English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 676
Total Replies: 221 326
Total Views: 81 982 164
topics: 10 564
replies: 120 396
views: 38 687 819
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Breek ander Toyota's se hoeters ook?

replies: 28
views: 353
12 Jun 2019 @ 13:23:22 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 452
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

My Fortuner se hoeter het eenvoudig ophou werk. Ek gebruik die ding feitlik nooit! Nou vind ek uit by die spesialiste en handelaar dat dit 'n ALGEMENE ding is van Toyota's om hulle hoeters te breek. Flip! Dis blykbaar 'n "ring" wat agter die airbag sit wat oppak. Om dit te vervang moet jy na 'n airbag spesialis toe gaan, want as daai airbag skeef aangekyk word eindig die mechanic met 'n dik lip op die agterste sitplek.

En die prys ? tussen R7500 en R8500! Sommer net so.

Nou het ek besluit dat ek nie 'n NUWE KAR wil koop nie, ek wil net my hoeter reg kry. Die elektries spesialis het (knip-oog knip-oog) gesê dis nie die eerste Fortuner-hoeter wat hy al moes regmaak nie, hy installeer 'n netjiese knoppie op die stuurkolom tussen die stuur en die paneelbord, jy kan hom feitlik nie sien  nie. Die knoppie kan jy maklik bereik met jou hand. Dit gaan my nou sowat R800 kos, arbeid ingesluit, om die hoeter te "hot wire."

Ek het nog nooit gehoor van hierdie "algemene" probleem met Fortuners nie, het julle al dalk daarvan gehoor?

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 13:36:37 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2876
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Die laaste 10 jaar 9 Hilux'e gery. 200 tot 300 000km elk. Nooit die hooter gebruik nie.

As jy n hooter wil he, betaal die prys. Ek sou nie. Vloek die m@$r en kry klaar. Hy sal in elk geval nie luister nie. 

Wat is die doel van n "hooter" lw nie "Hooters" nie

Iemand swaai voor jou in....jy druk hom....hy hoor nie want die Doef Doef is te hard

Jy kom by iemand se hek en blaas die hooter...niemand maak oop nie want "jy blaas nie hooter voor ons hek nie"

Jy blaas hooter vir jou vrou.....glo my....niemand ek se NIEMAND wil dit waag nie.

So

Spaar jou geld en los die ding net so!!!!!!

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 13:47:43 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 452
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Dis waar Hannes, 'n hoeter is iets wat jy nooit gebruik nie, maar teen 110km per uur met die Fleetline agter net hierdiekant Ladysmith stap 'n absolute genetterde m@er voor my in. As dit nie was vir my hoeter (wat toe nog gewerk het) nie was hy deur my voorruit. Gelukkig het hy hom buite sy sperm-telling geskrik en veld se kant toe geval. Sy snot-streep het teen die kant van die Fleetline vasgesit. 

Ek besef dat 'n hoeter nie vir 'n taxi werk nie, maar ek is bang die taxi modify my kar se kant en dan kom Outsurance en sê dat ek nie die taxi kon waarsku dat ek aan die kom is nie. En wanneer die Bokke of die Proteas 'n slag wen is dit tog lekker om op Kusweg af te ry en die toeter te blaas, al is dit net om die rykes in die woonstelle te irreteer.  

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 13:47:51 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1301
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Die laaste 10 jaar 9 Hilux'e gery. 200 tot 300 000km elk. Nooit die hooter gebruik nie.

As jy n hooter wil he, betaal die prys. Ek sou nie. Vloek die m@$r en kry klaar. Hy sal in elk geval nie luister nie. 

Wat is die doel van n "hooter" lw nie "Hooters" nie

Iemand swaai voor jou in....jy druk hom....hy hoor nie want die Doef Doef is te hard

Jy kom by iemand se hek en blaas die hooter...niemand maak oop nie want "jy blaas nie hooter voor ons hek nie"

Jy blaas hooter vir jou vrou.....glo my....niemand ek se NIEMAND wil dit waag nie.

So

Spaar jou geld en los die ding net so!!!!!!

 

Die spietkops gaan jou vang!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 13:47:56 pm
Leeu
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 114
Joined: 18 May 2008
Experience: 25 years

Ek het ook nog nooit probleme met enige van my Hilux'e gehad met 'n hooter wat nie werk nie, met my Atos werk hy lankal nie meer nie, en dis my stads karretjie, waar ek 'n hooter nodig het!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 13:52:43 pm
mulderpm
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 644
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Snaaks die Toyota taxies se hooters het nie die probleem nie. Mikien moet jy hom oefen.

n' Hooter word beskou (in my omgewing) as n' vloek van een bestuurder aan n' ander mens. Net n' kort een om tot siens te se word party keer aanvaar, n' dip van ligte is meer aanvaarbaar.

