English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 137
Total Replies: 227 867
Total Views: 82 288 717
topics: 10 758
replies: 123 586
views: 38 812 344
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Nuwe Toyota Quantum

replies: 11
views: 287
17 May 2019 @ 10:12:54 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1295
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Verstaan die nuwe Quantum word een van die dae hier vrygestel. Vir die nuw Hilux/Fortuner eienaars is dit glad nie goeie nuus nie, verstaan die bussie gebruik dieselfde 2.8 diesel enjin en ratkaste as die Hilux en Fortuner. Raai watter voertuie nou weer gewild gaan word as 'n diefstal teiken? Stel voor die Toy bendelede begin werk maak van ekstra veiligheids maatreels...julle mag dalk net een van die dae 'n groter diefstal teiken word as Ranger eienaars.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2019 @ 13:27:04 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6384
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Time will tel, sal maar moet sien wat gebeur

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2019 @ 16:31:10 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 867
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Toyota Hi-Risk...🤣

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2019 @ 10:00:10 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7621
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ons Toy manne kan nie altyd wen nie. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2019 @ 14:44:38 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 867
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Daar is ‘n rede hoekom hulle sulke gesogte voertuie is...😁

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2019 @ 14:54:44 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 867
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Niks om oor bekommerd te wees nie. Dit sal ‘n lang tyd wees voordat hulle onderdele nodig kry...😂😂😂

Never too old to have a happy childhood
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 07:10:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Soos wat die taxi drywers ry en onderhoud op hulle voertuie doen binne 'n jaar dan soek hulle goedkoop spares........................laughinglaughinglaughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 07:53:00 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dink ook hulle gaan hom vinniger kom haal as wat ons dink. As daai Quantum seergekry het in ongeluk en is nie verseker nie, is die goedkoopste pad om hom te herstel, jou Hilux/Fortuner

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2019 @ 04:47:54 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 366
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years

Gelukkig is myne nie 'n 2.8 nie, maar dalk pas die 3.0 ook...

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2019 @ 06:57:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis maar bespiegelinge wat ons hier maak. Dink nie werklik dit sal so 'n effek hê nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2019 @ 17:41:01 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4928
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Kyk, as dit wel so raak dat mens elkgeval jou sekuriteit moet opskerp, sal dit so wees.

Ek is BAIE, BAIE lus vir die 4.0 V6 Fortuner / Prado 4.0 petrol....

My 2.8 Fortuner is baie lekker, en ek sal die 2.8 wat ek het hou, maar ek dink die RAV4 moet dalk plek maak vir petrol Fortuner of Prado....


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2019 @ 18:21:36 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1295
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Dis maar bespiegelinge wat ons hier maak. Dink nie werklik dit sal so 'n effek hê nie.

Dink dit sal wel 'n effek wys, destyds met die Toy Condors was veral die 2.4 l modelle soos soetkoek gesteel want die enjin het net so in 'n HiAce gepas, die 1.8 l modelle was weer veilig so baie mense het die model plakker van die 2.4 met 'n 1.6 vervang, Selle het gebeur met die Toy 2.7 l in die HiLux bakkies wat ook weer in die HiAce gebruik was. Virseker gaan dit weer gebeur....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required