-  Classifieds  -  NEW 2007 Jurgens Classique Patio  -  2017 Armadillo  -  2015 Echo 5   -  2018 Sprite Swing  -  Forums  -  Neus blaas in storte  -  B B B M 🇿🇦  -  Bakkie sales 2019  -  Ewiks mover issue  -  News  -  Iveco 35S13 4 Berth  -  5 nights camping at R1000  -  Take Time Off!  -  Ongelooflike Naweek Aanbod!
English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 801
Total Replies: 222 991
Total Views: 82 058 410
topics: 10 615
replies: 121 087
views: 38 707 148
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Sars eFile

replies: 55
views: 751
page 1 of 2
01 Jul 2019 @ 17:30:09 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3540
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

I realize this is not camping related but I am wondering if anyone was successful to eFile their returns today on the new website. 

I have just had frustrations every time I try as I cannot find the work page on the homepage. Looks like it has something to do with my tax type not being linked?? Never was a problem before. Calls to the help desk are so queued that one starts at number 330 and after 30 mins it is not much better. Lets me think I am not the only one with problems.

Being at home I can use the landline for free calls but even that eventually hangs up for no reason. I can only imagine the frustration for permanent campers using cell phones.

Lets hear from you "happy e-Filers".

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 20:21:49 pm
Bak oor
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1384
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Hendrick. Ek dink juis die is camping related. As groot gryp Sars vir ons n ietsie kan terug gee kan ons dalk nog n kamp of twee in pas. Of wat praat ek nou. Werk alreeds aan myne ook.

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2019 @ 08:43:52 am
Elleebee
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 364
Joined: 02 Apr 2013
Experience: 40 years

cant find mine either. waiting patiently for a callback or someone to answer

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2019 @ 10:39:48 am
Elleebee
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 364
Joined: 02 Apr 2013
Experience: 40 years

i have just found the method - sars called back and helped immediately.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2019 @ 11:58:47 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3540
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Please share the secret Elleebee.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2019 @ 12:05:38 pm
Elleebee
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 364
Joined: 02 Apr 2013
Experience: 40 years

log on.

top right click RETURNS

left column click RETURNS ISSUED

top right is 2019 - GENERATE FORM (or something like that - I have done mine so I can't see it now)

the form should load and off you go.

how you are supposed to just guess that that is how to do it is anyone's guess.

hope it helps

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2019 @ 12:07:17 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13084
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja please help.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2019 @ 12:57:07 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3540
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

log on.

top right click RETURNS

left column click RETURNS ISSUED

top right is 2019 - GENERATE FORM (or something like that - I have done mine so I can't see it now)

the form should load and off you go.

how you are supposed to just guess that that is how to do it is anyone's guess.

hope it helps

Thanks Elleebee. It worked. 

I would never have figured it out and you saved me phone call frustrations.laughing

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2019 @ 12:58:50 pm
Elleebee
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 364
Joined: 02 Apr 2013
Experience: 40 years

coolsmile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2019 @ 12:59:44 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3980
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Weens die nuwe stelsel sukkel almal. My vrou werk by 'n ouditeur en met die nuwe stelsel dat slegs die klient 'n eenmalige pin kry kan sy ook niks doen en op niemand se profiel meer ingaan nie. Sy sit al van gister heeldag op die telefoon om iewers iets reg te kry. Sy kan glad nie eers inlog nie.

So mens sal net 2 min he om bv die pin aan jou belasting adviseur deur te gee as mens dit self nie doen nie. Dit is dus redelik nag op die nuwe stelsel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2019 @ 13:30:37 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7194
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ag flip. Ek ek het so ingewikkelde opgawe.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2019 @ 13:45:56 pm
mulderpm
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 692
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Ek kry alles reg en na dat ek ge-save het is my IRP5 inligting missing. Probeer "refresh" maar die IRP5 inligting kom nie terug nie...ergggg. Vir 1uur gewag op die help lyn en dan is die terugbell opsie vol.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2019 @ 13:50:31 pm
Saalocin
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 114
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

Weens die nuwe stelsel sukkel almal. My vrou werk by 'n ouditeur en met die nuwe stelsel dat slegs die klient 'n eenmalige pin kry kan sy ook niks doen en op niemand se profiel meer ingaan nie. Sy sit al van gister heeldag op die telefoon om iewers iets reg te kry. Sy kan glad nie eers inlog nie.

So mens sal net 2 min he om bv die pin aan jou belasting adviseur deur te gee as mens dit self nie doen nie. Dit is dus redelik nag op die nuwe stelsel.

Danie, sê vir jou vrou sy moet op die ou sisteem, deur die volgende bladsy aanteken, want dit werk (vir nou) nog en dit vereis nie die OTP nie:

https://secure.sarsefiling.co.za/!Generator/WebWiz.aspx?BusinessProcessCode=BPLogin&ProcessCode=Login&ActionCode=Load

Sy kan die "link" "copy" en "paste" en dit dan "bookmark".

