English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 137
Total Replies: 227 867
Total Views: 82 288 687
topics: 10 758
replies: 123 586
views: 38 812 327
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Oorde deposito - Internet bedrog

replies: 25
views: 505
19 May 2019 @ 21:23:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2019 @ 05:42:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit is great dat hulle so gou reageer en alle moontlike plekke laat weet van die bedrog.

Ai dis darem jammer dat die soort van ding ons land so oorneem.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2019 @ 05:44:05 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

As dit by hulle gebeur moet mens maar telefonies seker maar ander oorde se bank besonderhede is ook reg voordat jy iets betaal.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2019 @ 06:57:10 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

As banke hul FICA reg doen, behoort dit nie moeilik te wees om so n skelm vas te trek nie.....maar hulle vee altyd hul hande in onskuld

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2019 @ 06:59:54 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wel ons weet mos ook dat sommige van die "mense" binne die banke ook werk.

So dit sal my nie verbaas as die ou ooit gevang word nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2019 @ 07:41:27 am
Douglas Green
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 464
Joined: 06 Sep 2010
Experience: 10 years

I am the treasurer of a local social club, and it has taken seven - yes seven - visits to the FNB bank to change our signatories and postal address. How are these  criminals able to open accounts with the banks and then not be traced after committing fraud?
I have lost all confidence in banks, and watch my accounts like a hawk - you can't trust anyone these days.

Been there--done it. ( Talking about the bathroom )
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2019 @ 07:45:21 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wel ons weet mos ook dat sommige van die "mense" binne die banke ook werk.

So dit sal my nie verbaas as die ou ooit gevang word nie.

Die banke kan sien wie het die rekening oopgemaak op hulle stelsels....so behoort nie moeilik te wees nie. Maar ek dink die ouens wat seker deel daarvan vorm is programmeerders wat hulle stelsel omseil, daarom kan hulle nie trace nie

Soos Douglas Green hierbo noem.....ek bly al 9jaar by nuwe adres, seker al 8x nuwe FICA gedoen......my adres op hul stelsel is nou nog die ou een van 9 jaar terug

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2019 @ 07:47:52 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1167
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Wanneer jy geld oorplaas en dit is nie n direkte oorplasing (waarvoor jy ook meer betaal) nie wag die persoon tot 3 dae vir die fondse om in sy rekening te reflekteer. Hoe kry skelm dit reg dat hy dadelik toegang tot daardie fondse het. Verstaan ook nie aldag hoe die sisteme werk nie.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2019 @ 08:05:59 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

I am the treasurer of a local social club, and it has taken seven - yes seven - visits to the FNB bank to change our signatories and postal address. How are these  criminals able to open accounts with the banks and then not be traced after committing fraud?
I have lost all confidence in banks, and watch my accounts like a hawk - you can't trust anyone these days.

This is true Douglas.  We must keep an eye on everything constantly.  It could only be something small then all your funds are gone for ever.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2019 @ 09:28:20 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1685
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

I am the treasurer of a local social club, and it has taken seven - yes seven - visits to the FNB bank to change our signatories and postal address. How are these  criminals able to open accounts with the banks and then not be traced after committing fraud?
I have lost all confidence in banks, and watch my accounts like a hawk - you can't trust anyone these days.

They are very inovative with friends all around. I heards of a company that uncovered a sidicate of five members all belonging to the same family with different surnames working for them. Not in a million years did they suspect them working together. From the children picking stock in the shelves and mother checking consignments to the father whom is the truck driver. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2019 @ 19:23:56 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4928
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Betaal nooit deposito nie...


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2019 @ 19:31:10 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1650
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Hi Geert. 

Heeltemal van die draad af en vra verskoning daarvoor.

Ek het nodig om met jou te gesels en inligting te bekom oor n oord langs die kus wat ek weet jy al n paar keer besoek het. Is daar n manier wat ek jou kan kontak

 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2019 @ 20:14:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hi Geert. 

Heeltemal van die draad af en vra verskoning daarvoor.

Ek het nodig om met jou te gesels en inligting te bekom oor n oord langs die kus wat ek weet jy al n paar keer besoek het. Is daar n manier wat ek jou kan kontak

 

Ek het vir jou epos gestuur.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2019 @ 20:28:29 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1650
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Niks ontvang

sastarfinder@gmail.com

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2019 @ 13:35:54 pm
Nabro
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 283
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 13 years

Met so 'n scam word die rekening gewoonlik met vals (of gesteelde) ID en adres by bank oopgemaak. Dan is dit bykans onmoontlik om hulle op te spoor.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2019 @ 21:16:04 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7621
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dit kom nou baie vorendag. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 14:32:40 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1479
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Watter alternatief is daar anders as om self by die oord te betaal?