Sonder hom is jou voertuig nie padvaardig nie...anders sou ek nie worry nie.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 14:18:06 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1223
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Dis nie 'n ring nie (in die ou dae toe die stuurwiel slegs 'n hooterknop gehad het was dit 'n sg "slipring" dws koper ring met 'n borsel wat die baan tussen die hooter knop/skakelaar en res van die stelsel gesluit het terwyl jy steeds die stuurwiel kon draai sonder om 'n draad af te draai). deesdae se voertuie het wat bekend staan as 'n "clock spring" omrede hulle so baie goed vana f die stuurwiel beheer soos cruise control, radio volume en stasie, "klank "mute", ens ens. Dan raak die ring 'n bietjie te kompleks en dus gebruik hulle nou basies 'n "printed circuit" kaart soos in enige elektroniese stelsel behalwe dat die ding buigbaar is en 'n hengse klomp parallelle bane bevat. Soos jy dus die stuurwiel draai wen die ding op of af na gelang van watter kant toe jy draai. Soos alles oor tyd kan van die bane breek en soos in jou geval werk die hooter nie meer nie. My Territory toe ek die gehad het het diesfde gedoen behalwe sy bestuurder lugsak baan het gebreek, effe meer belangrik as 'n hooter. Het my destyds, seker so 5 of 6 jaar terug al R6k gekos om te vervang, en dis nie iets wat ek 'n agterplaas mekaniek mee sal vertrou nie, die clock spring is maar dunnerig en as jy dit nie reg insit nie wen hy so op dat hy heeltemal breek by eerste draai van die stuurwiel. As een baan gebreek het sal 'n ander baan ook een of ander tyd breek....so Danie het nie baie keuses nie, of hy jippo dit soos hy beskryf en hoop die res breek nie, of hy vergeet van die hooter, of natuurlik hy koop 'n Ford; die nuwes het nie meer clockspring probleme nie, net slot probleme! Baie goedkoperom reg te maak!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 14:55:56 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4769
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Nee as ek so na die Taxis luister werk daai hoeters elke dag baie.. Dalk gebruik jy te min ;-)

Kom ek sê jou wat ek vermoed het gebeur...

Met my Mazda6 se ratkas issues, het hulle aan die steering ook gekarring. Toe ek die kar gaan haal, het die hoeter ook nie gewerk nie, ek het dit dadelik agtergekom want ek moes hoeter dadelik by uitry gebruik...

Toe kom ek agter met die werkery het hul iets beskadig en dit kos toe ook oor R5000...

Maar dit alles het ek gegroet met die nonsens van Mazdas en hulle is nou weg, klink dalk of iets kon gebeur het, ek twyfel sterk of dit issue is wat algemeen voorkom, jy sal vinnig mense hoor kla het.

Ek vermoed erens met 'n diens of werk aan voertuig het hulle dalk aan steering gekarring??


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 16:06:08 pm
Pierre
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 20 years

Ja Dansan hulle breek , dit is jou spiral cable wat opgepak het, vervang hom eerder want jou airbag en Cruise control is die volgende wat nie gaan werk nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 18:32:59 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12851
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dink dis tyd vir n "RECALL" op toya toeters.......................... ha ha ha 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 19:10:43 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1301
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Dink dis tyd vir n "RECALL" op toya toeters.......................... ha ha ha 

Sal liewer nie my mouter soontoe neem vir recall herstel in meegevoel nie.

Mag hom nie soos 'n taxi laat klink nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 20:18:04 pm
Eastwood
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 66
Joined: 14 Nov 2013
Experience: 69 years

Die laaste 10 jaar 9 Hilux'e gery. 200 tot 300 000km elk. Nooit die hooter gebruik nie.

As jy n hooter wil he, betaal die prys. Ek sou nie. Vloek die m@$r en kry klaar. Hy sal in elk geval nie luister nie. 

Wat is die doel van n "hooter" lw nie "Hooters" nie

Iemand swaai voor jou in....jy druk hom....hy hoor nie want die Doef Doef is te hard

Jy kom by iemand se hek en blaas die hooter...niemand maak oop nie want "jy blaas nie hooter voor ons hek nie"

Jy blaas hooter vir jou vrou.....glo my....niemand ek se NIEMAND wil dit waag nie.

So

Spaar jou geld en los die ding net so!!!!!!