Weet nie hoe lank gaan hulle dit nog oop hou nie maar mens kan dit reeds nie meer direk bereik nie.

Ongelukkig is die nuwe (gebruikers onvriendelike) vorms reeds daar ook.

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2019 @ 14:16:42 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13084
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

I think that the response of citizens handing in their tax returns is going to take a large dip this year.  Only due to this unfriendly system they implemented this year.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
02 Jul 2019 @ 14:26:56 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2151
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Dis die tyd van die jaar wat ek vrees, nie omdat Jan Taks dalk ekstra geld van my gaan eis nie- ek kry gewoonlik darem 'n paar rand terug, maar omdat ek alminder die stelsel verstaan.  Dis miskien omdat ek ouer word, maar dit lyk vir my of dit elke jaar ingewikkelder word eerder as eenvoudiger soos die ontvanger beweer.  Ek is nou op die stadium dat ek maar net die opgawe indien en hoop vir die beste.  Dalk verloor ek in die proses maar dis beter as om my kop te breek oor 'n stelsel wat ek nie verstaan nie.  My vrou kry jaarliks 'n versoek om al haar vorms aan te stuur wat ons dan ook doen, en dan word niks verander nie, so ek dink dis baie verwarrend.  Ons het ook al saammet die vorms, 'n vraag gestuur oor wat die ontvanger vermoed is verkeerd met my vrou se opgawe maar geen antwoord gekry nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2019 @ 14:30:58 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2900
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Waars die jare toe ek R30 000 terug gekry het?????😡😡😡😡😡😡

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2019 @ 15:00:31 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7194
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

As ek almal so sien kla met die opgawe, hoekom dien julle op gawe in. 

Dis mos nie nodig as jy minder as R500 000 kry nie. 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2019 @ 15:21:55 pm
Saalocin
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 114
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

As ek almal so sien kla met die opgawe, hoekom dien julle op gawe in. 

Dis mos nie nodig as jy minder as R500 000 kry nie. 

Jin, dis net van toepassing as jy net een IRP5/IT3(a) het. Sodra jy aftrekkings wat nie daarop verskyn nie, of ander inkomstes, of meer as een IRP5/IT3(a) het, moet jy indien.

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2019 @ 16:09:19 pm
Rene
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 40
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 44 years

I thought I was stupid this morning,....not being able to get to my TAX return form.

I feel relived that I was not losing my marbles.. now that I read here that others had similar trial and tribulations on the NEW LOOK  SARS web page.

"What a life"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2019 @ 22:21:11 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3980
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Danie, sê vir jou vrou sy moet op die ou sisteem, deur die volgende bladsy aanteken, want dit werk (vir nou) nog en dit vereis nie die OTP nie:

https://secure.sarsefiling.co.za/!Generator/WebWiz.aspx?BusinessProcessCode=BPLogin&ProcessCode=Login&ActionCode=Load

Sy kan die "link" "copy" en "paste" en dit dan "bookmark".

Weet nie hoe lank gaan hulle dit nog oop hou nie maar mens kan dit reeds nie meer direk bereik nie.

Ongelukkig is die nuwe (gebruikers onvriendelike) vorms reeds daar ook.

Nico baie dankie vir die raad. Ek gee dit deur aan haar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2019 @ 06:13:33 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3540
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Ek kry alles reg en na dat ek ge-save het is my IRP5 inligting missing. Probeer "refresh" maar die IRP5 inligting kom nie terug nie...ergggg. Vir 1uur gewag op die help lyn en dan is die terugbell opsie vol.

Dieselfde hier vanoggend. Gister "gesave" en vanoggend lyk die prentjie heel anders met die IRP 5's en Mediese Fonds inligting weg.

Kon jy darem regkom na die oproep met Sars Paul.

Lyk my die lang wag op die foon is my voorland.frown

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2019 @ 06:35:06 am
Saalocin
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 114
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

Dieselfde hier vanoggend. Gister "gesave" en vanoggend lyk die prentjie heel anders met die IRP 5's en Mediese Fonds inligting weg.

Kon jy darem regkom na die oproep met Sars Paul.

Lyk my die lang wag op die foon is my voorland.frown

Hendrik, wat jy kan probeer is om die data weer te "refresh". Jy gaan waarskynlik weer van die inligting moet voltooi.

Nou moet jy nie weer "save" nie, maar "calculate".

As jy tevrede is met die "calculation" kan jy probeer om te "submit", maar as daar weer inligting weg is, moet jy weer "refresh" soos hierbo.

Nou moet jy nie weer "save" of "calculate" nie, maar "submit".

