English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 499
Total Replies: 234 842
Total Views: 82 545 739
topics: 10 942
replies: 127 746
views: 38 960 475
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Na aanleiding van die Mamba pos.

replies: 22
views: 393
23 May 2019 @ 22:19:45 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Hi mede kampeerders.

As ons so lekker gaan wegbreek dan is dit mos onder n lekker boom of iewers daar in die veld, dis mos kamp.

So paar gevalle myself gehad om daai lokale inwoners raak te kamp o.a spinnekoppe, slange, reuse balbyters, perdeby nessies en nog baie meer.

Het gevind dat n rustige benadering teenoor daai "lokale" goggas vir my werk al moet ek so bietjie draaie loop en mooi praat.

Na onlangse kampeer plek gesien mense spuit insekdoder en gooi mier poeier en als dan raak dit erger by hulle opset as wat ek maar saam leef op hulle "plek".

Groete. Jan.

 

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2019 @ 22:33:39 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2046
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Jan klink nie reg vir my. Weereens hou ek die oord bestuur verantwoordelik en skuldig dat so iets gebeur. Die oord moet sorg jou stand is gereed en leefbaar om op te kamp. Sou dit nie die geval wees is daardie oorde skuldig aan uitbuitery.

Ek haak nie eens af. Kry my geld terug en ry na n volgende kamp of huus toe.

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2019 @ 23:20:06 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

@Bak oor.

Ja stem met jou saam, mens betaal baie geld om te gaan uitspan. Dis reg om jou leef area tip top te he. 

Vir my persoonlik gaan n mot wat in die ablusie om die lig rondvlieg gladnie 'n probleem wees nie maar wel vir iemand anders.

Mooi bly. Groete. Jan.

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2019 @ 23:34:01 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Haha.

Ek hak weer eerder af daar by die goggatjies en geniet myself as om saam met diesulke 'GOGGAS' wat met die bank mobiele try kompeteer en kyk wie het die meeste skuld! 😂😂

Lekker aand. Groete almal.

 

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 05:54:12 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14824
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek stem saam met die oord wat moet sorg dat die staanplek darem netjies is . Dit was nog maar altyd die gebruik.

As dit kom by die Goggas leef ons maar saam met dit. Ek is tog immers in hulle omgewing en hulle nie in myne nie.

Ek gooi ook maar die wit poeier net so om die steadies se pote, want by 'n vorige kamp het 'n mier nes in my karavaan in getrek.  Ek druk steeds so nou en dan 'n mier dood.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 05:56:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14824
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Daar is natuurlik goete wat ek sal raporteer.

Slange

Perdeby neste naby strukture waar baie kamp beweging is.

By neste

Maar as die daar in die veld is, hoort dit mos maar so

 

Bly net weg daar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 07:28:23 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6428
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ek bly in die bosveld en hier is baie van daai gaste hier by my, leef maar saam en leer hulle gewoontes aan hulle was tog eerste hier.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 08:09:52 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1016
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years

Stem ek leef met hulle as ek kamp dis maar deel van kamp

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 08:46:36 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2607
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ek is aangenaam verras oor die natuur-vriendelike gees onder Forumlede.  'n Mens kry soms die idee dat mense die natuur om hulle wilver nietig al sê hulle hulleis lief vir die natuur.  Hier op Stilbaai is daar nog wildsbokke in die bosse in en om die dorp- Grysbokke, Bosbokke en Duikers onder andere asook heelwat tarentale en fisante en baie ander kleiner soorte.  'n Dame wat ons ken het die bokke gehaat want in die nag het hulle haar tuinplante kom afvreet.  Ek het vir haar gesê sy moet 'n lysie maak van die plante wat hulle vreet want ek wil daarvan aanplant om die bokke te lok- al sien ek hulle nie eers nie, siende dat hulle meestal snags wei.  Hulle het een van ons drie nuwe olyfboompies kort afgevreet en ek was heeltemal gelukkig daarmee.  Dis 'n voorreg om soveel natuur om jou te hê. Ek  het juisgistermiddag 'n Bosbokram hier gesien maar hy het in die bose verdwyn voor ek hom kon afneem. Die streeksmunisipaliteit is baie gepas EDEN genoem- vroeëer Langeberg.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 11:02:54 am
Anonymous

Stem ek leef met hulle as ek kamp dis maar deel van kamp

Stem ook saam met jou. As die natuur dit so behaag, aanvaar dit so.