 

Dansan, ek dink ons verwag teveel van ons voertuie. My 2.8 Hilux 2016 se aansitter het opgepak op 50000. Toe vertel die man by die werkswinkel dit is nie n onbekende klagte nie. Hulle het dit vervang onder waarborg. Ek wonder net hoeveel van die grondstof bekend as Chinesium is in die produk. Mens verwag dat dit net Japanesium in sal wees. Dan nogal met n Bosch naam🤔

Geniet jou Fortuner😎

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 21:01:59 pm
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1263
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Danie daar is baie dinge wat op enige kar kan moeilikheid gee.

Een ding staan soos n paal bo die water. Toyota se diens is van die beste en hulle sal jou bystaan. Selfs n hooter ook.

Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 21:04:35 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 452
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Thanx al die manne. Ek gaan n pragtige rooi knoppie op my dash laat aanbring net onder die hazard knop wat die hoeter werk. Die knoppie is regtig pragtig. Kos my R34. Die werk kos my ongeveer R800. Sal fotos stuur wanneer dit klaar is. Dan kan Bekkie Bokkie Baby ook die hoeter druk as sy dink n $##% het iets verkeerd gedoen. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 21:10:27 pm
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1263
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Of hom langs jou pedals op die vloer mount soos die ou dim en bright switches. Dan pomp jy daai hooter tot iemand se ore oopgaan.

Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 09:55:23 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1223
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Dansan, ek dink ons verwag teveel van ons voertuie. My 2.8 Hilux 2016 se aansitter het opgepak op 50000. Toe vertel die man by die werkswinkel dit is nie n onbekende klagte nie. Hulle het dit vervang onder waarborg. Ek wonder net hoeveel van die grondstof bekend as Chinesium is in die produk. Mens verwag dat dit net Japanesium in sal wees. Dan nogal met n Bosch naam🤔

Geniet jou Fortuner😎

Heeltemal reg...hulle noem dit "globalisation" waar jy dink die voertuig is Japanees of Duits of Amerikaans terwyl heelwat van die onderdele die resultaat is van die goedkoopste tender, en dit beteken baie voertuig onderdele en sommer hele voertuie word in Sjina, Tailand, Mexiko, ens. vervaardig. Weet ook eerstehands van 'n bekende ratkas waarvan die hele ding behalwe sy dop hier in SA vervaardig word, die binnegoed word dan na die Europese moedermpy gestuur wat die spul  in die dop integreer en op die dop staan "  Made in xxxxx", en intussen glo die kliente dat hulle voertuig 'n xxxx ratkas het....groot verrassing! Ex-weermag mense weet ook dat sy lewe tydens aksie in die hande is van wapentuig wat deur die ou met die goedkoopste tender prys verskaf word...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 09:57:43 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1223
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Danie daar is baie dinge wat op enige kar kan moeilikheid gee.

Een ding staan soos n paal bo die water. Toyota se diens is van die beste en hulle sal jou bystaan. Selfs n hooter ook.

Moet van jou verskil oor die diens wat die beste is....twee keer probeer om Toy te koop en in beide gevalle so sleg behandel dat ek eerder weggestap het, as die spesifieke agente nie eers goeie diens kon gee tydens aankoop nie kan mens net wonder hoe vrot die diens sal wees as jy eers die ding gekoop het...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 09:59:23 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1223
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Thanx al die manne. Ek gaan n pragtige rooi knoppie op my dash laat aanbring net onder die hazard knop wat die hoeter werk. Die knoppie is regtig pragtig. Kos my R34. Die werk kos my ongeveer R800. Sal fotos stuur wanneer dit klaar is. Dan kan Bekkie Bokkie Baby ook die hoeter druk as sy dink n $##% het iets verkeerd gedoen. 

 

Heh he dink iemand wat dalk die Toy probeer steel sal dink dis een of ander enjin of alarm disable knoppie en die ding dan druk :) Sal daai ou nogals vinnig laat hardloop?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 10:17:03 am
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1263
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Moet van jou verskil oor die diens wat die beste is....twee keer probeer om Toy te koop en in beide gevalle so sleg behandel dat ek eerder weggestap het, as die spesifieke agente nie eers goeie diens kon gee tydens aankoop nie kan mens net wonder hoe vrot die diens sal wees as jy eers die ding gekoop het...

Jorg jy kry dit gereeld veral soos Toyota. Die manne is oor verseker met hul verkope en attitudes wat stink.  Maar in my 15 jaar met n Toyota het ek goeie diens ontvang. Nou nie die beste sleep voertuig maar redelik betroubaar.

Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 10:57:02 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7101
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Gebruik die hooter gereëld. Bly in Gauteng. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 11:10:24 am
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1301
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Moet van jou verskil oor die diens wat die beste is....twee keer probeer om Toy te koop en in beide gevalle so sleg behandel dat ek eerder weggestap het, as die spesifieke agente nie eers goeie diens kon gee tydens aankoop nie kan mens net wonder hoe vrot die diens sal wees as jy eers die ding gekoop het...

