English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 967
Total Replies: 225 229
Total Views: 82 163 924
topics: 10 682
replies: 122 207
views: 38 755 531
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Skou Malonjeni of Kamp jy elders

replies: 38
views: 494
27 May 2019 @ 13:05:12 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13382
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wie gaan by die skou die naweek 'n draai maak.  Ons gaan wel kamp maar gaan die skou 'n mis gee. 

Bush 'n Buck is weer op my lys die kommende naweek.  My dogter en haar twee woefers gaan saam.  Gaan iemand anders van die forum dalk daar wees?

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 13:11:23 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13382
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die nagte lyk my gaan so effe koud wees.  Daai elektriese kombersie moet maar sy joppie doen.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 13:22:38 pm
Saalocin
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 117
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

Ai Leon, jy's 2 weke te vroeg vir my.

Ek wil D.V. die langnaweek gaan.

Sou jou graag wou ontmoet.

Gaan die skou 'n mis gee weens werksomstandighede.

Ebenhaรฉser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 13:36:08 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6345
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Die skou te ver vir my sal maar mis.

 

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 13:49:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13063
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Gaan mis gee....skool eksamens. Beplan volgende wegbreek ook vir lang naweek

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 14:05:30 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 3968
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

I would never go camp at one of those shows way to busy for me. Would rather go a quiter place. If I lived near enough to one then I may pop in if there was something interesting.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 17:51:44 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13382
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

My dogter werk die langnaweek. Moes maar plan maak die naweek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 05:49:43 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13382
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Klink vir my die mense of eerder getroue kampeerders is maar softies as dit by die koue kom.  Daar is mos niks so lekker as om langs die kamp vuur te sit op 'n winters aand nie.

Kom kom kom nou.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 09:44:19 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 296
Joined: 28 Feb 2018

To far (to fat ?), to travel, will wait for the Sondela Show, but it is definatly CAMPING WEKEND WHOOP WHOOOOOOOOOOOOOOP

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
28 May 2019 @ 09:58:44 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1024
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Reeds vir Joanie herinder aan die skou - sal graag soontoe wil gaan. Sal hopelik iets interssants daar raakloop!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 11:47:11 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1585
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Me myself an Mandy. ons kamp by outdoorx 2 de jaar laasjaar was groot pret.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 12:20:16 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13382
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Het sopas teruggekeer van 'n besem fabriek af.  Paar stukkies afval hout gaan haal vir die konka die naweek.

Man ons gaan lekker kuier langs daai vuur.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 17:47:15 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7351
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Kamp nie waar honde is nie. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 17:53:25 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13382
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Kamp nie waar honde is nie. 

 

Ha ha ha  chuckky  is bang vir koue ................................laughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 17:55:47 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4085
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

My kamp die winter sal maar oorstaan tot die lang naweek in Aug. Pienaardam ontspanningsoord.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 17:57:03 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7351
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ha ha ha  chuckky  is bang vir koue ................................laughing

Ek werk. Nou net terug van Bloemfontein. Dan af Kaap toe. 

Koue my nog nie gepla nie. Het n Jong Girl. 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
28 May 2019 @ 20:31:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13063
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Me myself an Mandy. ons kamp by outdoorx 2 de jaar laasjaar was groot pret.

Het julle al by die KYKNET skoue gaan kamp?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 07:55:11 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1267
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Kamp nie waar honde is nie. 

 

Hey Chuck! Are you refering to a 'Three Dog Night'?

I was quite surprised when I learnt what that phrase meant.

Who remembers the band of the same name from about the 70's?

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 12:42:20 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1585
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Het julle al by die KYKNET skoue gaan kamp?

 

 

Dis te ver vir ons.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 12:47:22 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1585
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Het julle al by die KYKNET skoue gaan kamp?

 

 

Dis te ver vir ons.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2019 @ 10:43:36 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1585
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Malonjeni besig ons het gister aand gaan kamp opslaan en daar geslaap. hulle het tot laat gewerk onder by skou mens kon hulle hoor maar lyk of die n lekker naweek gaan wees. hoop om weer so by 6 uur vanaand daar te wees. ons is so 13 waens van ons klub wat saam staan.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2019 @ 15:11:21 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13063
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Malonjeni besig ons het gister aand gaan kamp opslaan en daar geslaap. hulle het tot laat gewerk onder by skou mens kon hulle hoor maar lyk of die n lekker naweek gaan wees. hoop om weer so by 6 uur vanaand daar te wees. ons is so 13 waens van ons klub wat saam staan.

Geniet dit Nico.....plaas maar vir ons fotos van gebeure daar!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2019 @ 17:46:24 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Geniet dit.

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2019 @ 17:50:28 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Dink ek sal eerder saam my hond kampeer as met die 2 been tipe.. ๐Ÿ˜Ž

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2019 @ 19:05:13 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Geniet dit almal wat daar gaan wees. Ek gaan more of Sondag defnitief ook loer so lekker xpo almal daar.

