English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 676
Total Replies: 221 326
Total Views: 81 982 181
topics: 10 564
replies: 120 396
views: 38 687 832
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

DSTV skottel/dish

replies: 4
views: 184
13 Jun 2019 @ 12:41:16 pm
mulderpm
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 644
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years
 

Ek gaan nou met aftreede baia meer kamp en will maar weer my DSTV activeer.

Ek is dus opsoek na n Karavaan Dstv skottel maw die klein skottel. 

Ek woon in Pretoria.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 13:59:22 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12851
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek kou nog aan die totale DSTv opgee storie.  Ek het so Skotteltjie en 'n klein decodertjie spesifiek vir die karavaan.

Ons is tans totaal op NETFLIX by die huis maar die is met 'n uncapped 10Meg fibre lyn. 

Data is raak baie duur as jy live streaming doen op die selfoon net werke en dit sal dan addisioneel wees tot die fibre kostes by die huis.

DSTv betaal jy prorata net vir die tyd wat dit aan is in 'n maand.

As dit nie vir die issue was nie kon jy myne oorgeneem het.  Wel die prys vir 'n nuwe wissel van R800 tot R32 000  afhangende van die maak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2019 @ 15:33:26 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 493
Joined: 26 May 2013
Experience: 45 years

met hd tv gebruik ek maar die groot skottel.  Dit instel is maklikker en vir my is dit nie 'n probleem on die uitmekaar temaak en so te ry nie.....sit hom op die tent onder die bed LNB in een van die koskassies

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2019 @ 16:49:58 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 3907
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Like Leon we also on Netflix but with 10Mb ADSL line - no fibre here by us yet yell 

There are some decent data only mobile packages around for when we go away for longer periods but usually don't bother especially if only away for a week or so.

My dish is currently a white elephant on the roof of the van which locates the signal automatically. Where we shrouded out I used the portable but this was very seldom. Both are the smaller dish but we were always able to get HD without problems.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2019 @ 13:05:55 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5551
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek het ook nou 'n groot skottel maar ek bly storings kry al is die sein 100% en die kwalityd 97%.

Sien gisteraand op een van die DSTV help opsies 99% van probleme is op onder 220v of te hoog ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First