English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 432
Total Replies: 233 242
Total Views: 82 464 916
topics: 10 900
replies: 126 729
views: 38 919 341
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

SOLAR POWERED RV

replies: 3
views: 158
26 Jun 2019 @ 08:56:29 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 534
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Hoe sal julle daarvan hou om die hele land vol te toer sonder dat jy hoef te begroot vir brandstof of om te stop om batterye te herlaai?

Vir foto's en meer inligting gaan na goodshomedesign.com toe.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 15:48:37 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4367
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Die brandstof weet ek nie mooi nie. Jy sal lank op 1 plek moet staan voor jy 'n entjie sal kan ry met solar alleen. Die krag kan mens wel stoor vir yskaste ens.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 15:53:01 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14264
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Klink hemels....maar twyfel of ons "verniet" op ons paaie sal ry. Êrens sal n tax opmaak wat besparing uitkanseleer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2019 @ 15:47:05 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8267
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Jy betaal Dan nou solar tax as jy son krag gebruik. 

In die land is dit mos k@k en betaal.

Met al daai gaan jy goed tax betaal. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required