Die meeste plekke vereis 'n deposito om jou plek te reserveer.

Elektroniese oorplasing die maklikste manier om dit te doen.

Soos Ifafa vra, beste is seker om die bankbesonderhede telefonies met die oord te bevestig. Hoop dan net hulle telefoonnommers word nie na die skelm herlei nie.

Ai, wat nog! Soos daar geskryf staan: die liefde vir geld is die wortel van alle kwaad.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2019 @ 17:44:23 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4928
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Watter alternatief is daar anders as om self by die oord te betaal?

Die meeste plekke vereis 'n deposito om jou plek te reserveer.

Elektroniese oorplasing die maklikste manier om dit te doen.

Soos Ifafa vra, beste is seker om die bankbesonderhede telefonies met die oord te bevestig. Hoop dan net hulle telefoonnommers word nie na die skelm herlei nie.

Ai, wat nog! Soos daar geskryf staan: die liefde vir geld is die wortel van alle kwaad.

Ek het al voorheen vir oord gesê ek sal R500 deposito gee om my plek te hou dat ek daar kom betaal.. Dit het gewerk.. Maar ek bespreek nie juis ooit vooruit nie. So ek is nooit in daai situasie nie. Was een keer met oord wat reken hul het deposito nodig om te bevestig ek gaan kom, toe vra ek of R500 genoeg is... Volgende dag het ek aangekom en res betaal.

Die afgelope 10 jaar bespreek ek nog nooit vooruit nie, en ELKE jaar kry ek erens 'n baie lekker plekkie.


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2019 @ 21:02:10 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1479
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Pieter

Ek ry vêr om op plekke te kom, so ook die ouens uit die Kaap uit noorde toe.

Ons beplan ook ons vakansies 'n jaar vooruit sodat ons weet wanneer wil ons waar wees. Ons vakansies kan tot 11 maande per jaar beloop.

Ek gee jou gelyk, die meeste plekke waar ons was buite seisoen is nooit 100% vol nie, maar die versekering dat ek 'n plek het werk net vir my.

Moet sê, vrouw en ek het een jaar (2008) in Desember onbepland om SA gery met die Harley. Net op een plek weggewys en moes alternatiewe slaaplek soek, en een vooruit bespreek weens hulle gewildheid. En dit was gastehuise, nie kampeer nie. Drie weke geneem. Een van die lekkerder vakansie ervarings.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 11:59:06 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4928
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Pieter

Ek ry vêr om op plekke te kom, so ook die ouens uit die Kaap uit noorde toe.

Ons beplan ook ons vakansies 'n jaar vooruit sodat ons weet wanneer wil ons waar wees. Ons vakansies kan tot 11 maande per jaar beloop.

Ek gee jou gelyk, die meeste plekke waar ons was buite seisoen is nooit 100% vol nie, maar die versekering dat ek 'n plek het werk net vir my.

Moet sê, vrouw en ek het een jaar (2008) in Desember onbepland om SA gery met die Harley. Net op een plek weggewys en moes alternatiewe slaaplek soek, en een vooruit bespreek weens hulle gewildheid. En dit was gastehuise, nie kampeer nie. Drie weke geneem. Een van die lekkerder vakansie ervarings.

Onthou ek praat van Desember vakansies -  Ek bespreek nie vooruit nie..

1. Ek kan nie waarborg dat ek Desember sal kan weg gaan nie

2. Ek besluit letterlik gewoonlik 'n dag of 2 voor die tyd ons ry... Dan soek ons plek, en kry gewoonlik....

AS ek in die Kaap plekkie kry, en dis vir my moeite werd vir afstand, yes, anders Natal se kant of berge of plekke by rivier en watervalle, daar is darem baie opsies en ons is nie te kieskeurig nie, as dit iets is wat my gesin sal geniet, great. 

Baie plekke bly altyd vol, en daarom sal ons nie daarheen kan gaan nie, maar dit maak nie saak nie, ek gaan nie stres om plek te kry en maande vooruit betaal en kanse waag nie. Ek is wel ook 'n persoon wat hou van sekerheid, seker wees ek mors nie my geld nie, seker wees ek kan weg gaan vir die tyd, seker wees ek sal dit kan bekostig en nie geld verloor agv kansellasies nie.