Ek het dieselfde ervaring by ons plaaslike handelaar gehad.

Ek was ernstig om aftreevoertuig te koop. Die verkoopsmense het hulle nie eens aan my gesteur nie. 

Seker omdat ek met 'n Land Rover voor hulle plek gestop het.

Sou dit uit respek vir Land Rover wees? 

Onnodig om te sê dat ek toe maar Nelspruit toe gery en my voertuig met nog 'n Land Rover vir aftreevoertuig vervang het.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 14:33:46 pm
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1263
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Maak nie saak wat jy beplan om te koop het sy dit vir sleep of aftrede of wat ook al. As jy nog nie die nuwe Ford 2.0 BIT bestuur of getoets het nie mag jy dalk later stil stil baie spyt wees. Fantasties binne en buite. Baie goeie brandstof verbruik en nog nie n voertuig in sy grote gery met soveel krag en comfort vir wat jy betaal. Ford gaan die mark op hul tone kry met sy nuwe 2.0 BIT Everest en Ranger. Die manne wat stry, dit is reg so. Gaan ry net die ding. Smeer ook eers jou hele karavaan met baba olie voor jy sleep. Anders mag jy jou wa dalk rek merke gee.

Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 15:40:03 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 452
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Aan die manne wat nie hou van Toyotas met stukkende hoeters nie wil ek net daaraan herinner

 Niemand het van Naas Botha gehou nie. Maar hy het die meeste games gewen. 

You'll never never know if you never never go
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 15:47:30 pm
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1263
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

laughing Danie.

Daar skop jy nou die bal tussen die pale deur

Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 15:59:23 pm
Pinocchio
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 13 Jun 2019
Experience: 39 years

Enige Toyota Parte baie goedkoop by Barnetts in Durban. +27 31 579 4786

Myne vervang 'n ruk terug vir onder 500. Handelaar het my 3.5k gekwoteer. Het op you tube gekyk hoe om dit te doen. 15 minute en alles werk weer. 

PS: As die Stearing Coil nie werk nie, is die moontlik heid ook baie goed dat jou airbags ook nie gaan werk nie.

Maak seker van jou model en wat alles van jou stuurwiel af werk voordat jy hulle bel. Daar is verskillende haarnasse vir verkillende stuurwiele met verskillende hoeveelheid konneksie bane.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2019 @ 09:01:38 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7101
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Enige Toyota Parte baie goedkoop by Barnetts in Durban. +27 31 579 4786

Myne vervang 'n ruk terug vir onder 500. Handelaar het my 3.5k gekwoteer. Het op you tube gekyk hoe om dit te doen. 15 minute en alles werk weer. 

PS: As die Stearing Coil nie werk nie, is die moontlik heid ook baie goed dat jou airbags ook nie gaan werk nie.

Maak seker van jou model en wat alles van jou stuurwiel af werk voordat jy hulle bel. Daar is verskillende haarnasse vir verkillende stuurwiele met verskillende hoeveelheid konneksie bane.

 

Welkom op die forum. 

Hoekom is jy "pinnocchio" lol

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2019 @ 09:53:15 am
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1301
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Welkom op die forum. 

Hoekom is jy "pinnocchio" lol

 

 

Skerp opgetel Jin.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2019 @ 10:25:32 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4769
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Wat ek wel verseker weet, is ek gaan nie weer iets anders as Toyota koop nie...

MY LES GELEER OP DAAI EEN.... 

Sterkte met die toeter.. Ek sal eerder my toeter nie laat werk nie, as wat ek met opgeblaaste engine, swak ratkas, swak diens en swak werk moet sit.

Gelukkig het die Toytjies nie baie nodig om groot werke te laat doen nie.... Dankie tog.


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2019 @ 12:46:13 pm
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1263
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek is beslis ook besig om n les te leer. Altyd onder die indruk dat jy die groot sleepvoertuig moet he, macho engin om te kan sleep. As jy na dinge in Europa kyk en sien hoe hulle karavane sleep met gewone karre dan dink ek kommer te veel oor watter sleepvoertuig. n Goeie voorbeeld is Toyota. Dit is n voertuig wat so in gebruik is en sy werk baie goed doen. Tog sit al die Toyotas met engins wat nie baie krag het en onder op die rak wat krag betref en sy sleep vermoëns minder as baie, glad nie lig op brandstof en jy moet hom as ware ry om sy job te doen maar tog onder die gewildste en onder die top verkopers. Toyotas hou baie goed omrede daar nie alle fieterjasies in hom is om performance te kry maar Toyota breek ook en baie van hulle.

My opsomming is dat die hoë spesifikasie voertuie is nie n noodsaaklikheid maar net n bederfie.

Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First