English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 270
Total Replies: 230 120
Total Views: 82 380 315
topics: 10 826
replies: 124 958
views: 38 858 286
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Mense Wil Nie Agter Karavaan Ry Nie

replies: 18
views: 428
17 Aug 2019 @ 01:07:46 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 877
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Nou op pad terug van Hluluwe het ek weer agter gekom dat sommige mense eenvoudig nie agter ‘n karavaan wil ry nie. Sal enigiets doen om voor jou in te druk...☹️

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2019 @ 05:05:10 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wil verby jou kom om stadiger voor jou te ry. 😡

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2019 @ 06:42:57 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Persoonlik en afhangende van pad toestande ry ek ook nie agter n karavaan of groot trok nie. Veral nie op Gauteng se snelwee nie.

Ek wil ver vooruit kan sien. Het my kinders geleer op snelwee as 3 tot 4 voertuie voor jou se remligte aangaan begin jy regmaak om te stop.

Op Limpopo se paaie weet of sien jy nie as daar diere langs of in die pad is wanneer jy agter n wa of lorrie ry nie.

So ek dink nie dis n geval van mense wat altyd moedswillig is nie. 

Jy kry sleepers wat net so moedswillig is. As jy agter n trok ry en het nie genoeg krag of omstandighede om verby te gaan nie, maak spasie sodat vinniger verkeer verby kan gaan. (Spasie tussen jou en trok)

Bedagsaamheid kos niks.

At last !!!!
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2019 @ 07:48:10 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2489
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ek moet sê ek verstaan nie die probleem nie.  As ek sonder my karavaan ry, ry ek teen 120k/u. As ek sleep teen 100.  Waarom sou ek nou aanstoot neem as iemand nie agter my wil bly teen 100 k/u nie.  Tensy ek natuurlik een van die mense is wat nie besef jy sleep 'n lomp wa nie en jou bes probeer om by te hou met die vinnigste voertuie op die pad?  Sulke ouens is 'n gevaar en ek wil ook nie agter hulle ry nie want ongelukke ontstel my en hulle is ongelukke wat 'n plek soek om te gebeur.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2019 @ 11:16:17 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7841
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Persoonlik en afhangende van pad toestande ry ek ook nie agter n karavaan of groot trok nie. Veral nie op Gauteng se snelwee nie.

Ek wil ver vooruit kan sien. Het my kinders geleer op snelwee as 3 tot 4 voertuie voor jou se remligte aangaan begin jy regmaak om te stop.

Op Limpopo se paaie weet of sien jy nie as daar diere langs of in die pad is wanneer jy agter n wa of lorrie ry nie.

So ek dink nie dis n geval van mense wat altyd moedswillig is nie. 

Jy kry sleepers wat net so moedswillig is. As jy agter n trok ry en het nie genoeg krag of omstandighede om verby te gaan nie, maak spasie sodat vinniger verkeer verby kan gaan. (Spasie tussen jou en trok)

Bedagsaamheid kos niks.

Doen ook so, hou nie van bondels nie. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2019 @ 13:40:07 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 877
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Ek moet sê ek verstaan nie die probleem nie.  As ek sonder my karavaan ry, ry ek teen 120k/u. As ek sleep teen 100.  Waarom sou ek nou aanstoot neem as iemand nie agter my wil bly teen 100 k/u nie.  Tensy ek natuurlik een van die mense is wat nie besef jy sleep 'n lomp wa nie en jou bes probeer om by te hou met die vinnigste voertuie op die pad?  Sulke ouens is 'n gevaar en ek wil ook nie agter hulle ry nie want ongelukke ontstel my en hulle is ongelukke wat 'n plek soek om te gebeur.

Ek ry ook maar op so “n manier dat vinniger voertuie maklik by my very kan kom. Maar wat my pla is wanneer ek amper van die pad af gery word drie iemand wat voor wil indruk soos wanneer ek my Beirut afwag om “n stadige voertuig verby te steek of wanneer twee bane bymekaar kom en voeryiue in die regrer   baan alles in hulle vermoee doen om te Verwoerd dat jy nie voor hulle In “filter” nie. Dan neem ek aanstoot.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2019 @ 14:17:03 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2489
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Frans, dat jy in die geelbaan mag ry is maar eintlik net 'n toegewing want dis in beginsel onwettig om daar te ry.  Die toegewing sê egter jy mag dit net doen as jy dit veilig ag en nie binne 'n sekere afstand vanaf 'n blinde draai of hoogte af is nie.  Dit lyk egter of baie mense dit as jou plig beskou om links te beweeg en kwaad raak as jy dit nie doen nie, ook as dit vir hulle veilig is om normaalweg verby te gaan en op daardie stadium nie veilig is vir jou om links te ry nie.

Die bane wat verminder-ding verstaan ek ook nie.  As jy dan in 'n ander baan indruk, skuif die voertuie tog maar net op in die baan waaruit jy gekom het en jy verloor bietjie afstand en jy bevoordeel net almal wat agter jou in jou gewese baan was en vertraag almal in jou nuwe baan.  Die logiese ding is om te wag tot waar die bane regtig saamsmelt en dan een links en een regs in die enkele baan in te ry. Maar logika is om een of ander rede nie een van die mens se sterkste eienskappe nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2019 @ 15:07:26 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1527
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Nou op pad terug van Hluluwe het ek weer agter gekom dat sommige mense eenvoudig nie agter ‘n karavaan wil ry nie. Sal enigiets doen om voor jou in te druk...☹️

Dis dieselfde ouens wat 'verstaan'  wanneer hy agter 'n trok moet ry teen maksimum 80km/h.