Groete.

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2019 @ 20:23:21 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1534
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Sal môre so teen 12 vir so 2 ure daar gaan indraf

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2019 @ 20:31:54 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1534
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Skou was baie besig vandag en ek het dit beslis dit geniet. Die ingang proses is teleurstellend en nie goed deur gedink.

Ek is dankbaar dat ek my karavaan betyds gekoop het. As ek na hedendaagse karavane en pryse kyk kan jy amper n woonstel by die see koop. Pryse is heeltemal buitensporig.

Sal beslis weer die skou bywoon en vind hom beter as die laaste een by sondela.

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2019 @ 20:52:07 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4085
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

John oor 2 dinge moet ek saam stem wat ek meer v d ou waens hou. Die trappie wat in nuwe waens verwyder is en dan die mooi veselglas om die deel v d A raam wat by die haak uitsteek wat ook ontbreek. 

Daar is natuurlik baie plus punte ook in die ontwerpe. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2019 @ 08:02:48 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13063
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

To far (to fat ?), to travel, will wait for the Sondela Show, but it is definatly CAMPING WEKEND WHOOP WHOOOOOOOOOOOOOOP

Ek sien Kyknet Ekspo is vroeg hierdie jaar.....2-4Aug

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2019 @ 13:22:25 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1024
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Ons was ook by die Malojeni Buitelug skou ...

1. Ek moet erken die woord "Buitelug" is 'n baie omvattende onderwerp of benaming want ek is nie seker wat, volgens die organiseerders, as NIE-buitelug beskou word nie, want daar was van ALLES - van vee tot trekkers, van motors tot juweliersware, van hondekos tot solar, van karavane tot sekuriteit, en nog wat en nog wat

2. Soos hierbo genoem, ai, dankie tog ons het "Pophuis" gekoop op die tydstip ('n skrale 5 jaar gelede) toe ons besluit het om dit te doen, want so wraggies - die nuwe karavane is duur verby. Ek sien die algemene prys was hier by die R500 000. As jy nou hulle finansiering byreken is dit so R 10 000 per maand vir 72 maande ... soos gesê, dis 'n klomp geld! Die probleem was deurgaans die algemene gevoel - ek het talle jonger paartjies (almal is jonger as ons!cool) hoor praat van "Sjoe Engel, dis 'n vreeslike klomp geld" en dies meer. As mens in ag neem dat dit voornemende kopers is wat die kampeerveld wil betree dink ek hulle was sommer almal bedruk en ongelukkig oor die moontlike bedrag wat bestee moet word. Ek beskou die kapitale uitleg op so iets as hoe lank voor jy die geld so bestee teruggekry het deur jou kampe, en sjoe - ek dink dit gaan laaaaank vat om die koste te regverdig! Die mense wat so afgesit is, is beslis tweedehandse karavane-kos ... sal sien hoe die pryse NOU styg!

3. Ek was beïndruk met die karavaantjies voorgestel deur die Louw karavane. Baie mooi uitgelê en pragtig, veral gesien hulle R60 000 prys. So lig, ek kan dit selfs sleep met my Jimny!

Die GT Campers is ook oulik, kompak en met die agterste klap oopgeslaan, baie ruim, en lig (850kg!!). Net jammer dat fietsrame agter eers verwyder moet word voor jy kan begin opslaan maar, ja, oulik!

4. Ek was egter ook geskok om die afwerking te sien op sommige karavane. Hierdie mense het werklik opleiding nodig om te leer wat geskik is vir uitstalling en wat nie - vensterrubbers wat skeef opgeplak is, gom oor die bakwerk en ruite ... aarde ons! Verfwerk wat sekerlik nie eers 'n ordentlike eerste laag gegee is nie, hoeke wat so skeef is deure wil nie behoorlik oop- of toemaak nie, en dan ... nogsteeds daardie hoë pryse???

Maar, oor die algemeen nie sleg nie. Ingang was moeilik, maar die verkeerpolisie was op hulle pos op die pad wat daar verby lei, so, ja, ons sal in die vervolg weer so doen.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2019 @ 18:53:07 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Hi almal ek was Saterdag en vandag daar.  Ek het dit geniet en kan net dink hoeveel werk en al daar ingesit word.

Dankie vir almal se bydrae tot 'n aangename tyd wat ek daar spandeer het. 

Groete en rustige aand.

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 07:07:11 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1585
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Ons was ook saterdag en sondag daar en moet se ons het dit geniet. N skou is wat jy van hom maak en ons het die beste van hom gemaak. sal weer volgende jaar daar kamp. ek het die verkillende waens gelike en dink daai nuwe fibreglass prtotipe het potensiaal. Die checkmate het ook potensiaal.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 07:17:06 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13382
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek wou nog vrae hoe het sake by die skou geloop en toe is daar al reeds terugvoer.

