English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 137
Total Replies: 227 867
Total Views: 82 288 715
topics: 10 758
replies: 123 586
views: 38 812 342
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Gras wewenaar

replies: 13
views: 241
19 May 2019 @ 08:57:44 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Ek is mos met pensioen en die myn het my terug geroep op kontrak eers vir 3 maande, en nou weer verleng met nog 3 maande. Maar die probleem is ons is besig om huis te bou op Stilbaai( as eienaar bouer). Fondasie was in Feb  gegrou, grond vloer is klaar, eerste vloer is al op deur hoogte. 

Nou kom die probleem ek werk nog op Rustenburg, en daar moet nou iemand wees om die bouery dop te hou. Janet is nou Vrydag af Stilbaai toe, en ek bly nou maar tot my kontrak in Julie op is. Dit is die eerste keer in 37 jaar dat ons vir langer as 5 dae van mekaar weg gaan wees. 😩Glad nie lekker nie. 

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 11:13:28 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6384
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Swaar storie het ook al daai pad geloop, sterkte.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 11:23:48 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Dankie Willem. 

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 11:46:03 am
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2329
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 59 years

Fred, dagsê en sterkte, dis maar ander ding daai om sonder ander helfte te wees!!

Ek moet ook weer as ons by Glentana gaa kuier Stilbaai toe ry. Ek het daar ou myn werks maat gehad, ALex Robijn, hy het BAIE jare daar gaan aftree/huise gebou/begrafnis onderneming plek gehad. Ek wonder of hy nog leef.

Ek moet weer jou selfoonnommer kry, dan kan ek whatsapp stuur. My e-pos adres sal jy seker nog hê?, as jy nie het nie - fppretorius@gmail.com, dan stuur my nommer soontoe.

Groete en sterkte vir julle.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 11:50:33 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Oom Frans ek het nie probleem om my nommer te stuur of hier te plaas nie. 078 074 3450 hier is hy. 

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 11:59:49 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2332
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Fred, Ek weet wat jy bedoel met jou skeidingsprobleem.  Ek reageer dieselfde. Ons het met aftrede besluit dis die einde-geen verdere werk nie.  My vrou, wat 'n onderwyseres was, het wel verskeie versoeke gehad om tydelik terug te keer, maar dit elke keer van die hand gewys.  Hierdie is ons bonustyd en ons verkoop dit nie. 'n Mens weet nie hoeveel daarvan jy oor het nie.

Ek dink jy het voorheen genoem jou huis is in Perdekuil straat.  Is dit dalk op die hoek van Melkhout?  Ons is op die oomblik op Stilbaai en stap gereeld by die huis verby.  Lyk of dit baie oulik gaan wees by voltooiing.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 12:09:38 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7621
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Jip dis nie lekker nie. 

Die Girl raak sommer knorrig as ek so lank weg is op die pad.

Sterkte. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 12:20:00 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Ha ha Chuck ja soos ons souties se "one day at a time"

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 13:25:39 pm
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2329
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 59 years

Fed, dankie, het gekry, sal op foon sit en dan kontak behou!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 13:29:15 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Dankie oom Frans

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 13:29:18 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Dankie oom Frans

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 13:34:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Die pad lyk ver...maar as jy jou oë uitvee is jy daar! Sterkte!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2019 @ 13:40:57 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Dit is waar Geert, die vier en half maand wat reeds verby is van my kontrak het gevlieg, 7 weeke is net om die draai. 

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2019 @ 06:14:51 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Sterkte met die een.  Vir iemand wat nie gewoond is aan dit nie kan dit baie moeilik wees.  Die dag toe ek en my vrou getrou het het ek vir haar gesê jy trou eers met die Army dan met my.

Ons was baie lang tye al uitmekaar. Somtyds steeds in dieselfde dorp ek net buite in die opleidings gebied besig met opleiding of weg op kursusse en ontplooings Operasie Hooper en Modulêr.  Dis maar 'n leef wyse later.

Weereens sterkte as jy jou oë uitvee is die tyd verby.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required