English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 433
Total Replies: 233 245
Total Views: 82 464 966
topics: 10 901
replies: 126 731
views: 38 919 366
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Soek iemand 'n winskoop-karavaan?

replies: 7
views: 312
25 Jun 2019 @ 14:00:49 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 663
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Hierdie karavaan te koop.
R10,5 miljoen. Groot winskoop.
V12 Volvo engine. 

Ongelukkig moet jy hom self gaan haal in Frankfurt.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2019 @ 14:18:08 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8267
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Hulle gaan hom krap op die boot. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2019 @ 15:05:33 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6420
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

N Friend het so groot ding hy staan net by lughawes kom nie een plek in nie.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2019 @ 15:08:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14264
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wonder wat maak mens met so iets wat nêrens in kan kom nie. 

......maar dit bly indrukwekkend!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2019 @ 16:50:22 pm
kleinman
Silver Member
48% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 27 Nov 2017

Eish.... nie plek in my garage nie😥...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2019 @ 17:04:45 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14603
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Plot is groot genoeg. Hy kan daar staan.

 

Maar ek dink dis waar hy gaan staan............en staan...............en staan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 15:51:08 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4367
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Hy is mos nie gemaak vir staan nie - maar waarheen gaan die wiele draai.

Jy sal maar moet oornag by 'n vulstasie soos ons leser met sy Uno.coolcoolcool

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2019 @ 07:53:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14603
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Kyk dit is lieflike goed die wat die mense oorsee gebruik.  Probleem bly maar die toegang tot oorde hier in Suid Afrika.

Baie min oorde wat staanplek het vir so Bus.  As hulle het staan jy 4 staanplekke vol. kan bietjie duur raak om so te kamp.

Maar as jy so iets het is geld seker nie 'n probleem nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required