English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 779
Total Replies: 222 692
Total Views: 82 043 699
topics: 10 607
replies: 120 930
views: 38 700 181
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Day Visits to Kruger

replies: 27
views: 298
17 Jun 2019 @ 12:28:03 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3535
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Good day!

Recently set up camp for a week at Numbi Hotel before the school holidays. I tried to get place in Kruger but none of the camps in the south had place on the booking website for five consecutive nights. A drive into Skukua and Pretorius Kop campsites again had us wondering about the Sanparks booking system as there were plenty campsites physically available. I tried to get an explanation at Pretorius Kop offices but no satisfactory answer was given. Of course the Hospitality Manager was not available. Anyway....

All our drives started at Phabeni Gate but each day we took a different route. The veld has taken on it's winter shades and one can see there has been little rain for some time. The dam levels are dropping but I think they and the veld should make it through this winter. 

We saw a large variety of animals and birds. The most being Impala and then Elephant. Of the Big Five we could not find Rhino. They are there, as our neighbors at the campsite saw groups of up to five on the same roads we explored. That's Kruger!

I will post some photo's later when my internet speed improves.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2019 @ 13:45:10 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3535
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Plenty Impala.

Ellie Fam,

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2019 @ 13:49:35 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12610
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Daai storie rakende campsites wat oop staan. Ek gaan nou nie name noem nie, maar ek het 1ste handse ondervinding van mense wat 3-4 staanplekke bespreek gedurende spits seisoen....seker met die hoop dat van hulle pelle of ander familie op kort kennisgewing later wil saam kom. Op die einde gebeur dit nie, maar kanseleer nie die ander 2 ongebruiktes nie. 

Sanparks moet maak dat elke gesin net 1 staanplek kan bespreek. Dis nie nodig dat iemand vir sy pelle ook moet bespreek nie....as sy pelle wil gaan, kan hy mos self bespreek (seker nie so moeilik nie) Hoekom laat Sanparks dit toe dat 1 persoon so baie staanplek kan bespreek? Geen gesin is so groot dat hy 3-4 staanplekke nodig het nie.  

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2019 @ 13:53:23 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3535
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

These Wildebeest were still milling around after one of them was caught by Lions. We could not see the kill as it was behind the bush and no one would give up their prime position.

We returned later to catch some of the lions in the open, and strangely the only car.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2019 @ 14:01:09 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3535
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Daai storie rakende campsites wat oop staan. Ek gaan nou nie name noem nie, maar ek het 1ste handse ondervinding van mense wat 3-4 staanplekke bespreek gedurende spits seisoen....seker met die hoop dat van hulle pelle of ander familie op kort kennisgewing later wil saam kom. Op die einde gebeur dit nie, maar kanseleer nie die ander 2 ongebruiktes nie. 

Sanparks moet maak dat elke gesin net 1 staanplek kan bespreek. Dis nie nodig dat iemand vir sy pelle ook moet bespreek nie....as sy pelle wil gaan, kan hy mos self bespreek (seker nie so moeilik nie) Hoekom laat Sanparks dit toe dat 1 persoon so baie staanplek kan bespreek? Geen gesin is so groot dat hy 3-4 staanplekke nodig het nie.  

Ek stem Geert. Hulle moet iets doen aan die besprekings sisteem. Ek gaan dit opneem met die hoofkantoor. Jammer ek het nie fotos van al die lee staanplekke geneem nie.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2019 @ 14:02:03 pm
FlipnTilla
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 373
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 46 years

Ons kom nou net van die Kruger af, en moes gereeld rondskuif omdat die kampe vol bespreek was volgens hulle kantoor in Nelspruit.  

Ons het by al die hoofkampe en een boskamp gestaan en nie by een was was dit snags vol nie. Inteendeel, meeste was nie eers half vol nie.

Ons wou langer by sommiges staan en navraag gedoen, maar die manne wys jou net hulle rekenaarskerm wat 'n vol park wys.  Het toe maar sonder toestemming langer gestaan sonder probleme en net die volgede park op ons bespreking laat weet ons kom nie meer nie.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2019 @ 14:16:10 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3535
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Some birds of prey.

