English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 797
Total Replies: 222 909
Total Views: 82 053 734
topics: 10 614
replies: 121 052
views: 38 705 066
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Wie het al geboek en vasgemaak vir Desember.

replies: 26
views: 345
03 Jul 2019 @ 22:33:30 pm
Bak oor
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1380
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Het julle al geboek vir Desember en gaan julle na jul gunsteling oord of probeer julle iets nuut ?

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 05:36:15 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13069
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ons het basies dit wat ons wil doen klaar beplan.  Dis 'n toer van PTA na die Oos Kaap en verder tot in die Suid Kaap dan weer terug so 3 tot 6 aande op 'n plek.

Sal die besprekkings doen so teen einde van die maand.  As daar nie dan plek is nie die toer dan net so effe aanpas.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 06:54:33 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Gaan suidkus toe gaan nuwe oord vir ons probeur.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 07:45:21 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12654
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek kyk nou via alloutbookings se website na Dube vir 20Des tot 1Jan. Hulle website wys nog 193x staanplekke beskikbaar vir daai tyd? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 08:14:07 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7188
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Nog nie beplaning gedoen nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 08:45:41 am
DK
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1665
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 17 years

Ons het alreeds bespreek gedurende Februarie by 'n baie netjiese, rustige klein oord Suid.

Die oord beskik nie oor baie staanplek nie en het limiete staanplekke.

Die oord beskik oor hoë standaarde gaande dissipline en netheid asook die respek teenoor mede kampeerders.

Die eerste hoof reel op hulle lys is, sodra jou buurman jou radio of jy sy radio kan hoor, is dit alreeds te hard.

Ablusies se deure moet ook deurentyd toe gehou word om ongewenste insekte uit te hou.

Omrede ons gedurende die jaar buite seisoen kampeerders is, kamp ons by meer groot gewilde oorde, maar weet dan dat daar rustigheid gaan wees agv min kampeerders.

Gedurende Desember met spitstyd, verkies ons hierdie klein netjiese oorde wat oor dieselfde atmosfeer beskik, maar daar is baie meer rustigheid.

Indien jy 'n ''party klong'' is, gaan die oord nie beskik wees vir jou nie.

PERMANENTLY OFF-LINE DUE TO A LACK OF INTEREST, ESPECIALLY TO COMMUNICATE WITH ''SNOBS'', WHICH THINK THE SUN SHINE OUT OF THEIR ??????.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 10:14:56 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2151
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Julle ouens wat plekke bespreek vir Desember, het julle al oorweeg om eerder net te toer?  Toe my vrou nog onderwys gegee het en ons dus aan skoolvaklansies gebonde was, het ons so elke tweede Desember gaan toer.  Aanvanklik natuurlik was die kinders saam.  Ons het nêrels plek bespreek nie en by elke klein dorpie aangegaan.  Ons het nie vooraf 'n roete beplan nie maar sommer net agter ons neuse aangery.  Onvermydelik het ons telkens uiteindelik by die see uitgekom, êrens aan die Kaapse kus, want die pad eindig ongelukkig, en ons was elke keer so gelukkig dat daar selfs by die gewildste oorde, nog een staanplek vir ons oop was.  Dit was heerlike dae en ons het onder andere elke museum in elke dorpie besoek en ek glo die kinders het baie geleer.  Hulle is nou self ouers en kampeerders maar hulle praat steeds met heimweë oor die lekker toere. Ek meen ook dit was aansienlik goedkoper as die staankoste vir 'n maand by 'n gewilde strand-oord te betaal.  Ons het tot meer as ses duisend kilometer per toer geklok en soms so min as vier duisend. 

Dalk is dit nie meer so prakties nie.  Baie van die kampe waar ons gestaan het was munisipaal en hulle het nou meestal erg agteruitgegaan.  Maar daar het intussen weer baie proivaatkampplekke onstaan om die gaping te vul, so ek sou nog steeds die tipe vakansie probeer as ons weer in dieselfe posisie sou wees, wat natuurlik nie sal gebeur nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 10:56:31 am
Nollies
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 15 Apr 2019

Reed vas gemaak, ons gaan 16 tot 29 Desember Bosveld Oase probeer. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 18:41:50 pm
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1957
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Drakensville oor Kersfees saam met kinders en kleinkinders. Twee staanplekke en woonstel vir Oumagrootjie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 20:07:51 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4815
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ons sal sien as ons die dag daar kom ;-) Sal weet dag of 3 voor ek ry....


