English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 956
Total Replies: 225 099
Total Views: 82 158 785
topics: 10 678
replies: 122 132
views: 38 753 048
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

N4 HECTORSPRUIT NA KOMATIPOORT

replies: 4
views: 122
15 May 2019 @ 14:44:31 pm
viv
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 27 Jan 2014
Experience: 33 years

Het hulle al klaar gewerk op die stuk pad ? Wil ry tot in krokodilbrug vanaf Malelane met karavaan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 21:04:26 pm
NicoVer
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 23 Sep 2018

Die padwerke is klaar. Jy kan hom maar ry. Ek het hom 2 weke trug gery.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2019 @ 07:17:53 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1267
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Ons het hom laas week gery. Soos 'n snelweg!

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2019 @ 09:41:06 am
viv
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 27 Jan 2014
Experience: 33 years

Baie dankie.Het 2 jaar terug 'n gat in karavaan se neus gekry ten spyte van ektra flappe agter die wiele.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 11:31:21 am
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1408
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Het Sondag weer die pad gery.

As jy Komatipoort dorp wil misry, en effe korter pad na Krokodilbrug, draai dan links af by die Tenbosch pad so 7 km voor Komatipoort. Baie duidelik gemerk.

Volg dan die Tenbosch borde (errste teer afdraai regs) tot jy weer met ' T aansluiting by die Komatipoort Krokodilbrug pad aansluit.

Draai daar links. Dis so 3km hek toe.

Bykans geen verkeer, geteerde pad, geen slaggate. Kan met geruste gemoed die wa daar sleep. Ek sleep gereëld met die pad.

Komatipoort is baie besig met Mosambiekers wie oor die grens kom om te koop. Daar is ook spoedwalle in die hoofstraat. Nie lekker om daar deur te ry nie.

As jy proviant wil aankoop, makliker by Malelane Spar. Baie parkeerplek, behalwe maandeinde.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required