English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 098
Total Replies: 227 149
Total Views: 82 257 132
topics: 10 739
replies: 123 204
views: 38 798 531
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Suid Kaap

replies: 7
views: 163
23 Aug 2019 @ 06:49:58 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 861
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Is daar enige besonder lekker plekke in die suid Kaap om te kuier en te kamp. Ek het reeds oor Plett gevra. Probeer ‘n lekker vakansie beplan. Dankie.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 07:48:57 am
Hornet
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 123
Joined: 13 Aug 2015
Experience: 4 years

Sommer baie. Bontebok park by Swellendam, Jongensfontein, Dwarswegstrand, Buffelsbaai, Wildernis, Tsitsikamma ens...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 08:13:33 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7566
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Kyk op website van Flip en Tilla.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 09:07:33 am
Lein
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 227
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 45 years

Hang af van jou gekose roete. As jy uit die Wes-Kaap rigting Suid en Oos beweeg is die roete 62 heerlik. Begin omgewing Robertson(Skurwekop is heerlik), Montagu (Montegu park of Doringlaagte), Oudtshoorn omgewing(paar parke) en dan Wildernis omgewing (Ebb+ Flow is fantasties en gee goeie af-seisoen tarrief-SAN PARKE) dan miskien Plettenbergbaai, en dan Stormsrivier!) Al die paaie soos op die roete is in uitstekende toestand (weet nie of die padwerke by Montagu al klaar is nie ,maar verder baie goed). Geniet dit en vat jou tyd!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 13:11:53 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13631
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Is daar enige besonder lekker plekke in die suid Kaap om te kuier en te kamp. Ek het reeds oor Plett gevra. Probeer ‘n lekker vakansie beplan. Dankie.

Plet is die bekende kampe okay maar ons geniet Harkersville Forest Lodge 10km buite Plet meer.

Lekker stil en mens voel nie die woelige tye van die Desember vakansie nie.  

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 14:11:11 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 751
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Ek gaan van die veronderstelling uit dat "Suid-Kaap" grotendeels verwys na die Tuinroete. Die volgende parke kan ek, uit my persoonlike ervaring, met groot vrymoedigheid aanbeveel:

Dibiki - Hartenbos

ATKV Hartenbos

Forever Resorts Plettenberg Bay

Ebb & Flow - Wildernis

Island Lake - Wildernis

Glentana

Jongensfontein

Lake Pleasant - Sedgefield

Keurbooms Lagoon - Plettenbergbaai

Indien jy aanbevelings verlang vir parke verder wes (Overberg) of binnelands toe (Klein Karoo), kan ek nog enkele gunstelinge vir jou noem.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2019 @ 02:03:51 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 861
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Dankie Almal👍

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 10:28:32 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7566
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek gaan van die veronderstelling uit dat "Suid-Kaap" grotendeels verwys na die Tuinroete. Die volgende parke kan ek, uit my persoonlike ervaring, met groot vrymoedigheid aanbeveel:

Dibiki - Hartenbos

ATKV Hartenbos

Forever Resorts Plettenberg Bay

Ebb & Flow - Wildernis

Island Lake - Wildernis

Glentana

Jongensfontein

Lake Pleasant - Sedgefield

Keurbooms Lagoon - Plettenbergbaai

Indien jy aanbevelings verlang vir parke verder wes (Overberg) of binnelands toe (Klein Karoo), kan ek nog enkele gunstelinge vir jou noem.

Wil ook nog by al daai plekke uitkom, Ken hulle glad nie. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required