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 20:34:26 pm
Kamp is Koning
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 201
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Ons ry maar Desember Jan tuis bly se karretjie en gaan dan Februarie Kzn se suid en noord kus toe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 20:42:22 pm
Bak oor
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1380
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ons ry maar Desember Jan tuis bly se karretjie en gaan dan Februarie Kzn se suid en noord kus toe.

Hi Kobus. Verseker kry jy die beste weer in Natal daardie tyd. Desember het gewoonlik baie reen .

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 22:24:19 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 3929
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Booked with the children at Yellow Sands for Dec / Jan. For me nothing better than camping with the children and grandchildren. Looking forward to this one. cool

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2019 @ 13:31:22 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13069
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja wat so doen elke ou maar sy ding.  Ons doen ook altyd met lang vakansie die besprekings vêr vooruit.

Die keer laat ek dit bietjie oor staan. Maar behoort dit uitgesorteer te hê teen middel volgende maand.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2019 @ 20:10:43 pm
Bak oor
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1380
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Enige iemand al vasgemaak in Dolphin, Ballito

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2019 @ 08:22:34 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12654
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ons het oorspronklik bespreek by Stormsrivier mond, maar het bespreking oorgedra na my broer....ons soek iets nader aan Pta

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2019 @ 22:51:04 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1357
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ons en kinders kamp meestal saam oor Desember.

Weens besigheidsituasie kan die kinders net tussen 20 Des en 5 Jan wegbreek en moet nie te ver van die besigheid wees nie.

So, ons saam besluit om nie te gaan kamp nie.

Gaan 2 weke by Dullstroom uitspan by Elgin farm. Eie toegeruste plaashuisie en die plaas met damme (forel) vir onsself.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2019 @ 23:10:23 pm
Bak oor
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1380
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Prof. Maak nie saak waarheen jy gaan. So n saamtrek met die kinders is die beste en onvervangbaar

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2019 @ 09:11:22 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13069
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Enige iemand al vasgemaak in Dolphin, Ballito

Probeer staanplek 47, 49 en 51.  As julle twee staanplekke bespreek 47 en 49.

Dan gebruik jy die hele staanplek vir kamp en parkeer die voertuie op die paaitjie wat lei na die staan plekke.  Dit kan jy net doen as jy die twee staanplekke vat.  No 51 kan sy staanplek van ander kant af bereik.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2019 @ 12:22:44 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 319
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 32 years

Booked and approved from 8th December until  12th January'2020 at Ganzekraal West Coast. 

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2019 @ 12:34:59 pm
Karin*
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 84
Joined: 20 Feb 2012
Experience: 15 years

Gaan Desember Rocky bay toe

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2019 @ 12:35:29 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13069
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Booked and approved from 8th December until  12th January'2020 at Ganzekraal West Coast. 

Shoe dit is lank en klink baie lekker. Gaan vir goud en geniet dit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2019 @ 13:34:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12654
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het tans geboek by Karridene.......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2019 @ 13:54:57 pm
Bak oor
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1380
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

[quote]1012,250173344[/quote

Dankie Leon sal probeer om dit vas te maak

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2019 @ 22:48:44 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4815
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek het tans geboek by Karridene.......

Karridene bied waarde vir geld... Goeie opsie.

Het in my matriekjaar laas daar saam my ouers gekamp en was heel lekker. Ons is nou gespoil met die uitsig van die see by Salt Rock..... Gaan moeilik wees vir ons om see toe te gaan en NIE die see te sien nie............

Sal maar sien as Desember kom wat ons maak en waarheen met die kleinsus wat dan 8 maande oud is.. Was met boetietjie op 3 maande oor Desember vakansie en is maar nie ideaal om met babas so ver te ry nie.


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2019 @ 08:50:57 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12654
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Karridene bied waarde vir geld... Goeie opsie.

Het in my matriekjaar laas daar saam my ouers gekamp en was heel lekker. Ons is nou gespoil met die uitsig van die see by Salt Rock..... Gaan moeilik wees vir ons om see toe te gaan en NIE die see te sien nie............

Sal maar sien as Desember kom wat ons maak en waarheen met die kleinsus wat dan 8 maande oud is.. Was met boetietjie op 3 maande oor Desember vakansie en is maar nie ideaal om met babas so ver te ry nie.

Ons was nou 2jaar in n ry daar. Wil weer skuif. My hart sê Dolphin weer....nog altyd lekker daar gekamp

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2019 @ 16:51:43 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4815
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ja Geert, as mens eers lekker kamp dan wil mens maar lekker kamp.

Ek ken nie Dolphin nie en weet nie of staanplekke op see uitkyk nie?

Ons verkies om die see te sien as ons kan uit ons tent.......


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First