Nico maak 'n nuwe onderwerp en vertel ons bietjie meer van die LOUW Karavane teen R60 000

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 07:19:55 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13382
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Is dit dieselfde as Louw's Camper wat hier op CP.com geadverteer word.

Iets soos 'n Teardrop S/wa?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 08:19:53 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1585
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Ja leon dit is dieselfde waens. moet se hulle baie meer gedoen met wa van die tyd wat my dogter hulle hom gebruik het.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 08:41:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13382
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja leon dit is dieselfde waens. moet se hulle baie meer gedoen met wa van die tyd wat my dogter hulle hom gebruik het.

Ek hou daarvan. As ek van my Maia weens omstandige hede moet onslae raak sal ek vir 'n oor begin weer na so iets kyk.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 09:36:12 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1024
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Leon, met  verwysing na jou inset omtrent die Louw Karavane. Ek het nie foto's geneem nie, net 'n pamflet gekry, maar kyk gerus na hulle webwerf:

www.louwscampervdbp.co.za

Baie oulike waentjies!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 09:48:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13382
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja ek het nou so bietjie na hul webblad gaan kyk. Lyk of hulle bereid is om die ding te bou volgens jou behoeftes.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 10:17:34 am
Anonymous

Ons was ook by die Malojeni Buitelug skou ...

1. Ek moet erken die woord "Buitelug" is 'n baie omvattende onderwerp of benaming want ek is nie seker wat, volgens die organiseerders, as NIE-buitelug beskou word nie, want daar was van ALLES - van vee tot trekkers, van motors tot juweliersware, van hondekos tot solar, van karavane tot sekuriteit, en nog wat en nog wat

2. Soos hierbo genoem, ai, dankie tog ons het "Pophuis" gekoop op die tydstip ('n skrale 5 jaar gelede) toe ons besluit het om dit te doen, want so wraggies - die nuwe karavane is duur verby. Ek sien die algemene prys was hier by die R500 000. As jy nou hulle finansiering byreken is dit so R 10 000 per maand vir 72 maande ... soos gesê, dis 'n klomp geld! Die probleem was deurgaans die algemene gevoel - ek het talle jonger paartjies (almal is jonger as ons!cool) hoor praat van "Sjoe Engel, dis 'n vreeslike klomp geld" en dies meer. As mens in ag neem dat dit voornemende kopers is wat die kampeerveld wil betree dink ek hulle was sommer almal bedruk en ongelukkig oor die moontlike bedrag wat bestee moet word. Ek beskou die kapitale uitleg op so iets as hoe lank voor jy die geld so bestee teruggekry het deur jou kampe, en sjoe - ek dink dit gaan laaaaank vat om die koste te regverdig! Die mense wat so afgesit is, is beslis tweedehandse karavane-kos ... sal sien hoe die pryse NOU styg!

3. Ek was beïndruk met die karavaantjies voorgestel deur die Louw karavane. Baie mooi uitgelê en pragtig, veral gesien hulle R60 000 prys. So lig, ek kan dit selfs sleep met my Jimny!

Die GT Campers is ook oulik, kompak en met die agterste klap oopgeslaan, baie ruim, en lig (850kg!!). Net jammer dat fietsrame agter eers verwyder moet word voor jy kan begin opslaan maar, ja, oulik!

4. Ek was egter ook geskok om die afwerking te sien op sommige karavane. Hierdie mense het werklik opleiding nodig om te leer wat geskik is vir uitstalling en wat nie - vensterrubbers wat skeef opgeplak is, gom oor die bakwerk en ruite ... aarde ons! Verfwerk wat sekerlik nie eers 'n ordentlike eerste laag gegee is nie, hoeke wat so skeef is deure wil nie behoorlik oop- of toemaak nie, en dan ... nogsteeds daardie hoë pryse???

Maar, oor die algemeen nie sleg nie. Ingang was moeilik, maar die verkeerpolisie was op hulle pos op die pad wat daar verby lei, so, ja, ons sal in die vervolg weer so doen.

Verwys so na 'n maandelikse paaiement van ongeveer R 10,000-00, voel ek jammer vir toekomstige kampeerders wat van die gerief gebruik wil maak.

Persoonlik self sal dit nie kan bekostig nie, daarom is die beste uitweg om op te pas wat jy alreeds het.

Ek dink die enigste uitkoms vir toekomstige kampeerders sal wees om gebruik te maak van huur karavane. Inteendeel spaar dit jou daardie ongeveer R 10,000-00/maand vir 72-maande waarvan jy moontlik slegs die karavaan 4x/jaar gaan gebruik indien dit moontlik gaan wees teen so uitermatige paaiement.

Ek smag ook na 'n splinter nuwe karavaan, maar ek is gelukkig wat ek het en is trots op hom, al is hy alreeds bykans 'n ''collectors item''. Hy doen nog sy ding waarvoor hy aangewend is omrede daar goed omgesien word na hom.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required