English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 975
Total Replies: 225 373
Total Views: 82 172 262
topics: 10 687
replies: 122 305
views: 38 759 789
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Splash Eiland bed

replies: 18
views: 247
16 Jul 2019 @ 09:54:32 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 683
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

Is hier enige iemand wat dalk al temake gehad het om 'n Splash se eiland bed groter te maak? ek het so spesmaas om dit doen. Ek bly voel ek gaan afval, en let's face it, die bleddie ding is te klein. SO ek wil hom aan die regter kant tot teen aan die kant maak. Sou gehou het van fotos vir idees.  Wil ook die kas langs die yskas uithaal en een groot lang kas inbou, en een van die forum lede se foto's geleen wat dit laat doen het (met permissie).

My man wil niks weet van Berta intrade vir 'n Jurgie nie, sou nou gaan mamma self try spasie maak binne. So die lang klere kassie aan die regterkant ook uithaal

As iemand foto's het sal ek julle idees waardeer.

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2019 @ 12:21:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13078
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2019 @ 12:35:42 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13078
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Maak jou eiland bed soos jou dinette (eet hoekie)...2x enkel beddens aan die kante en dan kan jy blad in die middel sit om een masiewe bed te maak

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2019 @ 12:43:31 pm
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 683
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

Maak jou eiland bed soos jou dinette (eet hoekie)...2x enkel beddens aan die kante en dan kan jy blad in die middel sit om een masiewe bed te maak

dit klink na 'n goeie plan.  wonder of dit meer gaan kos as hom huidinge bed basis net te vergroot, want dan moet hang kassies aan albei kant uit?

My pa het dit destyds met sy jurgens gedoen, en daai bed was lekker groot.

Sal bietjie met my karavaan omie chat en hoor wat dink hy gaan die beste werk.  Dankie vir daai voorstel

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2019 @ 12:44:26 pm
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 683
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

watse model splash is op jou foto ?

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2019 @ 12:53:45 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13078
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

watse model splash is op jou foto ?

Hulle noem hom die Splash6....ook eers onlangs van hom gehoor. Klink of hy hier by 2006 gemaak was. Dink hy is skaars soos voortande in die Kaap๐Ÿ™‚. Ek sien hy het hang bedjies bo die enkelbeddens. Pa/ma se bed was dan die dubbelbed by die eethoekie en dan was daar daai 4x enkel beddens vir die kinders. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2019 @ 12:56:52 pm
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 683
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

En as jy dan 3 matrasse langsmekaar moet sit maak dit nate wat nie baie gemaklik is nie

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2019 @ 13:11:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13078
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

En as jy dan 3 matrasse langsmekaar moet sit maak dit nate wat nie baie gemaklik is nie

Ons sit n paslaken oor die eethoekie se bed.....nate pla nie, maar bygesê dit lê dan dwars. Andersins die bed sò ontwerp dat hy n vierkant vorm....dan kan jy matrasse dwars draai as die volle grootte bed wil gebruik....dan behoort nate nie te pla nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2019 @ 13:36:23 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2924
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Aggenee man. Verkoop die Splash. Koop n Jurgens Exclusive,  gooi die kinders in n Campmaster tent en die probleem is opgelos๐Ÿ˜€๐Ÿ˜€๐Ÿ˜€๐Ÿ˜€๐Ÿ˜€

O ja voor ek vergeet....ruil die Fordjie in op iets wat die Exclusive kan sleep......soos n Hilux ๐Ÿคฃ๐Ÿคฃ๐Ÿคฃ๐Ÿคฃ๐Ÿคฃ

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2019 @ 13:38:25 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2924
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Damn I'm good at solving problems!!!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2019 @ 13:40:42 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13078
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Maak jou eiland bed soos jou dinette (eet hoekie)...2x enkel beddens aan die kante en dan kan jy blad in die middel sit om een masiewe bed te maak

Hier is n forum lid wat sy Penta so verander het....ek hoop hy lees hierdie draad raak, sodat hy fotos daarvan kan plaas en sodoende goeie idees kry

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2019 @ 13:45:17 pm
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 683
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

Aggenee man. Verkoop die Splash. Koop n Jurgens Exclusive,  gooi die kinders in n Campmaster tent en die probleem is opgelos๐Ÿ˜€๐Ÿ˜€๐Ÿ˜€๐Ÿ˜€๐Ÿ˜€

O ja voor ek vergeet....ruil die Fordjie in op iets wat die Exclusive kan sleep......soos n Hilux ๐Ÿคฃ๐Ÿคฃ๐Ÿคฃ๐Ÿคฃ๐Ÿคฃ

Hannes, die doel hier is om nie 'n fortuin te spandeer in die proses nie lol.  As ek eendag die lotto wen sal ek dit doen verseker.  Maar vir nou moet ons werk met wat ons het, en ek probeer so goedkoop as moontlik die jobbie doen.

As iemand net nie besluit het hulle het ons Hilux meer nodig as ons nie, het ons hom nou nog gery, ongelukkig.

Mens slaap in elkgeval net in die wa, jy lewe mos buite of hoe? so ek wil net my slaap spasie so gemaklik as moontlik kry, want wakker le op 'n kamp is nie baie lekker nie. En hier en daar is 'n kassie wat letterlik net plek op vat en nie veel verder doel het nie. Dit moet ook uit. 

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2019 @ 15:00:25 pm
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 683
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

Ek sit ook net ek dink dan, as jy een groot matras laat custom maak, hoe gaan jy die spasie onder die beddens benut ? Jou tent en grondseil kom mos altyd onder die bed, maar moet swaar goete nie meer nader aan die deur nie.  Dis dan dalk wys om daai goed onder die dinette bed in te skuif, en sal dit dan makliker toeganklik wees met opslaan tyd?

3 matrasse kan werk, as jy van daai eggshell bo oor sit, gaan mens mos nie die nate voel nie, en dit gaan makliker stoor. So 2 vir die kante en een vir die middel. Hmm, plannetjies kom bymekaar. Ek sal dan aangesien jy die twee hangkaste gaan verwyder, ekstra kassies bo die vensters aan die kante sit soos in die Splash 6. En die kas wat ek langs die yskas wil sit, kan hangplek aan die eenkant he, en rakke aan die ander kant, vir ekstra linne, handoeke en diesmeer

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2019 @ 15:47:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13078
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hier is n forum lid wat sy Penta so verander het....ek hoop hy lees hierdie draad raak, sodat hy fotos daarvan kan plaas en sodoende goeie idees kry

Camping Kitty.....is jy op Sleepsaam?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2019 @ 21:11:40 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7362
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Altyd lekker om n verandering aan te bring. 

Het die explorer se bed ook verander na n fix dubbel bed. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2019 @ 07:34:52 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 683
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

Camping Kitty.....is jy op Sleepsaam?

Op facebook ja, maar nie op die forum op die website nie.

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2019 @ 07:49:20 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13078
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Camping Kitty.....is jy op Sleepsaam?

Op facebook ja, maar nie op die forum op die website nie.

Click op onderstaande link....miskien help dit met idees.

https://m.facebook.com/groups/63521797080?view=permalink&id=10154579187147081

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2019 @ 09:28:25 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 683
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

Thanks, sal bietjie loer

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2019 @ 10:20:12 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 683
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

Het gaan kyk , daai penta is baie netjies gemaak.  Dankie vir die idee.

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required