English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 120
Total Replies: 227 558
Total Views: 82 272 957
topics: 10 743
replies: 123 347
views: 38 803 934
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Renoster jaag voertuig in KNP

replies: 9
views: 232
19 Aug 2019 @ 18:35:17 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13433
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2019 @ 21:08:29 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1637
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek het om n draai op die regte oomblik op twee renosters afgekom wat baklei het in Lower Sabie omgewing. Die twee het regs langs die grondpad op en af beweeg so 30 meter van die kar af op een stadium

 Kan net se nog nooit so brute krag gesien. Deur en oor bome asof dit nie daar was. Enigste kar daar en moes kop hou om my distansie te hou. Beslis my heel beste ondervinding in die wille tuin

 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 06:09:07 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13740
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hey daai tipper van my sal sy ding moet doen as dit met my moet gebeur.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 06:25:30 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6377
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Hulle moet vir hulle kry het mos nie maniere in die park nie ,druk somer hulle voertuig se neus tussen ander mense in want hulle is die mense in die park.

 

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 07:25:52 am
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 176
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Daai renoster is duidelik die Chuck Norris onder die renosters in die KNP, duidelik teen sy aard opgetree.

Hy moet lesse geen in selfverdediging aan die ander renosters teen die veragtelike stropers.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 16:20:57 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7582
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Daai renoster is duidelik die Chuck Norris onder die renosters in die KNP, duidelik teen sy aard opgetree.

Hy moet lesse geen in selfverdediging aan die ander renosters teen die veragtelike stropers.

Voel of ek hom met die hand groot gemaak het. 

Dis nou my tipe Renoster. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 17:16:39 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13433
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Daai renoster is duidelik die Chuck Norris onder die renosters in die KNP, duidelik teen sy aard opgetree.

Hy moet lesse geen in selfverdediging aan die ander renosters teen die veragtelike stropers.

Chuck se poedel daai....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 06:31:57 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13740
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Voel of ek hom met die hand groot gemaak het. 

Dis nou my tipe Renoster. 

 

 

Ha ha ha ha ha ........................laughinglaughinglaughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 07:19:35 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1167
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Die mense verstaan nie die konsep "wilde diere" nie. 

Chuck het sy poedel mooi geleer, vat nie @$# van kabouters nie.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2019 @ 17:15:16 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1472
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Hierdie is in Sabie sabie. Die 'privaat' deel langs die KNP en net toeganklik vir mense wat kan betaal.

Die wildkyk 'jeepjockeys' is geneig om nie die diere se spasie te respekteer nie en ry tot teen hulle. So kry hulle goeie fooitjies vanaf die toeriste.

KNP waar ons as gewone publiek heen gaan het nie tweespoor toeriste paaie nie.

Alhoewel dit in KNP kan gebeur, is die kanse redelik skraal.

 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required