Landed in the bush??

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2019 @ 14:33:25 pm
Ian
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 46
Joined: 04 May 2007
Experience: 42 years

I was in the Kruger for the 3rd until the 8th of June, staying at Pretoriuskop.  There were campsite open, but I still think that the Sanparks look at how many people the ablutions can accommodate. So it there are 10 campsites booked with only 2 people per campsite = 20 people but if the same campsite had the maximum of 6 people per campsite = 60 people which is a big difference.  So if they filled every campsite to the maximum, the ablutions would not be able to cope and cause a lot of problems.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2019 @ 14:37:40 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3535
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Nearly missed this one.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2019 @ 14:50:31 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3535
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

I was in the Kruger for the 3rd until the 8th of June, staying at Pretoriuskop.  There were campsite open, but I still think that the Sanparks look at how many people the ablutions can accommodate. So it there are 10 campsites booked with only 2 people per campsite = 20 people but if the same campsite had the maximum of 6 people per campsite = 60 people which is a big difference.  So if they filled every campsite to the maximum, the ablutions would not be able to cope and cause a lot of problems.

I also crossed my mind that it might be the case, but would like confirmation that it is so Ian.

If it is the case, then I am afraid a lot of campsites at PK will never be filled again with the two permanent tented camps that have erected in prime spots in the camping area. I think they belong to tour operators?

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2019 @ 14:57:01 pm
Adele1
Silver Member
62% Profile Strength
Posts: 86
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 39 years

Sjoe dis te lekker om weer fotos te sien hopelik kuier julle weer kort kort in Kruger, mis julle weeklikse wildtuin trippie.  Baie dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2019 @ 15:01:45 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3535
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Plesier Adele. 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2019 @ 15:10:05 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3535
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

One of my favorite large birds.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2019 @ 15:13:28 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13034
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Daar moet 'n fout iewers wees  met die besprekings as dit so gaan.

Of dis dalk 'n moedswillige aksie weens kom ons se maar die ablusies kannie die vol park hanteer nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2019 @ 15:18:38 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3535
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Some reptiles.

Unfortunately the head was already in the grass. Camera was not on the ready so I missed it when it lifted its head looking at us.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2019 @ 15:25:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12610
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Sjoe dis te lekker om weer fotos te sien hopelik kuier julle weer kort kort in Kruger, mis julle weeklikse wildtuin trippie.  Baie dankie

Stem saam....altyd lekker om HM se wildtuin fotos te kyk....altyd baie besonders

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2019 @ 15:40:33 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3535
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

A few at Lake Panic.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2019 @ 15:42:00 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3535
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Thats it folks!

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2019 @ 17:27:34 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7183
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Het dit al met hulle bespreek by Groenkloof kantoor in Pretoria. 

Trek net skouers op. 

Dankie vir die mooi fotos. 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2019 @ 19:41:35 pm
Adele1
Silver Member
62% Profile Strength
Posts: 86
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 39 years

Some reptiles.

Unfortunately the head was already in the grass. Camera was not on the ready so I missed it when it lifted its head looking at us.

Watter slang is dit?  Swart mamba?  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2019 @ 20:35:26 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3535
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Ek vermoed dit is 'n Swart Mamba deur die manier hy sy kop gelig het en die bou. Was ook vinnig.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2019 @ 20:38:58 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6320
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

By ons Turn key travel hulle book 10 staanplekke as hulle dit nodig kry, ek bespreek deer hulle en het nog nooit gesukkel nie. so het elke plek sy travel agente Sanpark wys vol want die travel mense het elk 10 plekke net as voorbeeld. dis hoekom die plekke oop is en as n motor of karavaan breek is daar altyd plekke oor.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2019 @ 07:19:20 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13034
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

So lyk my die SANPARK stelsel wys vol want hulle het die staan plekke reeds aan "Travels Agents" toe geken.

Die travel agents het nie nood wendig iemand gekry vir die staan plekke nie so nou is hulle leeg.

Dit is makliker vir SANPARKE om dit so te doen want dan word die besprekings werk deur iemand anders gedoen en hulle werk is klaar.

