English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 801
Total Replies: 222 991
Total Views: 82 058 393
topics: 10 615
replies: 121 087
views: 38 707 139
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Ford Ranger 2.0 SiT XLT 4x4 10 Spoed Auto

replies: 10
views: 303
09 Jul 2019 @ 15:45:08 pm
Zack
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 159
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Ek was aangenaam verras deur Maroela se Sleeptoets.  Ek dink hier is baie manne wat nog 'n opinie sal wil hoor van 'n goeie Rebriek skrywer Brendon Staniford

 

https://maroelamedia.co.za/tegnologie/motors/ranger-vs-triton-nie-alle-bakkies-is-ewekniee-nie/

 

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2019 @ 19:38:59 pm
Bak oor
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1384
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Sou graag wou die Ford Ranger 2.0 BTI se sleep toets wou sien.

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2019 @ 10:16:30 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7194
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Kan nogal interresant wees. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2019 @ 18:10:15 pm
Piet Ford
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 68
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Ek het my 3.2 wildtrak laas week ingeruil op die nuwe wildtrak Bi Turbo. Het nou eers 250 km gedoen en ek vat dit maar eers kalm vir die eerste 500km. Al vat ek dit kalm kan n mens voel daar is duidelik verskil in die krag. Sleep vroeg volgende maand Wildtuin toe en sal dan eers regtig weet wat die verskil is.  

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2019 @ 22:52:29 pm
Bak oor
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1384
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Herman ek kan wag om te hoor hoe sleep die outjie van n verbruiker en nie van n opgeblaasde storie van n paid verslaggewer.

Baie geluk met jou Ford. Weet jy gaan gelukkig wees. Geniet jou vakansie.

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2019 @ 07:37:05 am
Zack
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 159
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Herman baie geluk.   Nou is al die Toyota girls se oe op jou.  cool Geniet hom

Wat vir my baie uitstaan is dat die Auto 3 ratte het vir ongeveer elke 1500 rev's.   Dus het hy heeltyd lekker krag.  

Hou ons op hoogte van hoe hy sleep.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2019 @ 08:59:48 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13084
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek dink jy het nou 'n Tipper 1000.  Geniet hom en ek sal ook die terugvoer waardeer.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2019 @ 14:50:42 pm
Piet Ford
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 68
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Baie dankie, sal laat weet sodra ek weer terug is van die wildtuin. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2019 @ 15:43:43 pm
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 646
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Herman baie geluk.   Nou is al die Toyota girls se oe op jou.  cool Geniet hom

Wat vir my baie uitstaan is dat die Auto 3 ratte het vir ongeveer elke 1500 rev's.   Dus het hy heeltyd lekker krag.  

Hou ons op hoogte van hoe hy sleep.

Klink amper soos `n resiesfiets in die ou dae die Ford is `n "10 spoed"

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2019 @ 21:50:11 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1361
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Sal ook graag jou sleepervaring wil lees.

Beste nuus kom van iemand wat daar is en dit doen/gedoen het.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2019 @ 07:29:27 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13084
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek sal graag my wa met so nuwe Tipper wil sleep om die verskil te voel in krag en die 10spoed ratkas.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First