 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 13:37:37 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek dink omrede die tariewe so hoog is sal daar altyd plek aan die Natal se kus wees vir die ou wat bereid is om daai tariewe te betaal.

Ek wil die April vakansies as voorbeeld vat. Voor 2003 -2004 was Dolphin Holiday Resort totaal vol bespreek gedurende april en hy was gekies deur die lesers van Caravan & Outdoor as die beste kamp oord in Suid Afrika.  Dit was so erg dat as ek nie my bespreking ingegee het teen die tyd wat ek daar vertrek het vir die volgende jaar selfde tyd nie het ek hom verloor.

Toe begin die Natal se oorde die tariewe manipuleer deur dat almal gedurende seisoen tyd naastenby dieselfde tariewe hef.  Al is dit 'n kaiing oord het hy steeds die hoë tariewe gehad.  Toe gedurende 2005 weens die hoë tariewe was die oord steeds redelik vol. Maar die mense het korter tye gestaan. Dus was die oord naastenby vol maar die in en uitgaan van kampeerders was meer gereeld.  Kantoor mense het hule self op 'n knop gewerk en van ons gereelde April Kamp vriende het glad nie eers meer saam gekamp nie.  2006 met ons laaste trip gedurende April was daar gemiddeld 'n kwart tot 'n derde van die staanplekke oop op 'n gegewe tydstip.

Die feit dat Brommer so laat nog plek kry is amper 'n bevestiging dat die verskynsel steeds van toepassing is.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 13:52:35 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Is ook omstandighede wat verander. Ek bespreek ook altyd vroeg vir Desember....meestal Januarie. Maar op die ou einde is dit maar genade wat jou daar bring waaraan jy al n jaar vooruit beplan het.  Daar kan baie in n jaar gebeur soos byvoorbeeld siektes, werksverpligtinge, werk verloor...geen inkomste, verskeie moontlikhede van probleme in familie, finansieel verandering, mediese behandeling wat jy tydens jou vakansie moet kry, al gehoor van mense wat in ongeluk was voor vakansie en sonder karavaan sit. Met so n ver vooruit beplanning kan daar baie in n jaar gebeur wat jou dwing om vakansie te kanseleer....

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 14:12:54 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Daar is baie vaktore wat kan bydra tot die oop staan plekke.  Een of twee oop staanplekke verseker omstandighede.................. meer, staan dit nader aan 'n tendens.

Ek self was vir 'n langtyd nie by Balito nie so ek weet nie werklik hoeveel staanplekke oop is gedurende April of Des nie.

Net 'n foto van iemand wat daar kamp oor daai tyd kan dit bevestig.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 15:02:46 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4928
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Is ook omstandighede wat verander. Ek bespreek ook altyd vroeg vir Desember....meestal Januarie. Maar op die ou einde is dit maar genade wat jou daar bring waaraan jy al n jaar vooruit beplan het.  Daar kan baie in n jaar gebeur soos byvoorbeeld siektes, werksverpligtinge, werk verloor...geen inkomste, verskeie moontlikhede van probleme in familie, finansieel verandering, mediese behandeling wat jy tydens jou vakansie moet kry, al gehoor van mense wat in ongeluk was voor vakansie en sonder karavaan sit. Met so n ver vooruit beplanning kan daar baie in n jaar gebeur wat jou dwing om vakansie te kanseleer....

 

Presies hoekom ek nie depositos ens so vooruit kan betaal nie, ek waag nie sommer kanse nie....


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 08:14:14 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wel daar is twee maniere om die bespreking te hanteer.  Bespreek en betaal die deposito vooraf of kyk of jy plek kry op die nippertjie in Desember.

Byde gevalle loop jy risiko met die internet bedrog wanneer jy jou betaling doen.  So ons moet maar wakker wees en seker maak dat jy jou betaling na die regte rekening toe maak en oppas vir al hierdie snaakse betalings metodes.

Die land van ons gaan deur 'n moeilike tyd en daar is mense daar buite wat aan snaakse dinge sit en dink net om jou uit jou swaar verdiende geldjies te kroek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 08:15:53 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ou spreek woord wat sê.............. "Ledigheid is die duiwel se oorkussing"  Mense het nie werk nie dan begin dink hulle aan hierdie snaakse dinge.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required