Hulle sien karavaan as versperring van hulle gebruiksreg van die pad.

Ek dink eerder dis bietjie jaloesie dat dit nie hulle is wat iewers heen oppad met vakansie is nie.

Ek maak maar pad sodra ek kan en dit veilig is. Dan kan die ou sy padwoede wat opbou elders gaan loop afblaas!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2019 @ 18:59:04 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1746
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek wil voor my kan sien en sover moontlik. As ek agterna karring en die ou voor my slaan moeilikheid dan is ek ook daar in.  As ek sleep ander storie.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2019 @ 20:22:20 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Alles hang af van omstandighede. As ek gewoond is om 110-120 te ry en en sit agter n karavaan of trok wat 80 ry, sal ek ook verby wil kom. Dan kry jy mense wat die een oomblik 120 ry en dan skielik weer 90 en dan weer 120.....dan moet ek ook verby kom. Of mense wat kort kort oor die strepe ry...nie in sy baan bly sonder rede.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2019 @ 22:53:35 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 237
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Ek sleep ook maar teen 100 of 110 en maak maar sover as moontlik spasie om die vinniger ouens kans te gee om verby te kom want ek is nie haastig nie.  Ek is mos reeds met vakansie. Maar iets wat my verpes is as die vinniger ouens verby kom en dan van bane verwissel om voor my in te ry net om stadiger te ry of op die brieke te klim vir n robot of stop straat in die dorp. Hy dink nooit daaraan dat hy jou volg afstand verkort  en jy dan geforseer word om vinniger te stop nie . Ek sien heel party brawe ouens op die pad wat dit ook so voor trokke in waag.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2019 @ 22:59:39 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 237
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Ek was so rukkie terug by Weesgerus in Modimolle vir die naweek die sondag toe ons terugkom Pretoria toe het die karre so voor my ingedruk toe ek weer kyk was ek terug by die Kranskop tolhek.😉

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2019 @ 13:59:41 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 616
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ons reis nou vanaf die Strand. Plettenbergbaai. Bergkwagga. Bloemfontein. Nou Glen Reenen. Ek kan net getuig van almal sd pragtige padgedrag. Ek ry 100 tot 110 en agterop my karavaan is n kamera met n teken "I can see you" wat aan almal agter my toon dat ek van hulle bewus is. 

More verder na die Wille Kruger

 

 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2019 @ 14:06:11 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7841
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ons reis nou vanaf die Strand. Plettenbergbaai. Bergkwagga. Bloemfontein. Nou Glen Reenen. Ek kan net getuig van almal sd pragtige padgedrag. Ek ry 100 tot 110 en agterop my karavaan is n kamera met n teken "I can see you" wat aan almal agter my toon dat ek van hulle bewus is. 

More verder na die Wille Kruger

 

 

Lekker by die Willetuin wees, dit raak nou lekker warm daar. 

Geniet dit en veilig sleep. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2019 @ 17:33:22 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14078
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek self wil ook nie agter 'n wa of trok ry nie.  Dit beperk maar 'n mens te waarneeming na voor.  So ek glo dis maar met almal die geval.

Maar kyk as hy verby kom en stadig voor my poer poer.................  dan sal my meter ook die hoogte in skiet.

My algemene sleep spoed is ver onder die vermoe van die tipper so ek sal hom maar net verby gaan en seker maak hy bly agter my.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2019 @ 09:39:57 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5011
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Baie mense is baie moedswillig met jou wat karavaan sleep.

Het juis paar voorvalle gehad waar jy wel in linkerbaan ry en dan bly almal teen jou en direk voor jou inswaai en dan stadiger ry, en dan by bult wegtrek asof nie snaaks nie.

Het toe Desember die een karretjie net 2 kanse gegee om verby te kom en daarna toe moes hy my agter bly. Dis baie frustrerend en onnodig. 

Kry jou ry en gaan. 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2019 @ 11:31:14 am
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 211
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Dit is nie onwettig om in die geelbaan te ry nie, weet nie waar kom die publiek daaraan nie.

As dit veilig is vir JOU en JY voel gemaklik om ander verkeer verby te laat gaan mag jy dit doen, MITS dit veilig is.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2019 @ 14:06:30 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Ek voel weer ..  Beter dat hy voor my ry as agter my.  My voertuig se remme is dalk beter as syne. 😎 voel beslis so oor taxis .. 

Hierdie is in elk geval n sielkundige ding. Niemand wil agter n versperring ry nie. En Mens wil soos Leon sê so klompie meters vooruit kan sien wat dalk op jou wag.

Raat....  moenie kwaad word nie. Kry n mind change. Hys moedswillig.  Ek is nie. Hys is haastig. Ek is nie. Ek is op pad na n lekker rustigheid met baie goeie kamp vriende. 😍

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 08:54:56 am
Weskus klong
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 28
Joined: 10 Nov 2016
Experience: 35 years

Wat my baie kwaad maak is wanneer jy padgee vir mense en hulle vat jare om verby jou te kom

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required