Weet net nie hoe werk die proses dat die geld dan nou nie vir die besprekings in kom nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2019 @ 07:58:37 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6320
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Die agente betaal net die gelde oor van die staanplekke wat hulle gebruik teen 45% afslag weet nie of my present reg is nie hulle vra ook n bedrag van 3 % vir hulle werk vir mense wat bespreek ek betaal dit met n glimlag.ons het al n groep bespreeking van 13 karavaane gemaak vir SAWA hulle het toe by ander agente plekke gekry.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2019 @ 14:14:57 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13034
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die agente betaal net die gelde oor van die staanplekke wat hulle gebruik teen 45% afslag weet nie of my present reg is nie hulle vra ook n bedrag van 3 % vir hulle werk vir mense wat bespreek ek betaal dit met n glimlag.ons het al n groep bespreeking van 13 karavaane gemaak vir SAWA hulle het toe by ander agente plekke gekry.

Dink maar dis dalk een van die moontlike probleme.  As die agente net die gelde oor betaal van die besprekings wat hulle wel kry werk dit maar op 'n verlies vir die Park.

Dis verseker nie 'n wen situasie vir die Park nie. Dalk moet mens die besprekings deur die park heeltemal op sy stoot en maar van die agente gebruik.

Jy betaal nou wel meer maar die kanse op bespreking kry dalk beter.  Dis dalk wat die park wil hê

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2019 @ 14:53:02 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 465
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ek verstaan nie al die gesprekke hierbo heeltemal nie. 

As jy plek bespreek in die Wille Kruger moet jy 'n deposito voor 'n sekere datum betaal. Voor 'n gegewe datum MOET jy die volle uitstaande bedrag betaal. Jy het n kliënte-nommer waarop jou sake hanteer word.

Nou : Ek verstaan nie die idee dat jy drie staanplekke kan bespreek en nie opdaag nie.

Relaxed Camper, ek dink nie jy is heeltemal reg nie, jy kan nie drie staanplekke bespreek en dan net een betaal nie. Jy kry wel toergidse wat 'n paar plekke op 'n slag bespreek, maar hulle betaal vir al die staanplekke. Op my besprekings staan duidelik dat jy 100% van jou gelde MOET betaal voordat jou bespreking gefinaliseer is, en dat jy AL jou betaling verloor (van AL die persele wat op jou naam is) indien jy nie ses dae VOOR jy arriveer kanselleer nie. As jy twee weke voor die tyd kanselleer verloor jy 50% van jou gelde. 30 dae voor die tyd verloor jy 25% van jou gelde. Op elke bespreking staan die satum waar VOOR jy 100% moet betaal.   

Ek het verstaan dat die Parkeraad besluit het om persele toe te ken
(1) na gelang van die aantal kragpunte wat beskikbaar is
(2)  na gelang van die GERIEWE wat die aantal besoekers kan hanteer

Ek is een van baie besoekers aan die Kruger wat boedrooi kwaad word wanneer mense kom staan en smeek vir 'n staanplek omdat hulle te tragies was om hulle besprekings, soos ek, tydig te doen en dan die kamp kom vol staan op plekke wat vir getroue besprekers bedoel is. En dan is hulle bekke dik omdat hulle nie 'n kragpunt het nie.  

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2019 @ 17:45:12 pm

Danie.....hulle betaal alles...al 3x staan plekke. Seker met 2 per staanplek. Hulle gaan in met 6. So hulle betaal heelwat meer as wat hulle mee kon klaarkom as wat jy vir 2 + die ekstra 4 sou betaal op 1x staanplek...... maar as geld nie pla nie is dit seker nie n train smash nie. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2019 @ 08:02:35 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13034
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek dink ook dat daar 'n seker ooreenkoms met die sogenaamde agente is.  Hulle kry wel 'n sekere aantal toegekende staanplekke maar ek is van opinie dat hulle nie noodwendig alles betaal nie sou dit gebeur dat hulle nie kampeerders kry nie.

Feit bly staan die een of ander proses wat gevolg word in die Kruger werk nie reg nie.  Want die besprekings op die rekenaar stem nie oor een met die karavaan of tente op die grond nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First