38:01 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Jammer Leon het vergeet van jou. 

Geert jy kan nog steeds kom. 

 

Nou gaan  jy ook moet vroeg opstaanπŸ™‚

 

Ek het jou nommer....sal bel as ek daar is, maar gaan nie baie vroeg wees nie. As jy nog daar is en dis dan warm....kan ons n koue gaan geniet

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 10:43:18 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7841
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Nou gaan  jy ook moet vroeg opstaanπŸ™‚

 

Ek het jou nommer....sal bel as ek daar is, maar gaan nie baie vroeg wees nie. As jy nog daar is en dis dan warm....kan ons n koue gaan geniet

Ek wou vroeg daar wees, dis Leon wat nie wil vroeg op staan nieπŸ˜…. 

Koue 🍻 gaan πŸ‘Œwees. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 21:27:19 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wonder of caravanparks.com daar gaan wees hierdie jaar?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 06:25:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14078
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hallo Admin kooooowwweeeeeeeee! ? ! ? 

Will you have a stall at the Zwartkops Outdoor show????????

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 08:50:44 am
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2724
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Good Morning All,

Yes CaravanParks.com will be at The South African 4x4 & Outdoor Show.
Holley and Jolene will be representing CaravanParks.com this year at the show.

STAND NO: 104 in hanger 1

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 08:53:26 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14078
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Good Morning All,

Yes CaravanParks.com will be at The South African 4x4 & Outdoor Show.
Holley and Jolene will be representing CaravanParks.com this year at the show.

STAND NO: 104 in hanger 1

This is great news. We will drop in for sure and say hi.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 09:04:18 am
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 211
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Ek sou dit nou gelike het, maar daai Sondagoggend kom ek met my scooter terug van my Laeveld trippie af.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 09:23:57 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7841
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Good Morning All,

Yes CaravanParks.com will be at The South African 4x4 & Outdoor Show.
Holley and Jolene will be representing CaravanParks.com this year at the show.

STAND NO: 104 in hanger 1

Sal kom groet 🀝

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2019 @ 08:21:39 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 690
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

Ons gaan.  Daar een of twee goettertjies wat ek soek, hopelik kan ek dit daar optel vir bietjie cheaper as in die winkels.  VIr my altyd lekker om so rond te loop en kyk na alles.

Boetie moet net eers rugby speel saterdag oggend, hopelik lekker vroeg. Daarna kan ons by die skou gaan draai

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 07:11:34 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14078
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

As mens die ingangs fooi by reken in die aankoop prys van die items is dit dalk nie goed koper nie maar die groot troos is mens kry darem die genot of "gevoelentheid" soos Kitty sê van kamp.

En dit is "Priceless"

Sien julle daar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 07:39:24 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

As mens die ingangs fooi by reken in die aankoop prys van die items is dit dalk nie goed koper nie maar die groot troos is mens kry darem die genot of "gevoelentheid" soos Kitty sê van kamp.

En dit is "Priceless"

Sien julle daar.

Computicket se prys is R120

By hek R150

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 07:48:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14078
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ons is twee wat gaan so ek skenk daai R60 met 'n smile vir die organiseeders.  Die ingang gaan lekker vinnig want mens ry in by Zwartkops.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 07:52:30 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek hoop hulle het nice kampstoele daar....wil miskien my lovas vervang met iets anders. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 09:27:08 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7841
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek hoop hulle het nice kampstoele daar....wil miskien my lovas vervang met iets anders. 

Jy Kamp nie eers nie, hoekom nuwe stoele πŸ˜…

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 09:48:20 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Jy Kamp nie eers nie, hoekom nuwe stoele πŸ˜…

Ek wil begin kamp😎

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 11:14:56 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 690
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

As mens die ingangs fooi by reken in die aankoop prys van die items is dit dalk nie goed koper nie maar die groot troos is mens kry darem die genot of "gevoelentheid" soos Kitty sê van kamp.

En dit is "Priceless"

Sien julle daar.

 

Ja nee, al kry ek niks, net lekker om tussen die kamp goed rond te loop vir daai gevoelente jy weet

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 14:26:19 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7841
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek wil begin kamp😎

πŸ€œπŸ€› Nice 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2019 @ 08:04:04 am
Kurper
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 239
Joined: 22 Feb 2012
Experience: 35 years

Hi, julle kan gerus by my broer, Johan, se stalletjie 'n draai gaan maak - nommer 132,         Tri Camp. Hy het 'n 3-poot gepatenteer wat jou skottel gelyk hou ongeag die terrein. Daar is ook nog 'n paar ander gadgets wat op die 3-poot pas.

Geniet die skou.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2019 @ 13:26:44 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7841
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Hi, julle kan gerus by my broer, Johan, se stalletjie 'n draai gaan maak - nommer 132,         Tri Camp. Hy het 'n 3-poot gepatenteer wat jou skottel gelyk hou ongeag die terrein. Daar is ook nog 'n paar ander gadgets wat op die 3-poot pas.

Geniet die skou.

Dankie, dis n goeie gadget omte he. 

Geert jy moet een gaan koop. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2019 @ 23:47:25 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4122
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Has anyone taken pictures at the show ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2019 @ 17:44:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hi, julle kan gerus by my broer, Johan, se stalletjie 'n draai gaan maak - nommer 132,         Tri Camp. Hy het 'n 3-poot gepatenteer wat jou skottel gelyk hou ongeag die terrein. Daar is ook nog 'n paar ander gadgets wat op die 3-poot pas.

Geniet die skou.

Dankie....wil môre gaan....sal daar by hom gaan inloer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2019 @ 07:35:24 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7841
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Was gister daar, wat n verbetering op al die expo's wat ons al was.

Dit was nou wragtig die moeite en geld werd. 

Daar is so baie omte sien, en ons het nie by als uit gekom nie al is ons eers 5uur daar uit. 

Die wat kan gaan, geniet dit. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2019 @ 15:49:20 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie, dis n goeie gadget omte he. 

Geert jy moet een gaan koop. 

 

 

Ek maak so...😎

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2019 @ 17:26:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Has anyone taken pictures at the show ?

Ek het net klomp fotos van spesifieke items geneem....nie van die skou self nie.  Ek sien caravanparks.com het klomp fotos van die skou self op hul facebook blad geplaas....miskien kan hulle dit hier ook plaas?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2019 @ 20:00:14 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7841
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek maak so...😎

Hoop al die gadgets wat jy gekoop het kom goed te pas. 

Het jy toe stoele gekry? πŸ€”

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2019 @ 07:39:34 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hi, julle kan gerus by my broer, Johan, se stalletjie 'n draai gaan maak - nommer 132,         Tri Camp. Hy het 'n 3-poot gepatenteer wat jou skottel gelyk hou ongeag die terrein. Daar is ook nog 'n paar ander gadgets wat op die 3-poot pas.

Geniet die skou.

Ek het toe so een gekoop by jou broer.....baie nice patent.... vir die manne wat baie skottelbraai gebruik kan ek dit aanbeveel.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2019 @ 07:51:27 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hoop al die gadgets wat jy gekoop het kom goed te pas. 

Het jy toe stoele gekry? πŸ€”

 

Hulle het nie die stoele daar gehad wat ek in gedagte het nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2019 @ 11:59:38 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7841
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Hulle het nie die stoele daar gehad wat ek in gedagte het nie

Dalk n volgende keer. 

Dankie dat jy laatweet het. 😜

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required