English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 432
Total Replies: 233 240
Total Views: 82 464 862
topics: 10 900
replies: 126 728
views: 38 919 316
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Winter kampe

replies: 21
views: 411
21 Jun 2019 @ 16:31:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14264
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Om so nou en dan in koue te kamp is okay....maar ek raak nou weer lus vir daai lekker warm somers kampe. Ek is nie n winters mens nie.  Vandag darem die kortste dag.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2019 @ 19:01:23 pm
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1312
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Ja nee, ons ook!  Roll on October / Oom Paul se Plaas!

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2019 @ 20:15:50 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1920
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Ons het verlede jaar gaan blomme kyk. Kyk die Kaap is net te koud vir ons ouer generasie. Ek en Susan het n belofte aan ons self gemaak om nie weer n winterkamp te doen nie. Ek weet ons is bederf hier in die warmer KZN en daarom kry ons seker moeiliker as die Gautengers om in die winter te kamp. Ons bly maar lekker warm hier in ons eie huisie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2019 @ 21:13:24 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 255
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Ons het so pas laas naweek ons 3de kamp hierdie winter weg maar ek moet darem daarby se dit is kampe in die warmer dele en die fan heater ry saam. Dit voel of die hout meer geselig brand en of die warm koppie koffie beter vashou in die winter seker omdat mens nader daaraan is om warm te kry.  Ek is ook maar net so bly die dae word nou weer langer en somer kom nader.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2019 @ 22:20:01 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4149
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Winter was / is never a reason for us not to go camping. Always leaker sit around the camp fire sharing a bottle of Old Brown sherry. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2019 @ 22:23:00 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 924
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Het geen peine Met winter kamp nie. Lekker vuurtjie buite en verwarmer binne. Tog te lekker...😁

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2019 @ 23:27:26 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1917
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Geert ons het so paar keer die koue aangedurf en dit ís maar nie vir ons. As mens so maklik vrot siek word by jou warm huis wil ek nie weet hoe siek kan so winter kamp jou maak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2019 @ 08:27:43 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6420
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ons ken nie winter in ons kontry nie Phalaborwa Wildetuin

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2019 @ 11:23:56 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8267
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Sal die winter maar oor sien. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2019 @ 11:50:48 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2031
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

As ons vir 'n naweek wil kamp somer of winter kyk ek eerste na die voorspelling vir wind. Hou nie van wind as ons kamp nie en nog erger in winter. Kamp wel in winter as daar nie wind is nie en ons kan lekker in die wintersonnetjie sit. 

Jaarlikse kamp het ons nie keuse nie en aanvaar die weer soos dit kom. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2019 @ 13:52:43 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 372
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 32 years

Just got back from the long weekend camp and it was really really  cold but nothing that the heater and electric blanket could not solve. have already booked for 9th August (long weekend). 

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2019 @ 18:09:13 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5651
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ons het 'n twee saamtrekke bygewoon by Aasvoëlkrans en ja die nagte was goed koud maar die dae was lekker.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2019 @ 21:13:40 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14601
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Het geen peine Met winter kamp nie. Lekker vuurtjie buite en verwarmer binne. Tog te lekker...😁

Stem volkome saam.  Ons kamp ook dwars deur die jaar en die konka vuur in die winter is ekstra lekker.

My winter kampe is vir eers op die rak.  Ek is weer oppad land uit vir n maand maar as ek terug kom draai daai wa se wiele weer.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 10:35:47 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1748
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ons hou baie van winterkamp. Dit is darem alte lekker om knus onder die vere duvet in te klim in die winter.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 14:02:04 pm
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 355
Joined: 28 Feb 2018

Winter camp, with fire, snuggel up, all good stuff, only gasel is getting up for body break, those that don't need to get up enjoy while it last , but it doesn't stop us from camping 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 21:14:00 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14264
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Stem volkome saam.  Ons kamp ook dwars deur die jaar en die konka vuur in die winter is ekstra lekker.

My winter kampe is vir eers op die rak.  Ek is weer oppad land uit vir n maand maar as ek terug kom draai daai wa se wiele weer.

Is jy klaar oorsee, Leon?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2019 @ 07:10:02 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14601
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Nee nog nie vertrek binne kort.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2019 @ 07:37:10 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1607
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Kamp 1 tot 2 keer n maand winter of sommer elke kamp sy eie lekker

 

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2019 @ 08:57:08 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 355
Joined: 28 Feb 2018

Already booked for the last weekend of June, long term weather  forecast , freezing cold, will probbily have whole campsite for ourselfs 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2019 @ 10:09:48 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1607
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

5 July Tava Linga

19 July Soetdoring

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 10:18:09 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 355
Joined: 28 Feb 2018

Ski do you manage to get away for two nights (friday and Saturday), or just an overnighter ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 11:14:52 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1607
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Ski do you manage to get away for two nights (friday and Saturday), or just an overnighter ?

friday and sturday

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required