Dit het 'n paar keer vir my gewerk, gister en eergister, maar nie elke keer nie, so geen waarborg nie.

Dis soos uitskryf werk, jy doen alles op die minste 2 keer.

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2019 @ 06:58:50 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3540
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Dankie Nico.

My laaste aksie gister was "Calculate" en het toe die resultaat afgelaai. Pleks ek toe dadelik "Submit" maar die stelsel op daai stadium was so stadig dat ek het besluit het om te wag tot vroeg oggend.

Sal dit probeer.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2019 @ 09:36:26 am
mulderpm
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 692
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Dieselfde hier vanoggend. Gister "gesave" en vanoggend lyk die prentjie heel anders met die IRP 5's en Mediese Fonds inligting weg.

Kon jy darem regkom na die oproep met Sars Paul.

Lyk my die lang wag op die foon is my voorland.frown

Hendrick, dankie tog daar is iemand anders met die selfde probleem. Ek kon gister nie deur kom nie. Ek sit nou in die que en hulle se my oproep sal bine 27 minute beantword?

Refresh het een keer gewerk as jy weer save daarna bly die IRP5 en mediese inligting missing. Ek het weer vanogen refresh probeer same problem!

Sal terugvoer gee.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2019 @ 11:05:17 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3980
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Nog 'n groot dankie aan Nico. Die ou link het gewerk en Sue kon 'n klomp van hul kliente se goed daar indien. Sy het ookal 'n besoek aan hul kantore gehad vanoggend en in die tou moes wag en dit alles verniet. Sekere dinge wat net die Ouditeur self kan gaan reel op die nuwe stelsel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2019 @ 11:41:17 am
Saalocin
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 114
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

Nog 'n groot dankie aan Nico. Die ou link het gewerk en Sue kon 'n klomp van hul kliente se goed daar indien. Sy het ookal 'n besoek aan hul kantore gehad vanoggend en in die tou moes wag en dit alles verniet. Sekere dinge wat net die Ouditeur self kan gaan reel op die nuwe stelsel.

Plesier Danie, ek is bly sy het reggekom.

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2019 @ 11:49:21 am
Saalocin
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 114
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

Hendrick, dankie tog daar is iemand anders met die selfde probleem. Ek kon gister nie deur kom nie. Ek sit nou in die que en hulle se my oproep sal bine 27 minute beantword?

Refresh het een keer gewerk as jy weer save daarna bly die IRP5 en mediese inligting missing. Ek het weer vanogen refresh probeer same problem!

Sal terugvoer gee.

Paul, probeer weer "refresh" en doen soos ek hierbo beskryf het.

Bly weg van die "save" knoppie en gebruik elke keer die "calculate" een totdat jy reg is om te submit.

Ek het nou weer een gehad wat ek moes "refresh" maar daarna het ek dit verskeie kere weer oop gemaak sonder dat die data verdwyn het. Elke keer uitgegaan met "calculate".

Ek teken aan d.m.v. die ou sisteem, sien die link hierbo. Dalk het dit ook 'n uitwerking, probeer dit as jy wil.

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2019 @ 12:15:13 pm
mulderpm
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 692
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Dankie Nico. Maar dit werk nie. My inligting is nou permanent weg en refresh werk nie.

SARS het my terug gebel. Hulle se hulle werk aan die probleem en dit afekteer nie almal nie. Sal glo voor einde van die week reggestel wees.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2019 @ 12:35:42 pm
mulderpm
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 692
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

SARS se beide "save" en "calculate" het die probleem. So as iemand met "calculate" nie die probleem het nie dan is hulle gelukig.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2019 @ 14:12:26 pm
Saalocin
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 114
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

Dankie Nico. Maar dit werk nie. My inligting is nou permanent weg en refresh werk nie.

SARS het my terug gebel. Hulle se hulle werk aan die probleem en dit afekteer nie almal nie. Sal glo voor einde van die week reggestel wees.

Ai, ek kan darem nie die mense verstaan nie. Hulle wil altyd iets wat goed werk "beter" maak en dan breek hulle dit tot groot frustrasie vir almal.

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2019 @ 14:12:29 pm

03 Jul 2019 @ 16:04:42 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 319
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 32 years

SARS confirmed experiencing a few problems with bugs in the new app. After saving my form the app warned of an 'invalid bank account type' despite the correct type entered. Actually i did not entered it. It defaulted to last year's info.

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2019 @ 17:15:09 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 3929
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Completed mine this morning without any issues.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2019 @ 17:18:16 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3540
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Me thinks there are more than a few problems. Obviously they did not do a thorough test prior to roll out. But that's how the new generation developers work. Let the users find the bugs and fix as they are found.

