English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 634
Total Replies: 220 681
Total Views: 81 958 979
topics: 10 550
replies: 120 102
views: 38 677 678
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Klein Kariba na Upington

replies: 6
views: 143
18 May 2019 @ 10:48:37 am
maurits
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 67
Joined: 18 Apr 2016
Experience: 57 years

Ek kuier nog baie lekker in die Kruger Wildtuin, maar ongelukkig moet ek een of ander tyd terugkeer na die Kaap van klippe gooi! My probleem is dat ek die beste pad vanaf Klein Kariba na Upington soek asook goeie oorslaapplekke. As iemand my kan help ,sal ek dit baie waardeer. Groete. Maurits van Rooyen

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2019 @ 12:22:56 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2663
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

About 30 km west of Middleburg is President'srus Lodge Camp.

There is a poular Camp site at Bronkhorstspruit.

22 km east of Delaryville is Barberspan Lodge & Camp

Red Sands Country Lodge 13 km wes van Kuruman - beware of Crime in Kuruman, so try not to stop there for anything.

13 km noord van Upington is Monate Lodge.

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2019 @ 13:56:34 pm
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1201
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Bepaal hoe ver jy per dag wil ry om te sien waar jy n kussing en kombers wil soek dan vra oom google om met lekker slaap te praat, daar kan jy die beste en veiligste plekke kry

Veilig ry.

Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2019 @ 14:09:17 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7064
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

About 30 km west of Middleburg is President'srus Lodge Camp.

There is a poular Camp site at Bronkhorstspruit.

22 km east of Delaryville is Barberspan Lodge & Camp

Red Sands Country Lodge 13 km wes van Kuruman - beware of Crime in Kuruman, so try not to stop there for anything.

13 km noord van Upington is Monate Lodge.

Dis die beste plekke. Het net daar aan gery om te sien hoe dit lyk met my roete Februarie en Maart. 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2019 @ 06:28:05 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12696
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Red Sands great place.

It would help if you give an indication on how far you plan to travel per day.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2019 @ 10:10:36 am
Wegisons
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 102
Joined: 07 Dec 2015
Experience: 53 years

Soos "Bakoor" noem  , bepaal jou afstand wat jy wil ry vir die dag ....so 300km (vir my)

Probeer gerus "Boereplaas" by Vryburg  en  Oranjerus (Kanon Eiland)  Upington ........baie lekker

none
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2019 @ 12:17:27 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12696
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Weet ook van Boereplaas my Niggie hulle het daar gekamp oppad Augrabies toe.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First