English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 137
Total Replies: 227 867
Total Views: 82 288 701
topics: 10 758
replies: 123 586
views: 38 812 332
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Wa is verkoop.

replies: 15
views: 358
19 May 2019 @ 09:15:41 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Met die huis bouery onder op Stilbaai, het ons maar besluit om ons Romany te verkoop. Ons het hom geduurende die paas naweek op Olx geplaas 5 dae later is hy verkoop. Ons gaan seker die geld gebruik om 'n woonstel te bou aan die huis. 

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 09:51:47 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1279
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

A bit sad that you've sold your Romany Fred. I hope you are still able to get out & about again eventually.

It must be good to know that the mine cannot get on without your knowledge and input.

Something that is greatly overlooked these days! Maar, I best be quiet on the subject!sealed

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 09:59:54 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Yip, not happy about the van, but the thinking behind it at the moment is that we have tons to do in and around the new house, so rathe than have the van standing unused let it go to someone who would use it. And we would be able to use the money for a good purpose. 

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 11:08:04 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6384
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

My karavaan ook weg Sprite Surfer Delux drink nou ronkyk pille vir n ander fan.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 12:04:57 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2332
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Toe ons die huis op Stilbaai gekoop het, wou ons ons woonwa verkoop omdat ons gedink het ons sal nou maar net tussen Pietersburg en Stilbaai woon en nie meer kamp nie.  Ons het nie sover gekom nie en het gou agtergekom die Weskaap en veral die Suidkaap, het soveel baie aangename kampplekke dat ons nie sonder 'n karavaan wou wees nie.  Ons het nou die Sprite Supersport verruil vir 'n meer praktiese karavaan vir ons huidige behoeftes.  Ek voorspel julle sal ook weer mettertyd weer begin kampeer.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 12:07:34 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7621
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Al die memories bly darm by julle al is die wa weg. 

Sterkte. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 13:40:17 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Andersins intussen n goedkoperige tent kry....net so lekker

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 13:44:12 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Nee wat Geert ek het al die tent ding probeer, ek en afblaas matras of stretcher is nie vriende nie. 

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 13:58:32 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1650
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Fred Stilbaai gaan jou net plesier verskaf. Daar wag te veel vir jou om te doen en explore vir al lang ruk voor kamp gogga weer byt.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 14:00:40 pm
Anonymous

Nee wat Geert ek het al die tent ding probeer, ek en afblaas matras of stretcher is nie vriende nie. 

laughinglaughingNee Fred manlaughing.

Jy en ek is bykans dieselfde ouderdom met +\- 2 of 3 jaar verskil.

Ons maak nogsteeds tent staande vir naweek kampe.

Ons wa sleep op die meeste 3x/jaar en dit is Desember, ń lang naweek tussen in en dan Maart of April met lang verlof

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 14:41:22 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1685
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Moet sê die gedagte om ons wavte verkoop het ook by my opgekom noudat ons in Ballito woon. Ons dorn nou alles wat ons gedoen het behalwe dat ek in my bed lê en kyk hoe die son oor die see opkom. 

Die gedagte moes plek maak vir ons liefde en behoefte om te kamp sodra ons ingeburger is. Annerdag Hillcrest toe gery toe mense met waend by ons verbykom. Het sommer met terugkoms in Ballito by stoorplek gestop om sommer weer die karavaan se “aroma” te kry. 

Kamp bly maar bobaas...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 18:29:55 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Ek is mal oor kamp, maar was altyd bietjie opgestress met die sleep gebeelte van die kamp. Ek was nooit 100% gemaklik daarmee nie. Maar sal kyk wat die tyd bring. Dennis nee wat tent nie vir my nie, dit is vir my moeilik om op my hurke te wees met my bene, en ook my rug na verledejaar se rug operasie. Alhoewel ek mooi herstel het, is my onder rug stok styf na die aanhegting. 

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 18:54:02 pm
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2329
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 59 years

Fred, dit is maar 'n storie om te verwerk as jy die kamp opgee.

Ons moes dit doen na Ma se gesondheid begin pla het, ook erge rugprobleme gehad, en kon later nie meer arms optel om te help met tent nie, en ook nie die trappie op en af nie. 

Wa verkoop in 2013 - nou 6 jaar later, en ek kyk en gesels saam, en waardeer die tye toe ons KON kamp - langer as 30 jaar, omtrent 6 karavane en 'n motorhome. Land gesien, kinders heerlike lang vakansies gehad by lekker oorde. Einde van 'n era.

Linda het in 2017 groot rugoperasie gehad, eerste 3 maande in bed deurgebring, eers na 6 maande in kar kon ry sittende (3 maande afspraak in Pretoria moes sy lê in kar), en na 8 maande kon sy weer kar bestuur. Nou is sy redelik, maar die kampstorie sal beslis NOOIT weer werk nie. Ons kla nie, het heerlike alternatiewe verblyfplekke waar ons kan gaan bly wanneer ons see wil sien in Uvongo en Glentana, en vir afgelope paar jaar probeer ons minstens 2 na 3 keer per jaaer wegkom.

Mens groei maar uit die kampding na so paar jaar. (ek dink!!).

Groete.

Frans

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2019 @ 06:06:35 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Groot jammerte dat die wa moes gaan.  Ek glo julle het die saak goe deur dink voordat julle die stap geneem het.

Kyk stilbaai is 'n lieflike plek en met die baie te doen sal julle redelik besig wees. Die weskaap het baie klein kamp plekke.  Ek glo darem 'n gewone 6' sleepwa met 'n dak tentjie van soorte kan darem help as die kamp nood druk.

Dis maar vir julle om te besluit. Die dorpies daar onder langs die kus raak baie stil buite seisoen tyd.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2019 @ 07:13:17 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 725
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Ja, dit is ook 'n besluit wat ek dalk sal moet neem as oor 7 jaar aftree en aftrek Suid Kaap toe. Behou ek die wa of nie. Die nuwe huis se "insettle" gaan ons seker lekker besig hou.

Daar is egter sulke nice kamplekke in die Suid Kaap dat 'n mens mooi sal moet dink.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2019 @ 07:19:37 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Julle is almal bevooreg om daar te kan gaan aftree.  Ek sal maar moet hou wat ek het.  Hopenlik kan ek maar met die wa gaan toer en as ma okay is daarmee grootliks in die wa bly.

Sal maar sien wat die Liewe Heer vir ons beplan daai tyd.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required