Ek het besluit om eers weer volgende week te probeer al skuld hulle my geld. Hopelik teen daai tyd is die meeste probleme uitsorteer.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2019 @ 17:27:06 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3540
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Completed mine this morning without any issues.

You are fortunate Brian. There are so many parameters to consider and It would appear your set of parameters did not cause issues.laughing

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2019 @ 20:41:08 pm
mulderpm
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 692
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Shanana Hendrick!

I will try again next week?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 10:52:36 am
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 319
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 32 years

What the developers normally call "a live test". Not a problem for me but I have noticed most of the issues were caused by bad programming. 

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 11:24:03 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3540
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

What I cannot comprehend is why they still persist using Adobe Flash Player when using Chrome, as it is being discontinued end 2020.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 11:57:49 am
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 319
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 32 years

What I cannot comprehend is why they still persist using Adobe Flash Player when using Chrome, as it is being discontinued end 2020.

Yes a real pain. Still find a problem when opening pdf forms online. have to save it first before I can open it.

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 17:59:09 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 3929
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Just did my wife's tax today again no issues all went well 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 19:49:37 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3540
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Just did my wife's tax today again no issues all went well 

That's good news. 

I saw  on the bottom scroll of the TV during the Afrikaans news that SARS stated on Facebook that the "goggas" have been sorted out. 

Not touching it till next week.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 20:26:52 pm
mulderpm
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 692
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Seems to be sorted, all info back. Will go ahead tomorrow morning. Thanks Hendrick and all Campers.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 20:44:23 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3540
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

My inquisitiveness got the better of me. My workpage is as I saved it two days ago. Yay!

Spending the weekend in Hazyview so will still only submit on Monday. Reason being I am selected for audit every year and then I have to upload documents they request.yellDon't have the energy for it tonight.

Hulle dink ek is skelm. smileBut every year they eventually pay me back. Delaying tactics on their side.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2019 @ 10:19:45 am
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 3929
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Well that was quick SARS paid my refund today laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2019 @ 10:49:22 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13084
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

I have a lady that does this for me since 2007. Her worries and job to upload doc's or whatever is needed.

I just forward all to her and  wait for my tjek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2019 @ 11:02:08 am
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 511
Joined: 26 May 2013
Experience: 45 years

ek het my e file die 1 ste begin gesave en nou kan ek nie die save oop maak nie en as ek form generate is sekere dele ook nie beskikbaar nie. dan is die bel ding  high volumes time 20 min.  gebruik call back opsie.  hulle skakel terug met ander oproep besig net so peer luie en hulle sit neer..  ek sal maar weer probeer as ek baie tyd het om aantehou...

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2019 @ 09:54:47 am
Saalocin
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 114
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

Danie, sê vir jou vrou sy moet op die ou sisteem, deur die volgende bladsy aanteken, want dit werk (vir nou) nog en dit vereis nie die OTP nie:

https://secure.sarsefiling.co.za/!Generator/WebWiz.aspx?BusinessProcessCode=BPLogin&ProcessCode=Login&ActionCode=Load

Sy kan die "link" "copy" en "paste" en dit dan "bookmark".

Weet nie hoe lank gaan hulle dit nog oop hou nie maar mens kan dit reeds nie meer direk bereik nie.

Ongelukkig is die nuwe (gebruikers onvriendelike) vorms reeds daar ook.

Vir die wat dit dalk nog wou gebruik het, die bogenoemde link is nou "dood". Dis nou voortaan net die nuwe stelsel wat beskikbaar is, lyk my.

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2019 @ 10:45:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13084
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Soos genoem doen 'n dametjie my belasting vir my. Sy het genoem dat dit 'n nagmerrie is.  Behoort teen die naweek te weet hoeveel ek gaan terug kry.  As ek terug kry.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2019 @ 12:57:10 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3540
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Indiening het toe vlot verloop. Net gekyk of alles nog dieselfde is na my laaste "save" op die 2de en toe "submit".

Kon nie glo nie. Ek word nie ge-oudit nie! laughing

Dankie vir almal se bydraes en advies. Ek dink heelwat mense op die forum en "roofkykers" het nut hier gevind.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2019 @ 13:42:46 pm
Hennie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 680
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Bietjie drama met my indiening gehad verlede Dinsdag. Stelsel probleme.

Ek moes toe Woensdag nodige dokumentasie "upload" aangesien ek toe ge-oudit moet word.

Vroeer vandag kry ek oproep van ouditeure wat se dat hulle klaar is en dat ek oor so 4-5 dae my volle betaling sal terugkry. (ek doen addisionele eise vir medies asook eise tov my gestremde dogter)

Persoonlik dink ek dat hulle baie effektief was.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2019 @ 20:31:21 pm
JohanMarais
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 430
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

Ek het Maandag my eFiling gedoen en gister was die terugbetaling in my bankrekening, amper te goed om te glo!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2
View First