English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 140
Total Replies: 227 902
Total Views: 82 291 241
topics: 10 760
replies: 123 618
views: 38 813 684
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

BESTE KAMPER VAN DIE JAAR.

replies: 22
views: 318
10 Jun 2019 @ 10:02:25 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Aangesien die media soek na die beste karavaan en en en  van die jaar.

Wat sê julle. 

Beste Kamper

Lekkerste Kamp

Meeste Kamp.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 10:58:27 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Miskien moet ek bysit.

Gelukkigste kamper en metgesêl

Sien heelparty dames wat nie van kamp hou nie...  πŸ˜Ž seker oor hulle die skottelgoed moet was. Hehehehe.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 12:05:17 pm
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 309
Joined: 28 Feb 2018

Then in wrong relationship, as I do dishes when she cooks and vice versa, also great way to meet fellow camper at scullary 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
10 Jun 2019 @ 14:12:28 pm
Swannie
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 127
Joined: 12 Aug 2015
Experience: 19 years

Ek gee my vrou af, sy kan rus, ek maak kos en was skottelgoed...o en ek slaan die kamp alleen op sy rus....wil nie die baas kwaad maak nie.

Jesus first, then all other people Jesus love's !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 14:15:06 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7627
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Het nou vir die Girl gesê dis tyd. 

Tans sit ek met twee ribbes af, dink ek moet haak en erens gaan Rus.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 14:18:45 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13455
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Het nou vir die Girl gesê dis tyd. 

Tans sit ek met twee ribbes af, dink ek moet haak en erens gaan Rus.

 

Wat het gebeur?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 17:32:52 pm
snys
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 400
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 33 years

Hy het terugggepraat.laughing

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 18:34:45 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Ek gee my vrou af, sy kan rus, ek maak kos en was skottelgoed...o en ek slaan die kamp alleen op sy rus....wil nie die baas kwaad maak nie.

Hulle vra vir n xhosa vrou hoekom werk sy so hard terwyl haar man in die son sit.

Sy antwoord. Auk ek soek nie vanaand n moeg man nie. Hehehehe

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 19:45:18 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7627
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Wat het gebeur?

Het donderdag aand geval, gesig en regter sy mo%%R toe. 

Hospitaal toe, Dokter nie opgetel met ex Ray. 

Lang storie,

Vrydag gery tot op Heidelberg.

Saterdag oggend af Oudtshoorn toe eerder terug gedraai met te veel pyn.

Vandag weer by hospitaal en plate geneem, ander dokter en gevind twee ribbes is af en een het my long rakelings gemis. 

Gaan goed net vrek seer. 

Die Girl kyk mooi na my en verdien n Kamp bederf by n Spa... 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 19:51:04 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Nou toe .   Waarvoor wag jy. 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 20:17:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13455
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Het donderdag aand geval, gesig en regter sy mo%%R toe. 

Hospitaal toe, Dokter nie opgetel met ex Ray. 

Lang storie,

Vrydag gery tot op Heidelberg.

Saterdag oggend af Oudtshoorn toe eerder terug gedraai met te veel pyn.

Vandag weer by hospitaal en plate geneem, ander dokter en gevind twee ribbes is af en een het my long rakelings gemis. 

Gaan goed net vrek seer. 

Die Girl kyk mooi na my en verdien n Kamp bederf by n Spa... 

 

 

Sterkte daar Jin! Miskien maar jou Sudwala deeltyd nou gebruik om te herstel.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2019 @ 06:39:34 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Sterkte daar Jin! Miskien maar jou Sudwala deeltyd nou gebruik om te herstel.

Ek het vir hom dieselfde gesê.

Vol verskonings mens ken mos maar 'n Army ou.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2019 @ 07:17:47 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Daars hy. Jy het nou die antwoord Jin. Mens kannie werk met afribbes nie.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2019 @ 07:22:14 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Oja. EN jy kan beslis nie die " lekkerste kamp en beste kamper "  trofee kry as jy met  af ribbes rondloop nie.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2019 @ 07:52:35 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1652
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Sterkte Jin,  so n rib kan vir jou ordentlik pla en die koue help niks. Beste raad wat ek kan gee is gaan kamp. Al jou goeterjasies moet vir jou opgeslaan word. Potjie kos en tuisgebakte brood so tussen die braaivleis is goed vir die aansterk. Doen so min as moontlik al vat jy die huis hulp en tuin jong saam.