Ek dink net as daar nie sulke dreigende elemente was nie sou 'n bosveld kamp maar redelik vervelig gewees het.

Ek kyk gewoonlik by oorde watter reptiele, spinnekoppe ens... kom voor en berei my voor daar volgens.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 11:06:05 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 363
Joined: 28 Feb 2018

Fred, you have moved from Polokwane ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 11:46:58 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2607
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Been living in Pietersburg for 40 years and still there.  We have a holiday home at Stilbaai.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 13:28:03 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8385
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Stem ek leef met hulle as ek kamp dis maar deel van kamp

Lekker in die bos. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 19:23:46 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2046
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

By gesê. As ek gaan kamp en bos toe gaan ek slange en goggas se wereld toe nie myne. Dus maak ek seker waar ek gaan staan weg van die moontlike bedreiging sodat ek nie met doom blikke hoef rond te hardloop. Gaan alles oor beplanning.

As ek dan iets raakloop dan sort ek dit uit. Olifants ruskamp het ek en n slang mekaar rond gejaag op die rondawel se voorstoep tot ek hom in die veld ingejaag het. Dit is in die wildtuin, sy wereld nie myne. As dit by my huis was of anders sou ek anders teenoor die slang opgetree het.

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 20:51:53 pm
Anonymous

By gesê. As ek gaan kamp en bos toe gaan ek slange en goggas se wereld toe nie myne. Dus maak ek seker waar ek gaan staan weg van die moontlike bedreiging sodat ek nie met doom blikke hoef rond te hardloop. Gaan alles oor beplanning.

As ek dan iets raakloop dan sort ek dit uit. Olifants ruskamp het ek en n slang mekaar rond gejaag op die rondawel se voorstoep tot ek hom in die veld ingejaag het. Dit is in die wildtuin, sy wereld nie myne. As dit by my huis was of anders sou ek anders teenoor die slang opgetree het.

Iets wat ek al van kind af geleer het.

Jy loop nooit dieselfde roetes nie, veral met slange.

Ek gaan gereeld snags toilet toe as ons kamp en loop ń roete badkamers toe en kies die pad teenoorgesteld terug, maar wyd waar ek geloop het die 1ste.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 21:40:45 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2046
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Dennis vertel hoekom jy so doen

Ek self maak seker ek loop met goeie beligting.

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 21:59:44 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

@Fred.

Dis darem lekker om daar waar jy bly bokke en wild reg op jou 'voorstoep" te he. Wat 'n voorreg. Geniet dit en wens ek kon ook so bergbokkie hier kry! 😅

Groetnis almal.

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 22:06:57 pm
Anonymous

Dennis vertel hoekom jy so doen

Ek self maak seker ek loop met goeie beligting.

Maklik, ń slang dink 1x maal en dink nie weer nie.

Indien hy nie die 1st keer pik nie, gaan hy die 2de keer pik indien jy dieselfde roete loop.

Wees ook baie slim, indien julle as groep in ń een rigting bospad loop, loop verspreid omrede die slang gaan vir die laaste persoon wat op dieselfde paadjie loop.

Hierdie leiding is vir adders omrede hulle lui is.

Dit het ek geleer toe ons in die Karoo gebly het.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 22:16:31 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

@Dk.

Dankie vir die goeie raad! 

Ek self raak slap somtyds en vergeet om op te let vir so lokale inwoner. Vergaap my aan ander goed en ingedagte, so mens moet maar mooi loop! 

Lekker naweek almal.

 

 

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 22:28:05 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years
So ontmoet ek een aand die groot reuse "hol" slang raak daar waar ek lekker op die steen plaveisel en ingeboude braai op my k(j)amp stoel so voor die vuurtjie sit en daar bo sterre bewonder.

Die outjie voel die hitte en kom krul so lekker hier by my voete op!?
So vandaar die die naam holslang... Ja Jan het gehol!!  😂
Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 06:50:59 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14824
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Loop maar met goeie flitsie rond. Hou maar my ôgge goed oop.

Hoop maar ek sien vir Ta voor hy my sien.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 17:08:09 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1937
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Leon wie se leuse op die wegsleepforum was nou weer  " walk slowly carry big stick". jou antwoord hierbo laat my nou daaraan dink.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 06:43:15 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14824
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ha ha ha ja dit klink bekend................................ kan nie onthou nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required