English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 797
Total Replies: 222 934
Total Views: 82 055 335
topics: 10 614
replies: 121 066
views: 38 705 848
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Jou regte as n verkeersbeampte jou aftrek

replies: 9
views: 283
22 Jun 2019 @ 13:40:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12655
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Lees artikel van Solidariteit. Dit mag handige inligting bevat.

Click op onderstaande link...

 

https://regsdienste.solidariteit.co.za/jou-regte-wanneer-n-verkeersbeampte-jou-aftrek/

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2019 @ 17:09:14 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6326
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ek en die vrou het vanmore gegaan vir ontbyt toe hulle ons afrtek, geen veiligheid gordels nie, hulle het ons gevra waar gaan ons, het gese ons gaan eet,hulle het toe gese die boete is R5000 rand. hulle het toe gevra of hulle saam kan gaan eet, Ek se toe ja hulle kan ons gaan Spur toe. ons is toe Spur toe maar hulle het nie gekom nie.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2019 @ 18:34:07 pm
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1957
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Het nou lekker gelag oor die kommentaar op die vraag   "watter handsein kan gegee word as jy onveilig voel om te stop as verkeersbeampte jou aftrek" - die middelvinger was die antwoord.  laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2019 @ 18:41:35 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1807
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Dit is jou reg om hom NIE te betaal om weg te gaan nie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2019 @ 19:29:35 pm
Bak oor
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1380
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Dankie Geert. Goeie informasie

 

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2019 @ 21:01:07 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13073
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dankie Geert. Goeie informasie

 

DITTO

dankie het dit vir die kids ook aangestuur

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2019 @ 21:03:32 pm
Meerkat
Silver Member
62% Profile Strength
Posts: 88
Joined: 26 May 2017
Experience: 2 years

Ons verstaan almal die wette en wat mag en nie mag nie: maar langs die pad is hulle in beheer. Of dit wat hulle doen wettig is of nie, ons hanteer maar elke situasie soos dit gebeur. In praktyk, het motoriste geen regte wanneer hulle afgetrek word nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2019 @ 10:10:08 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7194
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Hulle vat ook maar kanse as jy alleen is. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 10:33:26 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1632
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ek bly maar nederig en laat hom duidelik verstaan dat ek hulle betrokkenheid in ons samelewing waardeer en dat hulle goeie werk doen. Ek weet ek was verkeerd en vra maar verskoning en normaalweg laat hy my gaan met 'n waarskuwing. Verder probeer ek darem ook my uiterste bes om die verkeersreëls te gehoorsaam 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 17:00:26 pm
Cabs
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 263
Joined: 03 Jul 2013
Experience: 6 years

I agree!! the reality of the matter is that when you are on the road you can throw your rights at them ETC, however if that officer decides to make your life difficult he has the right to do so! 

As Meerkat says, on the road they have the law on their side, and if they are pushed they will find something to fine you on, or even impound your vehicle, why go through all of that agony. I have friends that are Traffic cops and they call it Jungle justice!

I follow what Heindrich does, be humble, yes officer, no officer ETC and I have always gotten away with no fine, even when I was guilty.

In the military we were taught to respect the rank if you dont like the person! I apply the same here!! I respect his position, although I might not necessarily respect him.

This is me, I am who I am!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First