(Oom Jeep) Johan hoe en waar stem jy vir die beste kamper ding ? Weet klaar wie is my outjie.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2019 @ 08:38:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wel dit kan seker moontlik wees om web blad te gebruik om te bepaal beste oord volgens ons hier op die forum.

Admin gaan kyk watse oorde het die meeste positiewe ratings.  Hulle lys die oorde met 'n stem knoppie langs aan. Elke forum lid kry net een stem.

So word die oord uit 'n klomp gekies wat meeste  + ratings het.  Die kriteria vir die oorde is reeds daar gestel.

Met die "Beste kampeerder" gaan dit effe moeiliker wees want kampeerders gaan eers genomineer moet word.  Nou volgens watter kriteria. Grootste drinker, meeste uitrusting, netjieste kamp, grootste vuur lekkerste kos om maar 'n paar in 'n ligte luim te noem.

Gaan 'n moeilike een wees.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 09:06:58 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7627
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Braai darm die naweek en Leon is so gaaf om die vleis te kom braai. 

Ek gaan net sit en kyk. 

Sal nie orders gee nie......lol 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 12:46:14 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1480
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Aangesien die media soek na die beste karavaan en en en  van die jaar.

Wat sê julle. 

Beste Kamper

Lekkerste Kamp

Meeste Kamp.

Leon het mos reeds op 'n ander draad gesê hy wen.

Dan hoef ons mos nie verder te soek nie.

We have ay wienna!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 06:50:19 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Braai darm die naweek en Leon is so gaaf om die vleis te kom braai. 

Ek gaan net sit en kyk. 

Sal nie orders gee nie......lol 

 

 

Gesê Jin moet die krummel pap maak.  Hy het daai joppie ook klaar aan die "Girl" gedelegeer.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 06:53:51 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Leon het mos reeds op 'n ander draad gesê hy wen.

Dan hoef ons mos nie verder te soek nie.

We have ay wienna!

 No............... there is no Wienna yet! ! ! !

As there was no ....you nana mous.... deseechoin! ! ! !

laughinglaughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 06:55:50 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13455
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wel dit kan seker moontlik wees om web blad te gebruik om te bepaal beste oord volgens ons hier op die forum.

Admin gaan kyk watse oorde het die meeste positiewe ratings.  Hulle lys die oorde met 'n stem knoppie langs aan. Elke forum lid kry net een stem.

So word die oord uit 'n klomp gekies wat meeste  + ratings het.  Die kriteria vir die oorde is reeds daar gestel.

Met die "Beste kampeerder" gaan dit effe moeiliker wees want kampeerders gaan eers genomineer moet word.  Nou volgens watter kriteria. Grootste drinker, meeste uitrusting, netjieste kamp, grootste vuur lekkerste kos om maar 'n paar in 'n ligte luim te noem.

Gaan 'n moeilike een wees.

Sover ek weet het hulle dit n paar jaar terug gedoen.....hoe voller daai "rating sirkels" hoe hoër op op ranglys

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 07:57:58 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Sterkte Jin,  so n rib kan vir jou ordentlik pla en die koue help niks. Beste raad wat ek kan gee is gaan kamp. Al jou goeterjasies moet vir jou opgeslaan word. Potjie kos en tuisgebakte brood so tussen die braaivleis is goed vir die aansterk. Doen so min as moontlik al vat jy die huis hulp en tuin jong saam.

(Oom Jeep) Johan hoe en waar stem jy vir die beste kamper ding ? Weet klaar wie is my outjie.

Se ons wie dink jy. 

Kriteria

1. Humor

2. Meeste twak praat

3. Lekkerste kosmaak

4. NIE meeste kamp nie, want dan elimineer jy ons armgatte

5. Wat las julle by.

6. Beste Admin..  dis vir Gonnie😎

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 08:04:04 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Leon ... jammer . Ek sien nou jy het al die kriteria uitgespel.

Ek stem vir .. LEON..  

Want hy ry n FORD.  Dis mos n   aan-die brand-kar daai. πŸ˜‚

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required