English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 794
Total Replies: 239 787
Total Views: 82 810 001
topics: 11 122
replies: 130 678
views: 39 093 651
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

River of Joy

replies: 3
views: 169
18 Aug 2019 @ 14:04:45 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 682
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Een nag oorgestaan by River of Jou noord van Bloemfontein. Baie basic. Genoeg om nie af te haak. Reg langs die hoofpad. Vriendelike mense.

You'll never never know if you never never go
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2019 @ 14:07:48 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8735
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dit hulle al gesien met die baie Bloemfontein toe. 

Wat prys hulle nou per nag. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2019 @ 17:11:24 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15351
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Was ook al baie daar verby. Nog nooit daar ingery nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2019 @ 20:49:54 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1700
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Een nag oorgestaan by River of Jou noord van Bloemfontein. Baie basic. Genoeg om nie af te haak. Reg langs die hoofpad. Vriendelike mense.

Ablusies en veiligheid?

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required