English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 797
Total Replies: 222 934
Total Views: 82 055 354
topics: 10 614
replies: 121 066
views: 38 705 855
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Devoetpadskloof skou

replies: 10
views: 223
22 Jun 2019 @ 18:50:03 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12655
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wie was al een van hul skoue bygewoon?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2019 @ 20:50:02 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13073
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

My niggie se man stal altyd sy messe daar uit.  Dan weet ek ook dat Johan Spies van Witbank sy Reich Movers en Caravan leveling system daar skou.

Self was ek nog nie daar nie.

Datums??????????????????????????????

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2019 @ 22:19:19 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12655
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

My niggie se man stal altyd sy messe daar uit.  Dan weet ek ook dat Johan Spies van Witbank sy Reich Movers en Caravan leveling system daar skou.

Self was ek nog nie daar nie.

Datums??????????????????????????????

3-4 Augustes 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2019 @ 10:04:16 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7194
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Nope was nog nie daar nie. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2019 @ 11:15:17 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6326
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Waar is die skou?

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2019 @ 17:48:17 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13073
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

By De voetpad kloof. Naby Middelburg en Grobelersdal

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 10:22:34 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1632
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Oulike idee om so iets daar in die natuur te hou. De Voetpadkloof is 'n baie oulike oord.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2019 @ 14:21:10 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 468
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Aiiiiii. Ek het al soveel keer gesê dat al die lekker skoue BUITE die Kap gehou word. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2019 @ 17:20:11 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13073
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek dink die een is hoofsaaklik vir die Ons poep al lankal manne (Mphumalaga manne)

Maar dis naby genoeg aan PTA om daar te kamp en die skou by te woon.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2019 @ 19:44:20 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12655
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek dink dit sou lekker wees om daar vir die naweek te kamp en skou by te woon, maar ek dink die kamp word hoofsaaklik vir uitstallers gehou....kamp en stal uit. Ek dink dit moet n baie gesellige atmosfeer wees. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 06:53:02 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13073
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

As ek reg onthou het my niggie se man genoem dat hulle seker staanplekke deel maak van die uitstal area.

So Kamp jy, Demo jy, stel jou produk beskikbaar als in een.  Maatr dis nie al die staanplekke nie. Want daar in 'n fooitjie betrokke om uit te stal. Die res is oop vir net die kampeerders ook.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First